Vistanews 20151008 compressed

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet

since

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

The Goldfields' Choice

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

R39.95 X1QLNT5A-VI081015

DONDERDAG 8 OKTOBER 2015 WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Nog ’n bejaarde vermoor DIE huis in Florastraat, Riebeeckstad, waar Sophie Gehring (72) vermoor is. Alet van der Walt

die naweek vermoor. ’n Bron het aan Vista gesê dat AnnaMart Nothnagel, Gehring se dogter, laat Dinsdagmiddag onrustig geraak het. Nothnagel het Dinsdag verjaar en sy het bekommerd geraak toe sy niks van haar ma hoor nie. Sy het ’n inwoner van Riebeeckstad gevra om te gaan kyk waarom haar ma nie haar selfoon antwoord nie. Dié inwoner het gesien iets skort by die huis en het hulp ontbied. Nothnagel en haar man, Daan, het intussen ook van Bloemfontein af deurgery. Gehring se lyk is in die slaapkamer

NOG ’n bejaarde inwoner van Riebeeckstad, Welkom, is die afgelope week vermoor in haar huis aangetref. Skaars ses weke gelede, op 28 Augustus, is die woonbuurt geruk deur die wrede moord op Johan Vos (73), wie se lyk in sy motorhuis gevind is. Dinsdagaand (06/10) het Sophie Gehring (72) se naasbestaandes ook haar huis oopgebreek en op haar lyk afgekom. ’n Buurvrou in Florastraat sê sy het Gehring nog Vrydagmiddag in haar erf gesien. Volgens alle aanduidings is Gehring reeds

Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269

Clover UHT Long Life Milk 1Ltr

Valid From 8 October until 14 October 2015. Starsave Cake Flour 10kg

Super White Maize Meal 10kg

46

Excella Oil 2Lt

99

30 16

10

Ellis Brown Coffee Creamer 1kg

99

Sunlight 2kg

gekry. Sy is met ’n tou om haar nek en ’n plastieksak oor haar kop gevind. Twee selfone word uit die huis vermis. Daar is geen gedwonge toegang tot die huis nie. Gehring het honde gehad en dié is ongedeerd. Sy het blykbaar van tuindienste gebruik gemaak, maar ook ’n tuinier gehuur om haar te help. Die man is verlede Woensdag (07/10) by die huis gesien. Gehring was baie lief vir musiek en was sedert Mei 2014 die orreliste van die Gereformeerde kerk Welkom-Noord. Sy was vroeër by die Gereformeerde kerk Welkom. Ds. Jannie van der Schyff sê sy

NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS. First Three Ships Johnnie Watch Select Walker 750ml 750ml Red

was ’n goeie musikant en het ook ander instrumente bespeel. Sy was vroeër jare by die destydse Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste (Truk) as musikant betrokke. Gehring het pas die musiekprogram vir Hervormingsondag op 25 Oktober saamgestel. Verskeie gemeentes van omliggende dorpe sal op dié dag saam met die Welkom-Noord-gemeente Hervormingsondag gedenk. Die polisie het bevestig dat ’n saak van moord ondersoek word en gevra mense wat met die ondersoek kan help, moet ao. Elliot Khutsoane by 057-391-6259 of 083-940-1743 bel.

Hunters Dry / Gold Cans 6x440ml

750ml

64

99

99

Koo Dragon Energy Baked All Gold Drink 440ml Beans 410g Tomato

99

Wild Island 1Ltr

Huletts White Sugar 10kg

Sauce 700ml

99

Foto: Marti Will

99

9

99

29

Romi Brick 500g

6 31

Fruitree Orange Squash 2Ltr

99

Chuck or Brisket

6

79

5

99

17

99

99

54

Steak Bulk Packs

99

99 94 Windhoek

Beef Mince

Draught 6x440ml

(T-Bone, Tenderised & Rump)

99 /kg

GOLDEN ORANGE

84

99 /kg

59

99 p/kg

114

184

99

52

99

99

6499

Red Square Hansa Pilsner NRB Std Assorted 6x340ml NRB Dumpies 6X275ml

3999

54

99

OPENING SOON BOK STREET

X1QML8ED-VI081015

X1QLE93R-VI011015

JJ PRECON WALLING WALLING & STEEL STEELWORKS WORKS Harmony Way, Virginia

Mooi 2de handse Pavingstene te koop.

6Ft Beton on Special

REPAIRS DONE

SKAKEL JOHAN VIR DIE BESTE DIENS EN PRYSE BY

072 803 9101

X1QMJG05-VI081015


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.