Vistanews 20161201

Page 2

Vista 2

Donderdag 1 Desember 2016

Skool vroegdag beroof

Any Paintwork

3 x 3L R8 000 3 x 6K R14 500 3 x 4K R11 000

Alet van der Walt alet.vdwalt@volksblad.com

HOME & HOUSING All types of Wendy's and in any size you want:

& Any Carports & Palisades etc.

GERRIT 073 654 4345

NEWNEW-VI110816

Frans Bath 123 Power Road Welkom Tel. 057 352 6296 / 352 6228

CREDIT CARD FACILITIES AVAILABLE!

YOUR ONE STOP PVC SHOP

FREE QUATATIONS

Portable Water Poolcover (700g) Eco Friendly – Go green * 2,5 Wide – Less Weld * Trendy colour Grey * Increased UV resistance & Lifespan * More Flexible *

* Swimming Pool Covers * Braai Covers * Outdoor PVC Blinds * Tarpaulins * Banners * Tonneau Covers - Bakkie * Truck Covers * Boat Covers

& Carpet Cleaning Service

083 613 5251 BAD HER-EMALJE BADDENS VANAF

Werk gewaarborg

R800 X1RJTR4D-VI300616

“Maak oop die kluis, Tannie,” het ’n jong rower in mooi Afrikaans aan die Orion-skool in Welkom se sekretaresse gesê toe hy die skool van ongeveer R15 000 beroof het. Connie Breytenbach (60) sê sy was Dinsdagoggend (29/01) net voor 08:00 alleen in die skoolkantoor toe sy die deur by die ontvangsarea hoor “kliek” het. Sy het opgestaan om die deur te gaan toemaak en die volgende oomblik het ’n man met ’n klapmus en handskoene haar aan haar hare gegryp. “Hy het my kop weg van hom gedwing sodat ek nie na hom kon kyk nie en die yskoue loop van ’n handwapen in my nek gedruk,” sê Breytenbach. Breytenbach wou nog maak of sy nie die kluissleutels het nie, maar die rower het gesê sy moenie lieg nie en die kluis oopsluit. Hy het haar die hele tyd as “Tannie” aangespreek. “Daar was iets bekends aan hom,” sê sy. Hy het geweet hoe alles werk en nadat sy die groot instapkluis oopge-

sluit het, het hy gesê sy moet ook die kleiner kluis binne die groot kluis oopsluit. Die skool se geld word in dié kluis gehou en die rower het ongeveer R15 000 in ’n Nike-rugsak gepak. Breytenbach sê sy het probeer tyd wen deur van die sakkies munte op die vloer neer te sit, maar die man het dit net so gelos. Die man wou weet of daar nog geld in ’n ander kluis in die kantoor is. Sy het hier haar kans waargeneem en ’n knoppie op die telefoon gedruk wat haar met ander personeel verbind. Sy het ook ’n noodknoppie gedruk en die man het van die toneel gevlug. Breytenbach sê sy het gesien nog ’n rower het in die ontvangsarea waggehou. Haar seun is ’n paar maande gelede buite die skool, wat in Zebrastraat, Doorn, geleë is, beroof. Rowers het hom van sy selfoon en kontant beroof en sy motorsleutels by hom afgeneem. Breytenbach sê die skool het ’n goeie veiligheidstelsel en deure wat met elektroniese slotte sluit. Die polisie het egter Dinsdag aan hulle gewys hoe maklik dit is om dié soort deure met ’n bankkaart oop te dwing.

Two get life for rape and murder Marti Will mwill@volksblad.com

WE ALSO SPECIALISE IN: ELECTRIC FENCING, GATE MOTORS, GSM COMMUNICATORS, NETWORKING, TIME & ATTENDANCE, INTERCOM SYSTEMS ETC.

NEWNEW-VI110816

NEWNEW-VI011216

Two men were found guilty of rape and murder in the Virginia High Court on 17 November. They have been given two life sentences each, not to be served concurrently. The men, Setjhaba “Magwinya”

Fritz

Schultz Gebore: 02/10/1942 Oorlede: 29/11/2016

057 352 3570

Die Troosdiens van wyle Mnr. Fritz Schultz in die lewe van Odendaalsrus, sal plaasvind op Saterdag, 3 Desember 2016 om 10:00, vanuit die N.G. Moedergemeente te Odendaalsrus. Die verassing sal privaat plaasvind.

Spring Time is Bee Time

(Also: Pre-construction soil poisoning & Weed Control)

Kelly Prince NEWNEW-VI010916

188 JAN HOFMEYR ROAD WELKOM TEL (057) 396 5543 FAX: (057) 396 3013

SALES PERSON OF THE MONTH

NOVEMBER 2016

Daniel Jumba 076 955 4795

X1T3NDR9-VI011216

DR DUDU

Same Time Spiritual Healer

- Win lotto & Cassino (Same Day Results ) ATTRACT RICH MEN SANGOMAS & HERBALISTS WHO NEED MORE POWER ARE WELCOME.- Free fortune telling over the phone. - Clear all your Debts in 45 mins.- I challenge all the doctors who took all your money and did not finished your job.

Die diens word waargeneem deur Dr. Meyer de Kock.

Call us and we'll Buzzzzz right over.

Maleho (22) and Kabelo Wellington Maputle (21), were found guilty of gang raping and murdering Ntebaleng Puleng Sehapi in the Phomolong graveyard in 2015. The two were members of the gang Fly Wheel. Three suspects were initially identified and arrested, but one was acquitted on both counts.

ODENDAALSRUS -Tel. 057 354 1176 078 445 3209 Fay Burger

R150

Ons het ook kontrakte met: Solidariteit, SAMBA, UASA, Nuwe Apostolie Kerk, MISA, Murray & Roberts, GBA. NEWNEW-VI011216

CONSULATION

073 656 4952 WELKOM TOWN

74 Third Street, Industria, Fax: 057 352 5991

X1RYHEA9-VI271016

157 Constantia Str Dagbreek Welkom 9459

sunconwelkom@gmail.com

EXPANDABLE SECURITY DOORS & BURGLAR PROOFING SLAM-LOCK OR STANDARD LOCK, & KEY-ALIKE FEATURES AVAILABLE

The Coffee House

Tel:057 352 3367 Fax: 057 353 2939 zip.platters@gmail.com

Burg Qualit y la at A r Proo fford fing ab Gua Prices le rant eed!

Security Window Fixture

Security Side-lock Slider

Security Butt-joint Window

We are suppliers of: * Big variety Blinds * Awnings

BESTEL PLATTERS VROEGTYDIG VIR DIE FEES GETY.

* Wash of vertical blinds and repairs * New Shutters Available NEWNEW-VI011216

X1T3DMGH-VI011216

NEWNEW-VI171116


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.