Z
outpansberger
15 Oktober 2021
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Verdagte in Pauer-moord bly in aanhouding - bladsy 2
Meestergraad vir oud-Triegie - bladsy 4
Jaargang 37 Vol.41
LEON
KO ✉LEON EN ✆082 899 KOEN@ LANTI 1732 C.NET
LM EL ECTRI CAL W & FIR ORKS EARM TRAIN ING ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
41
9 772409 283001
Skok na skielike dood
was blykbaar klaar gekoop. In die Schoemanskloofpas tussen MbombeFamilie en vriende se harte en medelye gaan la en Belfast het ‘n nutsvoertuig ‘n vragmotor hierdie week uit na Fanie en Loureth Otto, verbygesteek en die voertuig waarin Johesta, oud-inwoners van Louis Trichardt, wie se Estiaan en Zander gereis het tromp-op getref. dogter, die 27-jarige Johesta, Sondagaand in Hul voertuig het daarna die afgrond af getuimel. ‘n motorongeluk oorlede is. Beide Johesta en Zander is in die ongeluk “Die skok was die groot storie gewees. Jy dood. Estiaan, wat bestuur het, is ernstig beseer. is nie voorbereid op so iets nie. Iemand wat Teen druktyd hierdie week was hy steeds in stadig doodgaan in ‘n hospitaal, daarvoor kan die intensiewe eenheid van die MediKliniek in jy jouself voorberei. Maar nie hiervoor nie! Die Mbombela met verskeie ernstige frakture. een oomblik kom my kind nog kuier. Sy sou nou, Johesta het nege jaar gelede by die destydse die 5de November, vir haar sussie se verjaardHanglip CVO-skool gematrikuleer. Ná skool ag gekom het en my verjaarsdag die 14de. Die was sy vir lank werksaam met by die Lalapankaartjies was al gekoop...” het ‘n erg bewoë Fanie zi Hotel, waarna sy sowat twee jaar gelede na Woensdag aan die Zoutpansberger gesê. Hy en Johannesburg verhuis het. Sy was baie geliefd Loureth was op pad terug na Louis Trichardt om en is deur haar vriende beskryf as ‘n ongelooflike die finale reëlings vir Johesta se begrafnis te tref. sprankelende persoon. Ouers Fanie en Loureth Die ongeluk wat Johesta se lewe geëis het, het het einde 2019 die Bosveld verruil vir George in Sondagaand, 10 Oktober, plaasgevind. Johesta die Kaap. was saam met haar aanstaande, Estiaan LiverWyle Johesta word oorleef deur haar ouers sage (25), en dié se ouer broer Zander op pad en suster Augusta. Sy sal op Donderdag, 21 terug vanaf Mbombela (Nelspruit) na JohanOktober, om 15:00 vanuit die Hervormde Kerk nesburg, waar die paartjie gewerk het. Volgens op Louis Trichardt begrawe word. Fanie het sy Fanie het Johesta en Estiaan op trou gestaan dank uitgespreek teenoor almal se woorde van en moes hy nog net kom ouers vra. Die trouring vertroosting in hierdie moeilike tyd. Deur Andries van Zyl
DOV gaan vir eers nie vervolg Deur Andries van Zyl Die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) het einde September besluit om voorlopig niemand te vervolg in verband met die dood van pa en seun André (52) en Danie (29) Duvenhage tydens ‘n skietery by die Viva-vulstasie op Bandelierkop op 28 Mei vanjaar nie. Hy het egter wel gelas dat ‘n geregtelike doodsondersoek geloods moet word na die omstan-
dighede wat tot die twee mans se dood gelei het. In kort beteken die besluit dat die saak terug verwys word na die hof, en die magistraat wat die saak aanhoor kan getuies roep om oor die voorval te getuig. Wanneer daar na alle beskikbare getuienis en bewyse gekyk is, en na deeglike oorweging, kan die magistraat dan ‘n aanbeveling maak ten opsigte van moontlike vervolging. Hierdie aanbeveling sal dan weer na die DOV verwys
word vir finale beslissing. Die DOV se besluit om in hierdie stadium nie te begin met die kriminele vervolging van die man wat die Duvenhages doodgeskiet het nie, beteken dus nie dat die regsproses afgehandel is nie. ‘n Geregtelike doodsondersoek sal slegs die einde van die regsproses wees indien bevind word dat die oorsaak van dood geregverdig was en geen persoon regtens vir die dood aanspreeklik gehou kan word nie. (Vervolg op p.2)
Wyle Johesta Otto (27) saam met haar vriend Estiaan Liversage (25). Die twee het op trou gestaan, met Estiaan wat nog net moes ouers vra. Teen druktyd was Estiaan steeds in die intensiewe sorgeenheid van die MedKliniek in Mbombela. Estiaan se ouer broer Zander is ook in die ongeluk dood wat Johesta se lewe geëis het. Foto verskaf.
SINCE 1959