16 August 2019 Zoutpansberger

Page 1

Z

outpansberger

16 Augustus 2019

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Commander replaced amidst crime wave - page 2

Jaargang 34 Vol. 33

Alle klagte in omstrede saak deur hof teruggetrek - bladsy 3

Make sure your car’s number plate is legal - page 5

Hy het voluit geleef “Baie dankie vir die mense wat deel was van my lewe en ek vra groot om verskoning vir die mense wat ek te na gekom het”

weer gegaan vir ‘n skandering. Die nuus wat hy gekry het, was egter nie goed gewees nie. Daar was net twee ‘n Bekende plaas­ are op sy hart oop met beide wat like sakeman van Louis Trichardt, die reeds tekens van blokkasies gewys 54­jarige Vic Jacobs het,” het Kotie gesê. Vic het sy eerste hartomleiding (links), het verlede in 2003 gekry. Dit was ‘n vyf-vat Woensdag sy eie omleiding gewees. Daarna het hy lewe geneem by ‘n gastehuis in Pretoria. verskeie stente gekry en in 2011, op 48-jarige ouderdom, is Vic deur ‘n Week later sukkel medici meegedeel dat hy waarskynse vrou Kotie en fam­ lik nie sy 50ste verjaarsdag sou sien ilie steeds om die skok nie. gebeure te verwerk. Tog het Vic die medici verkeerd “Dit is alles nog so bewys en in 2013 weer ‘n hartomonwerklik vir ons. Ons het leiding gekry. Die onlangse mededeldit glad nie verwag nie,” het Kotie Dinsdag gesê. Te ing dat hy weer ‘n operasie moes kry, was vir hom slegte nuus. “Ek dink simidde van hulle worsteling het sy egter gesê dat daar reg- elkundig werk al hierdie dinge maar op jou in. Hy het vir my al voorheen tig geen sin daarin is om te kom gesê hy sal nie weer toelaat dat hulle met vrae van hoekom en waarom nie? Vic was op pad terug na Louis aan hom sny nie,” het Kotie gesê. Volgens Kotie was Vic nie iemand Trichardt gewees ten tye van die wat met sy prestasies te koop rondgetragiese gebeure. loop het nie. “Hy het altyd vir my Volgens Kotie-hulle het gesê dat as iets met hom sou gebeur, Vic se gesondheidstoestand daar nie ‘n groot gewag daarvan moontlik ‘n groot rol gespeel in sy besluit. in die koerant moet gemaak word nie. Inteendeel, hy wou net hê daar “Vic het al sewe moet staan: ‘Baie dankie vir die hartoperasies mense wat deel was van my lewe en gehad. Verlede ek vra groot om verskoning vir die mense wat ek te na gekom het.’ Hy jaar het wou nie hê die koerant moes sê hy hy was hierdie fantastiese sportman of besigheidsman nie, want, het hy Deur Andries van Zyl

altyd gesê, as jy deel was van sy lewe sou jy geweet het wat hy in sy lewe gedoen het,” het Kotie gesê. Tog is dit moeilik om nie erkenning te gee aan ‘n man wat soveel beteken het vir baie nie. Alhoewel hy nie ‘n boorling van die Soutpansberg was nie, het hy sy hoërskoolloopbaan op Louis Trichardt voltooi en het hy vir die grootste deel van sy lewe hier gewoon. Hy is ook hier in 1989 met Kotie getroud en die egpaar sou hierdie jaar hulle 30ste huweliksherdenking gevier het. “Hy was ‘n joviale mens, ‘n omgee mens, ‘n mens mens en regtig ‘n goeie man. Ten spyte van die pyn waarin hy 24 uur van die dag was, het hy elke dag voluit gelewe,” het Kotie gesê. ‘n Roudiens vir wyle Vic vind Donderdag, 15 Augustus, om 11:00 vanuit die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente (Haantjiekerk) plaas waarna verversings by die gholfklub bedien sal word. Wyle Vic word oorleef deur sy vrou Kotie, susters Linda, Matty, Louise en Lisa en skoonfamilie. “Ek wil net baie dankie sê vir almal se boodskappe, oproepe en ondersteuning die afgelope tyd. Dankie veral vir Dries Nel van Mosaic [die begrafnisondernemers] wat my tot in Pretoria gehelp het. Hulle het my regtig goed bygestaan,” het Kotie gesê.

VACANCY

Minimum 2-3 years experience.

E-mail CV’s to: paul@ayobmotors.co.za If you have not heard back from us within 30 days, please accept your application as unsuccessful. ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

9 772409 283001

33

We treat the cause of your weight problem, having screened for some common pre-existing health problems by means of blood tests before we offer you an individual solution to correct your metabolism - including nutrition, metabolic processes and hormone regulation. Quantec tests for allergies, food tolerance and pollution. Quantec analysis can help to take the guesswork out of choosing the correct supplement for you. - Cholesterol - Over-acidity - Bacterial Infections - Digestive problems - Liver and Kidney stress - Immune weakness

Quantec Healing

Control: Giving you back the Control you need! Control is an advanced Appetite Suppressant tried and tested with great results, Giving you back the Control you need! Control reduces body fat via two very distinct and effective mechanisms. Firstly it suppresses the appetite and studies have shown people decrease their calorie intake to as much as 1300 calories a day. Secondly Control stimulates metabolism and daily caloric expenditure. One single tablet of 30 mg Control has shown an increase in basal metabolic rate by up to 30%. This increase in metabolic rate, usually lasts up to six hours from taking the tablet.

Iridology is the preven-

tion of degenerative processes by integrating nutrition. - Overall health awareness - Knowing the condition of the nervous, digestive and lymphatic system - Inflammation spotting - Constipation - Migraine - Infection - Arthritis - Low energy - Allergies

Ad designed by Zoutnet Publishers

Sales Executive & Admin Sales Ayob Motors


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
16 August 2019 Zoutpansberger by Zoutnet - Issuu