TygerBurger Tyger Valley - 30 October 2019

Page 1

TYGER VALLEY

POT SALE!!!

HUGE VARIETY OF POTS

UP TO

50% OFF!

Offers valid until 3 November 2019. While stocks last. X1VQVQQD-AL301019

Woensdag, 30 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

Netwerk24. Alles op een plek.

TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante

@TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

VEEARTS BIED DIENSTE GRATIS AAN: SY IS ONTWURM, GESTERILISEER EN HAAR VOET IS VERSORG

Jessie kry haar dag ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

E

lke hond kry sy dag, lui die spreekwoord, en onlangs was dit beslis die gelukkige dag van Jessie, die skaaphondkruising van ’n plaaswerker van ’n plaas buite Durbanville. Jessie het in haar wandelinge saam met haar eienaar, Willem Saunders (44) van Morgenster-plaas, ’n doring in die voet gekry. Danksy die sameloop van talle omstandighede is Jessie se voet versorg en is sy ook sommer gesteriliseer en ontwurm op die koop toe! Volgens Adéle Nothnagel van Durbanville was sy op Donderdag 3 Oktober by die Kenridge Animal Hospital om hondekos te gaan koop. Sy wou net in haar motor klim, toe Willem haar stop en haar hulp vra. Die stap terug plaas toe met ’n doring in die voet was vir albei te pynlik. Sy het met Willem en Jessie by die dierehospitaal ingestap. “Die mense ken my goed; ek is al jare lank ’n kliënt daar en ek het die veearts gevra of sy my met die fooi tegemoet sal kom,” sê sy. Die veearts, dr. Fiona Holman, het egter gesien dat die doring waarskynlik afgebreek het en daar nie veel daaraan te doene is nie. Boonop was Jessie op hitte. Sy het aangebied om Jessie gratis te steriliseer. “Willem is duidelik baie lief vir die hond; die hond is ook baie goed versorg en ons moes hom verseker ons sal nie die hond van hom wegneem nie, maar dat Jessie net ingeneem word vir sterilisasie,” sê Nothnagel. “Dr. Holman het so mooi en deernisvol met hom gepraat dat hy daartoe ingestem het. Haar diens en simpatie aan hom was so mooi,” sê sy. Jessie het daar oornag en is die volgende dag met antibiotika vir die doringvoet, ’n leiband en kos saam met Saunders plaas toe. “Die veeaarts het gesien hoe goed Willem na Jessie kyk – sy was skoon en in ’n goeie toestand. Ek glo dís hoekom sy besluit het om ’n mede-diereliefhebber te help,” sê sy.

Jessie se voet word hier deur dr. Fiona Holman ondersoek, terwyl die hond se eienaar, Willem Saunders, breed glimlag. FOTO: ADÉLE NOTHNAGEL

MOTH ORCHID 2 STEM WAS 169.95

POT SALE!!

NOW

99.95 EACH

CERAMIC POT COVER WAS 79.95

NOW

COREOPSIS GOLDEN SPHERE WAS 69.95

NOW

EACH

BEGONIA WAS 69.95

NOW

24.95 EACH

26.95 EACH

BIDENS WAS 59.95

NOW

27.95 EACH

MILAN POT WAS 249.95

FIBRE CEMENT POT WAS 349.95

GLAZED HIGH POT WAS 269.95

129.95

169.95

129.95

NOW EACH

www.stodels.com

NOW

EACH

NOW

EACH

MARGUERITE DAISY WAS 59.95

NOW

27.95 EACH

AMALFI POT WAS 169.95

NOW

99.95 EACH

VARIOUS COLOURS

49.95 EACH

PERRENIAL PETUNIA WAS 59.95

TERRACOTTA BOWL

NOW

24.95 EACH

TERRACOTTA POT WAS 239.95

NOW

129.95 EACH

EACH

WAS 69.95

MILAN POT WAS 229.95

29.95

99.95

CUPHEA

NOW EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

LARGE

NOW

WAS 369.95

EACH

199.95

NOW

EACH

MEDIUM WAS 239.95

NOW

139.95 EACH

SMALL WAS 159.95

NOW

69.95 EACH

Offers valid until 3 November 2019. While stocks last. X1VU0FQ1-QK051119


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.