Zoutpansberger 12 November 2021

Page 1

Z

outpansberger

12 November 2021

News with an independent soul

PRYS: R5,00 BTW Ing.

www.zoutpansberger.co.za Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Familie platgeslaan ná dood van sprankelende Alicia - bladsy 2

2021 Audi RS Q8 FINANCE AVAILABLE THROUGH ALL MAJOR BANKS NATIONWIDE DELIVERY CONTACT US TODAY

www.ayobmotors.co.za *excl. on the road fee Tel: (015) 516 5175

Jaargang 37 Vol.45

VF Plus verbaas met twee raadslede - bladsy 4

ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

45

9 772409 283001

Fratsongeluk eis Attie was goed bekend aan hom, omdat hulle skaars ‘n straatblok uitmekaar gebly het en mekaar ‘n Fratsongeluk het die afgelope week die lewe gereeld gesien het. geëis van die altyd-vriendelike Attie Jonker “Attie het skuins voor my by die hospitaal se (60) van Louis Trichardt. Attie was welbekend hek uitgery en ons het mekaar soos altyd vrienomdat hy altyd almal gegroet het terwyl hy die delik gegroet,” het Robbie gesê. Robbie, ‘n dorp platgetrap het op sy fiets. geesdriftige bergfietsryer, was in daardie Die ongeluk wat Attie se lewe sou eis het Don- stadium noordwaarts in Hospitaalstraat derdag, 4 November, omstreeks 13:30 bykans met sy fiets op pad berg toe, terwyl reg voor die Louis Trichardt Gedenkhospitaal Attie suidwaarts gery het. plaasgevind. Attie het ‘n pasiënt daar besoek “Die volgende oomblik het en was met sy fiets op pad terug huis toe na sy ek ‘n slag gehoor en toe ek woning in Munnikstraat. omkyk, sien ek vir Attie plat Een van die laaste persone wat Attie lewend op sy rug in die pad lê. gesien het, was ds. Robbie Novella van die St Teen die tyd wat ek by Mark’s Anglikaanse Kerk in Munnikstraat. Attie hom gekom het, was hy reeds bewusteloos,” het Robbie gesê. Robbie het Deur Andries van Zyl

Wyle Attie Jonker (60). Foto verskaf.

dadelik hulp probeer ontbied van die hospitaalpersoneel aangesien hy skaars 30 meter van die hospitaal se hoofhek geval het. Daar was egter nie ‘n draagbaar beskikbaar nie en hulle kon nie vir Attie in ‘n rolstoel sit nie, want hy was bewusteloos. In ‘n stadium het ‘n jong vroutjie met haar kar by Attie gestop en sy en Robbie het vir Attie ingelaai. “Toe ons hom optel kon ek sien

daar is bloed aan sy agterkop, nie baie nie, maar daar was bloed. Ek het dit aan sy val toegeskryf, omdat hy nie ‘n valhelm gedra het nie,” het Robbie gesê. Attie is opgeneem in die Louis Trichardt Gedenkhospitaal. Intussen het ‘n jong man vir Robbie gehelp om Attie se fiets huis toe te vat, waarna Robbie sy fietsrit voortgesit het. “Vrydagoggend het ‘n man van die hospitaal by my huis aangekom. Hy wou weet of ek weet wie Attie se naasbestaandes is? Ek het vir hom gesê ek het nie ‘n idee nie. Dit was toe dat hy vir my sê dat Attie oorgeplaas is na die provinsiale hospitaal in Polokwane waar hy dood is,” het Robbie gesê. Johan Jonker, Attie se broer, vervat die storie. Sy vrou Anna-Marie, Attie se skoonsuster, was Donderdagmiddag net betyds om die ambulans te vang voordat dit vir Attie Polokwane toe sou neem. (Vervolg op p.2)

Die 60-jarige Patrick Styles (regs) met sy waentjie en kruis het die afgelope Sondag bietjie met gemeentelede van die NG Kerk Soutpansberg kom praat. Hy het al sedert 2013 tussen 30 000 km en 40 000 km met sy kruis gestap. Saam met hom staan die gemeente se leraar, ds. Etienne van Staden (links). Lees meer oor sy besoek op bladsy 3.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Zoutpansberger 12 November 2021 by Zoutnet - Issuu