DURBANVILLE
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA LG 65” OLED 4K HDR TV OLED65E6P
65” - ULTRA HD 4K resolution
- Perfect Black - Smart TV with webOS - 4K Upscaler - 4 x HDMI inputs - 3 x USB inputs - Wi-Fi built-in - 2 Year guarantee was R99 999
R79
999
Valid @ BELLVILLE branch only until Sunday 18 Dec 2016 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
Woensdag, 14 Desember 2016 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
Pictures for PitPals Dominique Herbig (from Durbanville) with Sammy. The two paid for a 15minute photo shoot with NK Photography at Melkbos strand beach on Saturday. Neels Kleynhans, photogra pher and owner of NK Photograpy, will be donating the entire proceeds of the photo shoot to PitPals, the organisation that sees to rehabilitating pitbulls and other fighter dogs. Also see photo on page 7.
VIERLANDEN: EIENAAR VERLOOR BYNA SY HUIS
Twee vas ná set MICHELLE LINNERT @linnertmb
’n
Oorsese huiseienaar wat ’n perseel van 8 000 m² in Vierlanden besit, ry nog so ewe by sy blyplek in toe ’n man hom meedeel sy huis is verkoop. Hierdie is die eerste geval waar ’n maatskappy “gekaap” is en ’n huis so amper onder sy regmatige eienaar uitverkoop is, wat hy nóg beleef het, sê kapt. Kevin Wyngaard, waarnemende bevelvoerder van die Durbanville-speurdiens en die ondersoekbeampte in die saak. Hy het TygerBurger Saterdag vertel hoe die Switserse huiseienaar, Ernest Bucher, wat ’n paar keer per jaar met kort besoeke aan die land gewoonlik sy eiendom in Vierlanden besoek, op dié skoknuus afgekom het. “Hierdie is die eerste geval van ’n maat-
skappykaping wat ek al ooit ondersoek het. “Die twee verdagtes van Johannesburg is eindelik gearresteer ná ’n intense ondersoek na hul bedrywighede. “Dit is ’n geval waar die twee hulself as direkteure van Bucher se maatskappy laat registreer het en sodoende die huis, wat deel is van die maatskappy se vaste bates, onder hom wou uitverkoop. “Die beskuldigdes het al so ver gevorder as om die titelakte in die naam van ’n prokureur van Bellville te laat registreer wat die eiendom sou koop. ‘‘Sy [die prokureur] het toe alreeds geld op die eiendom gespandeer. “Bucher was eintlik gelukkig. Hy het daar ingery gekom en gehoor die erf is reeds ‘verkoop’. Die koper en haar vennoot, ’n sakeman van Parklands, het teen daardie tyd al so ver gegaan as om ’n argitek te kry om hul planne om die grond te ontwikkel, voort te
sit,” sê Wyngaard. Die twee wou glo die woonhuis platstoot en die massiewe erf herontwikkel. Maar dít alles het hulle uitgevind toe Bucher die polisie genader het en Wyngaard die drade rondom die kullery begin optel het. Só het dit toe geblyk dat die beskuldigdes met vervalste dokumente Bucher se maatskappy op die internet ‘‘gekaap’’ het. Die twee het by die maatskappye- en intellektuele-eiendomskommissie, die CIPC – binne nét vyf dae – hulself as die nuwe direkteure van die maatskappy geregistreer gekry nadat Bucher, aldus hul vervalste dokumente, glo as direkteur sou bedank het. “Hulle het ’n vervalste bedankingsbrief en identiteitsdokumente ingedien.” Wyngaard sê hy is toe na Johannesburg om verder ondersoek in te stel. V Na bladsy 2.
E&OE
TygerBurger
Last chance to win a cruise with MSC If you haven’t bought a ticket yet or SMSed the magic number to win one, there’s still one last chance to do so before two lucky winners are announced on 21 December! Hurry up, because TygerBurger and MSC Cruises’ very special offer for a free trip aboard the luxurious MSC Sinfonia – ahoy to Mossel Bay! – expires on Monday 19 December. There are two ways to win: buy your ticket and win the full fare for free – at a marvellously discounted rate – or enter our SMS competition and win. The cruise starts from Cape Town on 20 January and it’s land ahoy in Mossel Bay on 21 January. Visitors can explore the town or participate in a range of prearranged activities, before partying the night away on deck. Day three is spent on the open sea with loads of fun activities planned, and 23 January sees the return to Cape Town. The cruise includes three meals served daily and snacks, tea and pastries served at all hours on deck at various intervals. Readers will pay only R3 400 per person sharing a standard inside cabin if they book through our special offer. Then prices range from R3 700 pp sharing a standard ocean view cabin, R4 700 pp sharing a private balcony cabin and R5 000 pp sharing a private balcony suite. A mandatory R840 port and baggage, insurance and service fee sees you aboard. This offer is limited and terms and conditions apply. All under 18s cruise for free when sharing a multiple-berth cabin with two adults paying the mandatory charges. Reservations for this special offer must be made directly with MSC Cruises. Multiple-berth cabins carry a surcharge. V Make your booking now at MSC Cruises’ reservation desk on 0860 11 44 11. Mention TygerBurger when booking and stand that chance of winning your full cruise fare refund, or SMS “TygerBurgerbootreis” to 34586 (at R1.50) as your chance to win a free trip.