Vistanews 20161201

Page 8

Vista 8

Donderdag 1 Desember 2016

Bogus fire extinguisher inspectors wanted by police Two bogus fire extinguisher inspectors are wanted by the Welkom Detective Services. On 26 October, two white males aged between 30 and 40 approached a caretaker of flats in Dag-

breek and introduced themselves as fire extinguisher inspectors. They told the caretaker that the fire extinguisher had expired and took it with them. They never came back or returned it. Anyone

with information that can lead to the arrests of these suspects can contact Det.WO Leonie Pothas of Welkom Detective Services at 057-391-6274 during office hours.

Going big

Vroue in vrees oor sekspes

The Matjhabeng Junior Council goes bigger and better in 2016-’17. The newly elected council is ready to lead the youth of Matjhabeng and be a factor in the change of the community, says Lerato Leqela, public relations officer. As a shadow of the senior council, the junior council was invited to tour the municipal offices. They met the executive mayor, Nkosijani Speelman (third from the right at the back) and also visited his office. They were accompanied by their teacher and mentor, Alicia Hinkemann of the Welkom High School (left of Speelman). The executive council members are Cassandra Makoti (mayor), Robert Bristow (deputy mayor), Thabo Rathaba (speaker), Nomawetyhu Hlangomva (municipal manager), Matthew Hoare (financial manager) and Lerato Leqela (PRO). Photo: Supplied

Alet van der Walt

alet.vdwalt@volksblad.com

ARMAND 084 403 3894 / 073 574 4224

Cnr Constantia / Arrarat Street • WELKOM

NEWNEW-VI011216

3D

Besoek Vista se webwerf by www.vistanews.co.za

We win some, we lose some… it is life. All we need is to pray as we work hard, in order to count more wins A member of than losses. Moleko-Group Andries Moleko Sms: V072 826 1608 Victory is certain. irginia

We buy all your Unwanted Clothing

BE E BRECA20V16

Identikits of the suspects.

NEWNEW-VI011216

ULTRA

MOTORS

GROUP

H S A L C S U C A T R A P S VE aits! w a e r u t n e The Adv I

L O T E R A #D Renault KADJAR

in the new

6km & 12km Obstacle race

Included the NEW CHALLENGE/ NUWE ''CHALLENGE''!!! THE COMMANDER CHALLENGE!!! 12KM SOLO OPEN CATEGORY!! The winner can drive away with a BRAND NEW CAR that he/she can use for the next 3 months until the next clash! Kyk waartoe jy instaat is!! Overcome your own obstacle!! Bring vriende en familie en geniet net lekker pret en kameraadskap!!

CHARLOTTE 082 552 7679 • ROELOF 082 962 6565

Kry die unike medalje / get your unique medal!!! There will be NO entry fee on this events 10km Trail Run / Daar sal GEEN inskrywingsfooi gedurende hierdie byeenkoms se 10km Trail Run wees nie.

SWEMBAD WEER OOP

vir dagbesoek dagbesoekers ers vanaf 09h00 – 18h00 Kiosk, Kroeg en R Restaurant estaurant beskikbaar Ons spesialiseer ook in die volgende:

Troues, Konferensies, Wildsritte, Jaareindfunksies ens Skakel Tikwe Lodge vir meer inligting by

057 212 3306 / 082 416 4024 X1T3NDVD-VI011216

Twee sakevroue van Welkom is woedend en bevrees nadat ’n veroordeelde seksmisdadiger verlede week deur ’n plaaslike landdros vrygelaat is omdat daar nie vir hom plek in die Oranjepsigiatriese hospitaal in Bloemfontein is nie. Die man is sedert Junie vanjaar in aanhouding en het ’n geskiedenis van seksuele misdrywe en sielkundige probleme. Hy is voorheen, as tiener, tot ’n pasiënt van die staat verklaar, maar is later vrygelaat omdat hy positief op behandeling gereageer het. Die twee vroue, wat uit die aard van hul onderneming gereeld in die Vista-koerant adverteer, is maande lank deur die man geteister. Hy het hul selfoonnommers en foto’s in die koerant gesien en begin om met hulle op WhatsApp gesprekke aan te knoop. Die man het volgens die twee slagoffers foto’s van sy geslagsdeel aan hulle gestuur, seksuele voorstelle aan hulle gemaak en hulle voortdurend geteister. Die slagoffers sê die foto’s wat aan hulle gestuur is, was “afstootlik”. Een van die slagoffers sê die man is baie uitgeslape. In ’n stadium het hy glo die profielfoto van ’n ander man van Welkom as syne op WhatsApp gesit. Sy het dié man, wat by ’n bekende onderneming werk, herken en gaan konfronteer. Die man het aan haar gewys dat dit nie sy selfoonnommer is nie. Die vroue het klagte teen die teisterende man ingedien en die Welkomse eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe het die 26-jarige man in hegtenis geneem. Hy moes op 23 November in die Oranje-hospitaal vir sielkundige waarneming opgeneem word, maar dié hospitaal het verlede week laat weet daar is nie tans ’n bed vir hom beskikbaar nie. Landdros Maryna Ruthenberg het Donderdag die saak van die rol geskrap en die beskuldigde is in die sorg van sy pa vrygelaat. Phaladi Shupeng, die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, sê ’n landdros kan ’n saak van die rol skrap indien daar gevoel word dit is nie in belang van geregtigheid dat iemand langer in aanhouding bly nie. Die aanklaer kan sodra daar weer ’n bed in die psigiatriese hospitaal beskikbaar is, die saak op die hofrol plaas. Die twee vroue glo nou die stelsel het hulle in die steek gelaat. Die vroue sê ao. Mandie Britz, die ondersoekbeampte in die saak, het baie moeite gedoen om die man op te spoor en nou leef hulle van vooraf in vrees.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.