JuniorTukkie

Page 51

BCom (Rekeningkundige Wetenskappe) Minimum vereistes vir 2017 Prestasievlak Programme

Afrikaans of Engels

BCom (Rekeningkundige Wetenskappe) [3 jaar] Sluitingsdatums: SA – 30 September Nie-SA – 31 Augustus

NSS/ IEB

5

Wiskunde

HIGCSE

ASLevel

ALevel

NSS/ IEB

3

C

C

6

HIGCSE

ASLevel

ALevel

2

B

B

TPT

34

Let wel: Wiskundige Geletterdheid word nie aanvaar nie. Beroepe: Eerste stap tot kwalifisering as geoktrooieerde rekenmeesters en ander rekenmeesterskategorieë, finansiële bestuurders, interne ouditeurs, bankiers, belastingpraktisyns en -adviseurs, koste- en bestuursrekenmeesters en kredietbestuurders. Geoktrooieerde rekenmeesters word in diens geneem as hoof uitvoerende beamptes (HUB’s), hoof finansiële beamptes (HFB’s), en ouditeure wat by die ORRO geregistreer is. Die benaming GR(SA) bied toegang tot loopbane wat finansieel uiters lonend is en ook tot internasionale werksgeleenthede aangesien dit internasionaal erken word. Let asseblief daarop dat hierdie program, tot op nagraadse vlak, in beide Afrikaans en Engels aangebied word. Please note that the programme is presented in both English and Afrikaans up to postgraduate level.

Die Universiteit van Pretoria se studente handhaaf konsekwent ʼn uitstekende slaagsyfer in die ingewikkelde nasionale geoktrooieerde-rekenmeesterseksamen (ITC), soos blyk uit die syfers:

Hoe word jy ʼn Geoktrooieerde Rekenmeester (CA)? Akademiese komponent Jaar 1 tot 3

Jaar 4

BCom (Rekeningkundige Wetenskappe)

BComHons (Rekeningkundige Wetenskappe) en Sertifikaat in die Teorie van Rekeningkunde

Professionele eksamen 1

Opleidingskomponent Jaar 5 tot 7 Opleidingskontrak Word voltooi in openbare praktyk, handel en nywerheid, finansiële dienste of in die owerheidsektor.

Professionele eksamen 2

98%

100%

98%

2015

2014

2013

Januarie en Junie

Januarie en Junie

Januarie en Junie

Die benaming GR(SA) is gesog en bied ruim finansiële vergoeding. Bo en behalwe die hoog aangeskrewe GR(SA)-kwalifikasie, verleen die drie jaar BCom (Rekeningkundige Wetenskappe)-graad ook toegang tot die volgende BCom Honneurs-grade (onderworpe aan keuring): � BComHons (Finansiële Bestuur) � BComHons (Interne Ouditkunde) � BComHons (Belasting) Hoewel die bogenoemde programme nie toegang verleen tot die kwalifikasie GR(SA) nie, verleen hulle wel toegang tot professionele kwalifikasies wat onder die BCom (Finansiële Wetenskappe)-program vermeld word. Kontakinligting Prof Johan Oberholster (GR-programkoőrdineerder) Tel +27 (0)12 420 3420 / 3211 E-pos johan.oberholster@up.ac.za UP-webwerf www.up.ac.za/-accounting SAIGR-webwerf www.saica.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.