Begin nou spaar vir jou kind se toekoms Frankie Castro 058 913 2801 073 349 1598 admin@vredefin.co.za
24/03/16
Edition 111
072 757 0514
vrederekord@gmail.com
R5.00
FSP no: 33526
ALTESAAM 3 967 stuks vee het sedert 25 Januarie weens die droogte gevrek en meer as 15 000 stuks grootvee is teen ’n verlies verkoop. Die totale verlies word op R26 441 miljoen beraam, het Oupa Khoabane, LUR vir landbou, in sy sy begrotingsrede in die Tsebong Ulwazini-skoolsaal in Tsiame gesê. Op droë land kon aanplantings op ’n beraamde 65% van die totale bewerkbare grond nie gedoen word nie, met ’n verlies van R450 miljoen. Die droogte het nie net gelei tot werkverliese en die inkrimping van die landelike ekonomie nie, maar het ook veroorsaak dat voedselinflasie styg. Khoabane het gesê appel-ontwikkeling in die Oos-Vrystaat gaan nietemin verder uitgebrei word. Dit sluit Wilhelmina en die Diyatalawa Agri Villages in. Daar is R20,225 miljoen begroot om die pakkamer in Wilhelmina te vergroot, asook vir ontwikkeling in Diyatalawa. Die Ficksburg-vroue se aspersie-projek gaan gehelp word en die produksie van die Vrede-varkprojek word uitgebrei. Van dié produkte sal aan die Tsiame-Agripark verskaf word.
SPAR Long Life Full Cream, 2% Low Fat or Fat Free Milk 6 x 1 litre
56 .99 each
All Gold Tomato Sauce 700 ml
18 .99 each
Clover Tropika Assorted 2 litre
22 .99 each
Albany Superior Sliced White Bread 700gr
750 ml / 500 ml Sta-Soft Fabric Conditioner Refill
each
each
11 .99
17 .99
SPAR Flavoured Carbonated Soft Drink 2 litre
9.99 each
Specials available from 22 March up to and including 3 April 2016