Vaalweekblad 1 - 3 Augustus 2012

Page 1

star-29week

MAHALA PROMOSIE

NP 200 CASH BACK R12 000 BERTIE BOUCHER 083 953 9933

R4,40 (BTW Ingesluit)

1 - 3 Augustus 2012

Tel.(016) 950-7000

WRAAKMOORD k a a

fs o H

http://www.Vaalweekblad.com

Inside:

Acid mine drainage now a reality for Vaal - P. 2

Steek rassespanning kop uit in Sasolburg? - Bl. 4

Die grusame marteling en wraakmoord op die Viana-gesin van Walkerville op 1 Oktober verlede jaar, het die afgelope week tot in die buiteland opslae gemaak nadat die Vereenigingse streekhof verlede week die moordenaars se skokverhaal aangehoor het. Mev. Geraldine Viana is eerste geskiet nadat sy deur twee van haar aanvallers verkrag is (glo omdat sy hulle as werkers sleg behandel het), waarna haar man, Tony, ‘n ingenieur, ook geskiet is. Daarna het die 12-jarige Almaro aan die beurt gekom. Hy is skynbaar erg gemartel en aangerand voordat hy kop-eerste in ‘n bad kookwater gedruk is. Almaro se halfsuster, Gabriela, was nie ten tyde van die voorval tuis nie. Volledige berig op bl. 2.

Transnethupstoot vir plaaslike skool - Bl. 16


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vaalweekblad 1 - 3 Augustus 2012 by Vaalweekblad - Issuu