FREE!
04 NOVEMBER 2022
072 757 0514
info@veldbrandmediasa.co.za
060 405 8979
Rustenburg
Veldbrand
BRITS | DERBY | HARTBEESPOORTDAM | KOSTER | MADIKWE | MARIKANA | MOOI NOOI | SWART RUGGENS
Ooreenkoms by Sibanye met mynwerkers bereik ■ RUSTENBURG
Foto: Sibanye Stillwater Online
Sibanye-Stillwater het onlangs 'n ooreenkoms met die vakbond van die ‘Association of Mineworkers and Construction Union’ (AMCU) bereik, ten opsigte van jaarlikse lone en voordele vir werknemers wat by die Marikana en Rustenburg mynboubedrywighede betrokke is. Die ooreenkoms met AMCU het gevolg op vorige ooreenkomste wat op 30 September met die National Union of Mineworkers en UASA vakbonde
bereik is. Dié ooreenkoms sal dan die afsluiting van die loononderhandelingsprosesse by die Marikanaen Rustenburg-myne se bedrywighede wees. Die finale ooreenkoms is ooreenstemmend met die vorige vyf jaar sin. Die aanbod… (vervolg op Bladsy 2)
Egpaar in hul spog Hartbeespoortdam-woning geskiet - 2