Z
outpansberger
2019 Toyota Fortuner 2.4 GD6
15 Januarie 2021
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Book highlights important role citizen scientists play - page 3
35 000km
*excl. on the road fee
R479 995
www.ayobmotors.co.za
Jaargang 37 Vol.02
Local investors lose million in Bitcoin scam - page 5
Tel: (015) 516 5175
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
02
9 772409 283001
Groot Kremetart val teater en ’n 50m swembad. In ‘n stadium het die plek egter afgebrand. Ek kan nie presies Musina en die Soutpansberg in geheel is onthou wanneer dit was nie,” het Henry vertel beslis armer daaraan toe met die nuus van die en vervolg: “Die dak was met kreosoot geverf dood van die welbekende Harry Smith (66). gewees. Op ‘n dag het iemand daar ingebreek. In lewe was Harry ‘n legende op vele vlakke My pa se vennoot het gaan ondersoek instel en van die samelewing en geliefd onder almal. het ‘n sigaretaansteker aangesteek om te kan “As daar ‘n ‘Groot Vyf ’ op Musina was, was hy sien. Die kreosoot het vlam gevat en die vlamme een van hulle gewees. ‘n Groot Kremetartboom het sy vennoot binne die gebou verswelg. My pa het hier geval,” het Harry se seun Henry aan die was vir jare lid van die myn se reddingspan. Hy Zoutpansberger gesê. het toe in die vlamme ingehardloop, sy vennoot Harry is op 4 Januarie in die Urologiese uit die vlamme gaan haal en na die hospitaal om Hospitaal in Pretoria oorlede. ‘n Paar weke vant- die hoek gedra. In die proses het hy erg verbrand evore het hy ingegaan vir ‘n prostaatoperasie, en was vir ses maande in die hospitaal. Hy was waartydens sy longe platgeval het. Medici kon een van die eerste mense gewees wat ‘n veloorhom weer bybring en Harry is opgeneem in die planting gekry het. Dit was toe nog ‘n nuwe intensiewe eenheid, waar hy toe ‘n hartaanval ding. Ná hy ontslaan is, het hy Mudzwiri Lodge gehad het. Na bykans 20 minute kon dokters gebou.” Later sou Harry die Lodge aan Kobus weer Harry se hart aan die gang kry, maar omdat Botes verkoop, wat dit toe weer aan Venetia Myn sy liggaam so lank sonder suurstof was, was die verkoop het. skade reeds gedoen. Hy was vir bykans vier weke (Vervolg op p. 2) in ‘n koma toe hy gesterf het. Die familie is ná Harry se dood oorval met huldeblyke en boodskappe van regoor Suid-Afrika en selfs oorsee en dit was beslis ‘n getuienis van die diep spore wat Harry nie net in die streek nie, maar ook in die harte van almal wat hy ontmoet het, getrap het. Harry Townsend Smith is op 15 Oktober 1954 gebore. As tweede generasie myner het Harry jare lank by die ou kopermyn op Musina gewerk, dieselfde myn waar sy pa gewerk het. Harry het uitgeblink in die mynwese en veral hier sy merk gelaat. Daarbenewens was hy ook boer, sakeman en soldaat. As boer het Harry met rissies en tamaties geboer en terselfdertyd Mudzwiri Lodge op die dorp bedryf. Meeste mense sal egter die lodge onthou bloot as Harry’s, een van die gewildste kuierplekke op die dorp. Die geskiedenis wat aanleiding gegee het tot die ontstaan van Mudzwiri Lodge is ‘n interessante een. “My pa en sy vennoot het die ontspanningsklub by die kopermyn gekoop, Wyle Harry Smith (66). Foto verskaf. nadat die myn gesluit het. Dit het ingesluit ‘n Deur Andries van Zyl
The graphs show the peak on Sunday, 10 January, with a downward movement following after that.
Did Vhembe reach peak of second wave? By Anton van Zyl The Vhembe region may have reached the peak of the second wave of Covid-19 infections and the number of active carriers of the virus is possibly on the decline. On Sunday (10th) nearly 2 000 active Covid-19 cases were officially recorded, but since the beginning of this week, the figure started dropping. In Vhembe, the epicentre is still the Thulamela District. Here, 2 832 infections were recorded, as per the statistics
provided the Limpopo Department of Health on Tuesday (12th). On Sunday, 854 cases were active, but that number dropped to 752 on Tuesday. Thulamela has recorded 48 Covid-19-related deaths. In the Makhado area, the total number of infections stood at 2 401 on Tuesday. The number of active carriers was 713 on Sunday but dropped to 695 on Tuesday. Makhado recorded 36 Covid-19 deaths. The most dramatic rise in infections came from the Collins Chabane municipal
area. Here, 958 cases had been recorded as on Tuesday. The number of active cases is still rising and stood at 346 on Tuesday, with 11 deaths. Musina also peaked on Sunday with 160 active cases, but it went down to 147 on Tuesday. In Musina, only four Covid-19-related deaths have thus far been recorded. Tuesday’s figures indicated that in Vhembe, 6 778 Covid-19 cases had been reported. On Tuesday, 1 940 cases were active and 99 deaths had been recorded.