PROMOSIE
NP 200
A1PS5AQ
MAHALA BAKKIE
1.6 8V A/C
CASH BACK
R12 000 BERTIE BOUCHER 083 953 9933
PRET GESINK! R4.40 (BTW ingesluit)
14 November - 16 November 2012
Tel. (016) 950-7000
Tientalle toeskouers het Sondagaand vier ure lank saamgedrom om te kyk hoe ‘n BMW wat per ongeluk in die Kliprivier by Rothdene beland het, deur DME Auto Body, met die hulp van die Meyerton-polisie en brandweer, uitgesleep word. Die eienaar van die wynrooi BMW, mnr. Kobus Odendal van Meyerton, kon teen Vaalweekblad se saktyd nie vir kommentaar bereik word nie, maar volgens ooggetuies het hy en twee vriende Sondagmiddag langs die rivier uitgespan voordat die motor in die rivier beland het. Die rivier is daar sowat 9 meter diep en die voertuig het omgetiep en op sy dak op die bodem beland. Polisieduikers en ander nooddienswerkers het vanaf 17:00 tot 21:00 gespook om die BMW onder die water op sy wiele te draai sodat dit deur Eddie de Wet, Riaan Potgieter en Andries Malherbe van DME Auto Body met DME se “roll-back” en ander voertuie uitgesleep kon word. Dit is in hierdie stadium nog onbekend of die voertuig herstel sal kan word.
In diep water! Foto: Pam Coetsee
Valie skud 67 kg af Bl. 5
Insleepwa konvooi vir Roosgesin Bl. 3
a1ps525
9790 + 9320
Shop / RepaiRS No. 139 Rossini Blvd, Vanderbijlpark 1911 Tel: (016) 931 9840/37 (016) 981 6006 / Fax: (016) 931 1999
http://www.vaalweekblad.com