Vrystaat News 07-03-2013

Page 15

VRYSTAAT, DONDERDAG 7 MAART 2013

15

Werk hard om kliënte tevrede te hou

COASTAL HIRE op Bethlehem is geleë in Rouxstraat 12. Kontak die onderneming gerus by 058­303­1213 of 083­406­0704.

COASTAL HIRE se Bethlehem­tak het 14 heeltydse personeellede wat aangestel is om so vinnig moontlik na elke kliënt se behoeftes om te sien. Van die personeellede is van links Leon Roos (eienaar), Eddie Burger (verkoopskonsultant) en Sharon Ballot (debiteureklerk).


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.