Uitgawe 6
20 September 2019
083 289 2922 Pieter Millard lift Leslie Reid vir sy laaste rit op ‘n motorfiets. Foto: Madi Pieterse
Nog net een ride, dan kan ek gaan Madi Pieterse LAAIPLEK – Bykans ’n honderd motorfietsryers van klubs sover as Helderberg, Porterville en die Kaap het Saterdag op dié dorp bymekaar gekom om ’n man wat ’n kwadrupleeg gelaat is ná ’n motorfietsongeluk, se laaste wens te bewaarheid. Leslie Reid is die afgelope 21 jaar aan ’n rolstoel vasgekluister ná die ongeluk, waarin ’n jong meisie haar lewe verloor het. Leslie
het die dag van die ongeluk die meisie as ’n guns na haar pa se verjaardagvieringe geneem, maar op pad daarheen het die groot tragedie plaasgevind. Leslie en sy ma Trixie het sowat ’n maand gelede Weskus toe getrek en woon in by die Kings Cross Versorgingsoord. Trixie se kleindogter, Marilize en dié se ma en suster woon in die Kaap en die familie wou graag naby aan mekaar wees, vandaar die besluit om hierheen te verhuis. Dit is hier by Kings Cross dat Leslie
Wynveiling samel R90 000 in - 2
DA-kandidaat wen tussenverkiesing - 3
PIC
Fossielpark word Sondag mondig - 5
PIC
SOLE MANDATE
HOPEFIELD | R8,500,000
die eienaar, Annetjie King, vertel het van sy groot begeerte om nog een keer op ’n motorfiets te ry voordat hy sterf, want sy gesondheid gaan vinnig agteruit. Annetjie en ’n vriendin, Hannelie, het koppe bymekaar gesit en planne begin maak. Gelukkig het Annetjie op ’n dag hawe toe gery en haar pad het gekruis met dié van Pieter Millard, wat ’n driewielmotorfiets ry en gesê het dat hy Leslie daarop sou kon vervoer. Binne ’n paar ure is alles gereël en Leslie
PIC
SOLE MANDATE
WEB: 3574107
LANGEBAAN | R2,595,000
het sy last ride deur die dorp onderneem saam met motorfietsryers van oraloor. Die rit het by Pool Burgers and Dogs Pub & Grill in die hawe geeïndig. Sover vasgestel kon word is dit die eerste keer ooit dat ’n last ride onderneem is vir ’n motorfietsryer terwyl hy nog lewe – hierdie rit is gewoonlik na die graf toe wanneer die persoon reeds gesterf het. Vir Leslie, sy ma en sy niggie, was dit ’n onbeskryflike ervaring dat sy droom ’n werklikheid kon word.
Treasure hunt with a twist - 6
PIC
SOLE MANDATE
WEB: 3658625
LANGEBAAN | R1,295,000
WEB: 3701211
LANGEBAAN| R13,600 pm
WEB: 3614127
FARM AND BUSINESS OPPORTUNITY
FAMILY HOME IN CUL-DE-SAC
UPGRADED ATHENIAN CASCADES UNIT
HOUSE TO LET IN BLUE LAGOON
Great business opportunity with multiple farm buildings, 5 guest cottages, an events venue and a beautiful pond.
Bedrooms 4 Bathrooms 3 Garages 2
Bedrooms 2 Bathrooms 2 Parking 1
Bedrooms 4 Bathrooms 3 Garages 2
Close to all amenities, Curro Private School, Club Mykonos and within walking distance to the beach.
Beautifully renovated apartment for sale in Club Mykonos Resort with lagoon views.
This stunningly airy, light and warm home is for rent on a long term basis.
LORNA WATTERS 082 896 9457 | MARELIZE HUYSAMEN 081 270 0535
TRACEY-LEE COETZEE 082 779 5552 | JACO COETZEE 082 882 6797
[O] 022 772 1981| MERLE NICHOLLS 082 365 0559
MARISKA LE ROUX 072 223 4715 | STEVE RUSH 082 415 3553