Vaalweekblad 04 September 2013

Page 14

14

Skole

Vaalweekblad, 4 September ­ 6 September 2013

Tiger Brand se Chrunchalots het op 6 Augustus Laerskool Emfuleni­ park Primary in Vanderbijlpark besoek en aan elkeen van die leerlin­ ge ‘n pakkie van hulle nuwe Chrunchalots­ontbytpap uitgedeel. Die leerlinge het die besoek baie geniet en selfs die gr. 7­leerlinge het heel opgewonde foto’s saam met die groen mannetjie geneem. Kean Rossouw, ‘n graad 3­leerling van Laerskool Emfulenipark Pri­ mary in Vanderbijlpark, het Maandag 12 Augustus aan die Plaaslike Kring Ronde van die “Mental Maths Challange” by Laerskool Noord­ hoek deelgeneem. Hy het 1ste geëindig en dit binne ‘n rekordtyd van 3 minute.

Augustus- nominasies vir Vaalweekblad se Onderwyser van die Jaar VANDERBIJLPARK.- Die Vaalweekblad Onderwyser van die Jaar se Augustus genomineerdes is: Hoërskole: Maryke Davies (Hs Dr. Malan), Louretta Dorfling (Hs Driehoek) en Lizelle Engelbrecht (Hs Driehoek). Laerskole-afdeling: Johanna Gouws (Ls Eliqwa)

king kom vir kontant- en vakansiepryse wanneer die kompetisie teen die einde van die jaar ten einde loop. Besoek www.vaalweekblad.com./competitions vir meer besonderhede oor hoe om deel te neem.

en kleuterskole: Joey Hattingh (Kabouterkampus) Elize Potgieter (Tjokkerland) en Debbie Thessner (Tjokkerland 2). Stem nou vir die maandfinaliste tot middel September deur ‘n sms na 45527 te stuur. Hierdie finaliste sal in aanmer-

Like our Facebook page for energy saving hints & tips

Sun Power Technology cc, Plot 80, Roodia, Stokkiesdraai Road, Vanderbijlpark (4km from Ocumed) Office no: 087 750 1981 Jan Tromp: 082 652 0982 admin@isoll.com www.isoll.com ISOLL 150L 10 TUBE THERMOSIPHON ISOLL 300L 25 TUBE THERMOSIPHON ISOLL 200L 15 TUBE PUMPED

R19,248.00 R30,091.00 R25,274.00

ISOLL 200L 15 TUBE THERMOSPIHON ISOLL 150L 15 TUBE RETROFIT ISOLL 300L 25 TUBE PUMPED

R23,021.00 R16,020.50 R32,377.00

VISIT OUR SHOWROOM FOR THE FOLLOWING PRODUCTS COTEK Inverters MICROCARE MPPT Regulators Deep Cycle Gel Batteries

Photovoltaic Panels @ R16.00 per watt

Grundfos 12V Circulation Pump

Complete Solar Borehole Pump with 170W PV panels @ R14,950.00 max head 70m, installation depth 30m, ±300L per hour

LED ‘s 3W 12V LED downlight 3W 220V LED downlight 5W 220V LED downlight 18W LED Tube Light 18W 220V DL-06 downlight

SOLAR KITS

Kit SPT2: Use for solar lighting,

Kit SPT1: Use for solar lighting & cell phone charging (ideal for camping) Kit includes: • 4 x 3W ES light bulbs • 1 x 50W PV Panel • 1 x 10A Microcare MPPT regulator • 1 x 105A/hr deep cycle gel battery

Kit includes: • 4 x 3W ES light bulbs • 1 x JVC 22” 12V Full HD Colour TV • 1 x 210L Fridge/Freezer • 2 x 270W PV panels • 1 x 20A Microcare MPPT regulator • 2 x 160A/hr deep cycle gel battery • 1 x 1.5KW Pure Sine Wave Inverter

R3 595.00

@R55.00 @R63.00 @R96.00 @R540.00 @ @R592.00

cellphone charging, TV, radio & fridge

R24 910.00

Complete Solar Pool Pump & Controller with 600W PV panels @ R18,500.00 delivers 16,000L per hour

Magniblitz Induction Stove @ R930.00

COME VIEW OUR EXHIBITION

Vaalweekblad se Onderwyser van die Jaar­kompetsie bied meer as R150 000 se pryse aan onderwysers wat ‘n waardevolle bydrae in hul omgewings maak. Om in aanmerking te kom moet onnies genomineer word in drie kategorieë naamlik Prep vir kleuterskole, Primary vir laerskole en High vir hoërskole gevolg deur die onnie se naam en die skool se naam. Die spertyd vir maandfinaliste is elke 25e van die maand. Besoeok www.vaalweekblad.com/compe­ titions vir meer besonderhede oor die kompetisie, pryse en reëls.

Dié meisies kan gesels

Mieke Hofmeyer en In­ gri Heydenrych, graad 10­leerlinge aan die Hoërskool Transvalia, met hul trofeë wat hulle as wenners van die Vaaldriehoek debats­ liga­finaal vir seniors verower het. Die de­ batsliga het op 21 Au­ gustus by Hoërskool Driehoek plaasgevind.

Weeksdae is ekstra-spesiaal

wanneer jy wakker word met Andre en Anna. The Breakfast Special is die amptelike wekker van honderde duisende Sentraal-Suid-Afrikaners. Maak seker jy word op die hande gedra deur The Breakfast Special, weeksdae vanaf 6vm op OFM, die klank van jou lewe!

AT THE

GOOD LIVING EXPO FROM 27 SEPTEMBER 29 SEPTEMBER @ EMERALD CASINO

Finance options available

met Andre Kunz en Anna Visser

weeksdae vanaf 6vm

Vanderbijlpark 93.7fm


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.