The Centurion

Page 1

CENTURION FREE - GRATIS

THE

News for the Community

Nuus vir die Gemeenskap www.thecenturion.co.za

April 2022

Wykus Lamprecht (links) is ‘n week later deur Willem Le Grange van Heidelberg, Wes-Kaap as die nuwe pampoen kampioen onttroon met ‘n pampoen wat 904,5kg geweeg het. Willem het ook soos Wykus die pitte van Johanna gebruik om hierdie wenner te groei

Lees binne … Read inside…

Sedert 2004 word daar jaarliks ‘n Goliat van Gat Pampoenfees deur die Cullinan Boere-unie gehou om die grootste pampoen te vind. Die hoofdoel van die fees deur die organiseerdes is die bewusmaking van die uitdagings wat boere en voedselprodusente ten opsigte van die weer en allerdaagse struikelblokke ervaar. Hierdie jaar is die pampoenfees vir die eerste keer aangebied onder die vaandel van Great Pumpkin Commonwealth (GPC), ‘n internasionale organisasie wat al die groot pampoenkompetisies koördineer waar die wenpampoene erkenning op die wêreldranglys van groot pampoene kry. Gedurende die onlangse pampoenfees in Silverton was daar elf inskrywings. Die reuse pampoen Barbie, was die wenner met 846kg wat groter as verlede jaar se wenner Johanna van 790kg is. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat Wykus Lamprecht van Meyerton met die titel wegstap. Ané Smal se pampoen van 89kg was die wenner van die Juniorkompetisie.

Page 4

Page 6

Page 8

Business

Education

Sport

.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.