Z
outpansberger
12 Maart 2021
LOOD PLANT HIRE
083 305 5285
News with an independent soul
PRYS: R5,00 BTW Ing.
www.zoutpansberger.co.za Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Wheels set in motion to fence off Skuldbult area - page 2
Jaargang 37 Vol.10
Resident’s fibre optic cable trench woes continue - page 3
Gedeelte 46, Plaas Vondeling 285 (Levubu Pad) Louis Trichardt E-pos:sannaolivier26@gmail.com
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
10
9 772409 283001
Geen toegang! Swaar vragmotors sal nou maar êrens anders moet gaan parkeer, nadat die park in Baobastraat oorkant Soutpansberg Spar uiteindelik die afgelope week ordentlik met pale toegespan is. Die park is die laaste paar jaar as ‘n onwettige taxi-staanplek en truck stop vir swaar vragmotors gebruik.
Geen toegang meer nie! Deur Andries van Zyl Nie net mnr. Luke Enslin, eienaar van Soutpansberg Spar, slaak ‘n sug van verligting nadat die Makhado Munisipaliteit uiteindelik gehoor gegee het aan pleidooie om die park oorkant dié winkelkompleks af te sper nie. Die park het die afgelope paar jaar ontaard in ‘n onwettige staanplek vir minibustaxi’s en swaar vragmotors wat dit is ‘n truck stop begin gebruik het. Nodeloos om te sê, die swaar verkeer het sy merk gelos op strate in die omgewing, wat nooit ontwerp is om hierdie tipe verkeer te dra nie. Buiten kopsere met verkeers opeenhopings weens swaar vragmotors wat vroegoggend en laatmiddag wou ry of bly, was dit gedurende die droë maande veral die stof wat Enslin teen die mure uitgedryf het. So een of
twee keer het die Stadsraad probeer om die park af te sper, maar die pale is bloot weer uitgehaal of omgery deur die vragmotorbestuurders. Die onlangse swaar reën oor die hele Soutpansberg het weer ‘n ander probleem tot gevolg gehad – modder! Tot en met ‘n week of twee gelede was die hele straat voor die winkelkompleks een reuse modder gemors soos wat vragmotors uit die park modder die strate ingery het. Dit was vir Enslin die laaste strooi gewees. “Ek het die Stadsraad herhaaldelik gesmeek om ‘n plan te maak. Elke keer het hulle vir my net gesê: ‘All in good time’. Toe begin ek maar self die pale plant,” het Luke gesê. Volgens Luke was hy so twee dae besig gewees, Buiten vir die stof wat swaarvragmotors veroorsaak deur in die droë maande in die park te toe daag die munisipaliteit se kontrakteur daar op en sê dat hulle sal aangaan met die plant van parkeer en oornag, het die vragmotors die park en omliggende strate in ‘n modder gemors omskep tydens die afgelope paar weke se reën. pale. (Vervolg op p. 2)