Sasolburg 20150421

Page 1

a1w6SX5

SASOLBURG

Sasolburg Mall(Old OK) Opposite Maxis Restaurant Tel:016 973 1236 083 538 2472 21 APRIL ­ 27 APRIL 2015

Tel: (016) 950­7000

Gratis Verspreiding/Free Clydesdale, Deneysville, Kragbron, Sasolburg, Vaalpark.

Cobras reg vir rugby Schalk le Roux

SASOLBURG. – Die Sasolburg Cobras Rugbyklub het sowat twee jaar gelede vanaf die Flavuis Marekasportterrein na die DP de Villiers-stadion geskuif. Die klub is nou gevestig en spog ook met ‘n splinternuwe klubhuis. Die klub het ook ‘n ‘driving range’ waar daar gedurende die week en Saterdae gholfballe geslaan kan word. Verlede jaar het die klub se o/21- en eerste spanne onderskeidelik hul ligas gewen. Die klub se tweede span het ook goed gevaar en die tweede plek in sy liga behaal. Op Saterdag 11 April het die 2015 liga amptelik afgeskop. Die Cobras was gasheer vir die Kempton Wolwe. Die o/21’s het onder leiding van die kaptein en kookwater-flank, Drikus van Tonder, met 22 - 12 geseëvier. Drikus van Tonder, Johan du Toit en Luba

Mahalima het almal agter die doellyn gaan kuier vir die Cobras. Die 2de’s moes hard werk en was sommer gou agter op die telbord, maar het met 12-27 vasgeval. Edmund Harmse en Johan du Toit het darem elk ‘n drie gedruk. Met die eerste span het dit baie goed gegaan en hulle het reeds na net vyf minute se spel agter die doellyn gaan kuier. Die Cobras se swaar pak voorspelers het die wedstryd oorheers. Kaptein Ferdi Oberhaulser was baie tevrede met sy span se vertoning. Piet Prinsloo het twee drieë gedruk en Anton Bothma, George de Beer en Andries Kwesi elk een. * Die Cobras speel op 9 Mei in ‘n tuiswedstryd op die DP de Villiers­stadion teen die span van VUT (Vaal Universiteit van Tegnologie). Die Cobras oe­ fen op Dinsdae en Donderdae van 18:45 tot 20:15. Belangstellendes kan tydens die oefentye aansluit.

Cilliers Joubert van die Cobras se tweede span probeer keer dat een van die Kempton Wolwe die doellyn oorsteek.

Branches 33 Leslie Street Vereeniging (016) 455 3050

df Malan Street, (opp Checkers) VanderbijLParK (016) 933 4415

55 Pres. Kruger Street VanderbijLParK (016) 931 3074

R1 799.00

Many colours

R4 499.00

R2 399.00

R7 499.00

R6 799.00

Veneer Wood Table, chairs from R599.00

R2 299

From

R399.00

Also 6 seater dining room set R4 799

Available in different colours and fabrics

.00

R6 499.00 LOUNGE SUITES available in different colours and fabrics

NEED CASH? SELL OR LOAN MONEYAGAINST YOUR USED FURNITURE AND APPLIANCES HERE.

since 1960

Terms and conditions apply.

While stocks last.

FREE QUOTES - WE COLLECT. CoNtACt: ViCtor: 072 266 2145 MArtiE: 072 841 1415 MiCHEllE: 078 531 8446

sunday lunch

EisbEin

r30.00 R69-90

From

R7 999.00

R1 399.00

Footlong boEREwoRs Roll

R20-00

43 Voortrekker rd, Vereeniging

New Kiddies area opeNiNg sooN We will always have power when you dont

tel: 016 422 5043


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.