‘n Gids vir Graad 9-leerders en ouers
13
Fakulteit Veeartsenykunde Program
Vereiste vakke wat in die NSS/IEB Graad 10-vakpakket ingesluit moet word
Ander vakke wat in die NSS/IEB Graad 10-vakpakket ingesluit kan word
BVSc (Baccalaureus in Veeartsenykunde)
TWEE tale waarvan Engels een moet wees op Huistaalvlak of Eerste Addisionele Taalvlak Wiskunde Fisiese Wetenskap Lewensoriëntering
Let daarop dat enige TWEE ander erkende NSS 20-kredietvakke ingesluit moet word. WENK: Voorbeelde van gewilde skoolvakke wat vir hierdie program oorweeg kan word: Rekeningkunde Rekenaartoepassingstegnologie Ekonomie Geografie Lewenswetenskappe Landbouwetenskap ‘n Derde taal
Diploma in Veterinêre Verpleegkunde
TWEE tale waarvan Engels een moet wees op Huistaalvlak of Eerste Addisionele Taalvlak Wiskunde Fisiese Wetenskap Lewenswetenskappe Lewensoriëntering
Let daarop dat enige EEN ander erkende NSS 20-kredietvak ingesluit moet word. WENK: Voorbeelde van gewilde skoolvakke wat vir hierdie program oorweeg kan word: Rekeningkunde Rekenaartoepassingstegnologie Geografie Landbouwetenskap ‘n Derde taal
Universiteit van Pretoria kontakbesonderhede
Leerders en ouers is baie welkom om die Departement Toelating en Studenteadministrasie by die Universiteit te kontak vir enige navrae en advies.
Tel +27 (0)12 420 3111 E-pos csc@up.ac.za Webwerf www.up.ac.za Fisiese adres Universiteit van Pretoria, hv Lynnwoodweg en Roperstraat, Hatfield Posadres Universiteit van Pretoria, Privaatsak X20, Hatfield 0028 JuniorTukkie kontakinligting Tel 27 (0)12 420 5102/6606 E-pos junior.tukkie@up.ac.za Webwerf www.up.ac.za/juniortukkie