(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 TELEFUNKEN QWERTY DUAL SIM MULTI FUNCTION CELLSMART PHONE WITH BUILT-IN COLOUR TV
NOW ONLY
YOU SAVE R500
49999
R
Zoutpansberger
13 Januarie 2012
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 FUJI FINEPIX 12 MEGAPIXEL MULTI ZOOM DIGITAL CAMERA YOU SAVE R200
www.zoutnet.co.za
PRYS: R3,00 BTW Ing.
Man sterf in botsing met ligte vragmotor - bladsy 2
Jaargang 28 Vol. 1
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Hoërskool spog met 143 A’s en is ‘n top 30 skool - bladsy 3
49999
R
NOW ONLY
Klofies aim to raise millions through record attempt - page 8
Tien A’s vir Julian Triegie maak geskiedenis om eerste in provinsie te word wat tien A-simbole verwerf
Deur Linda van der Westhuizen
Julian Venter van Hoërskool Louis Trichardt maak geskiedenis deur 10 onderskeidings in die 2011-matriekeksamen te behaal. Julian is die enigste leerder in Limpopo wat 10 onderskeidings vir hierdie nasionale senior sertifikaat eksamen agter sy naam kan skryf. “Ons is baie trots op Julian. Vir sover ons kon vasstel, was daar nog nooit ‘n Graad
Julian Venter van Hoërskool Louis Trichardt hou die trofee omhoog wat hy verwerf het, nadat hy 10 onderskeidings behaal in die 2011-senioreksamen.
12-leerder in Limpopo wat tien onderskeidings behaal het nie, “ sê adjunkhoof me. Elsa Kriek. Kriek sê dit is des te meer merkwaardig, omdat hy al die ekstra vakke op sy eie gedoen het. Julian se 10 onderskeidings is in Afrikaans huistaal (85%), Engels eerste addisionele taal (89%), wiskunde (85%), wiskunde 3 (92%), fisiese wetenskap pe (94%), lewenswetenskappe (93%), rekeningkunde (92%), inligtingstegnologie(92%), besigheidstudies (88%) en lewensoriëntering (90%). Tydens die provinsie se Graad 12-toekenningseremonie by Bolivia Lodge op 5 Januarie, ontvang Julian ‘n trofee omdat hy onder die top 30 kandidate eindig, in die 13de posisie. Die urelange funksie in ‘n snikhete saal het ‘n onverwagte bonus vir Julian opgelewer. Die top 30 kandidate het elk ‘n eenmalige skenking van Anglo American Platinum se Twickenham myn ontvang. Dit het ook opgemaak vir die aanvanklike skok wat Julian gekry het toe hy sy uitslae in die Sowetan lees. Daarin het gestaan dat hy nege onderskeidings het. “Ek het al gedink aan geld gereed kry vir hermerk, maar toe bel my broer en sê dat dit in die Beeld staan dat ek 10 onderskeidings het,” sê Julian, wat vir 10 gewerk het. “Julian het geweldig baie ingesit, al maak hy asof dit sommer net so maklik
was,” sê Kriek, wat haar leerder goed ken. Met sy droë humorsin merk Julian op dat hy dit oorweeg het om na matriek eers ‘n breekjaar te doen, maar “toe maak ek sommer matriek my breekjaar”. Selfstudie is Julian se kos en hy hou daarvan om die werk te neem en dit self op sy eie deur te werk en te interpreteer. Hy het in Graad 11 baie hard gewerk en beskou die jaar voor matriek as belang rik, veral ten opsigte van wiskunde en wetenskap. Nadat Julian verskeie beroepe oorweeg het, soos mediese dokter en aktuaris, gaan hy nou chemiese ingenieurswese by die Noordwes Universiteit se Potchefstroom kampus studeer. “Ek wou ‘n dokter word, maar ek het nie keuring gekry nie. Ek hou van chemiese ingenieurswese omdat dit ‘n baie breë veld dek en jy op baie verskillende plekke kan gaan werk, van die bank tot by Sasol, waar jy allerhande interessante goed kan gaan doen,” sê Julian. Sy ouers is albei in die regsrigting, met pa Jaco ‘n prokureur en ma Celeste besig met haar klerkskap vir prokureur. Julian (19) is die egpaar se eerste kind in matriek, met Franco (15) en Salome (12) wat nog volg. Julian se raad aan leerders is om van vroeg af baie te lees. “As jy vinnig kan lees , kan jy vinnig leer. Jy moet in min tyd die maksimum hoeveelheid kan leer en dit nie vergeet nie. Maak die werk jou eie.”
2007 Chrysler Grand Voyager Limited 3.3 A/T
Pre-Hung Pivot Doors Doors are 1.2m wide, pre-hung in a frame complete with lock, handle and hinges fitted, ready to be built in
R239 995
Check out our website www.ayobmotors.co.za Prices valid from 14 - 31 January 2012. E&OE. We reserve the right to limit quantities. Cash and Carry while stocks last
Hussain: 083 378 6000 C
TRADING HOURS: Monday to Friday: 07h00 - 17h00 Saturday: 07h00 - 14h00 Boerebenodighede Tel: 015 583 0190
Acornhoek Bochum Bungeni Burgersfort Dwarsloop Dzanani Elim Elti Villas Giyani Hammanskraal Jane Furse Kabokweni
Tel: 082 941 8063 Tel: 015 505 3054 Tel: 082 880 6624 Tel: 082 902 3470 Tel: 082 806 6270 Tel: 015 970 4794 Tel: 015 556 4033 Tel: 015 516 4834 Tel: 015 812 1259 Tel: 012 711 3648 Tel: 013 265 1628 Tel: 013 796 1100
Kwamhlanga Lebowakgomo Lenyenye Louis Trichardt Malamulele Mankweng Marite Matoks Modjadji Mokopane Msogwaba Musina
Tel: 013 947 8224 Tel: 015 632 6197 Tel: 079 871 6778 Tel: 015 516 1325 Tel: 015 851 0937 Tel: 015 269 3441 Tel: 082 941 8062 Tel: 015 527 0495 Tel: 082 883 7608 Tel: 015 491 3515 Tel: 071 680 8073 Tel: 015 533 0676
Nkowankowa Sekgosese Seshego Sibasa Siyabushwa Tafelkop Themba Tshakuma Tshikumbani Venda Vondwe
Tel: 079 871 3437 Tel: 082 941 8063 Tel: 015 223 0100 Tel: 015 963 1327 Tel: 071 680 8075 Tel: 082 310 9705 Tel: 012 717 3599 Tel: 015 581 6016 Tel: 082 937 3835 Tel: 015 964 3561 Tel: 079 871 6692
Xikundu Tel: 082 310 9705 Zebedeila Tel: 079 511 9782 TRADING HOURS: Mon - Fri: 08h00 17h00 / Sat: 08h00 - 14h00 / Public Holiday: 09h00 - 13h00