TygerBurger Tyger Valley - 29 January 2020

Page 1

TYGER VALLEY

Spotgoedkoop versekering SMS ‘king’ na 31452 vir ‘n kwotasie Standaard SMS tariewe en B’s & V’s geld

FDV nr. 43862

Woensdag, 29 Januarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Groentjies volg in voetspore Selfs die stormsterk Kaapse Dokter kon nie die entoesiasme van die Hoërskool D.F. Malan demp nie. Die graad 8-leerders het verlede Donderdag die lang pad tussen Melkbosstrand en Bloubergstrand aangepak vir die jaarlikse strandskoonmaak. FOTO: STANDER PHOTOGRAPHY

RENBAANWEG: DOOIE BLOEKOMBOME ONDERSOEK

Klag by polisie ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

D

ie net span nouer om diegene wat verlede jaar nege bloekombome (Eucalyptus) van die historiese bloekomboomlaning in Renbaanweg in Durbanville vergiftig het. Die Stad Kaapstad se departement ontspanning en parke het op 10 Januarie ’n klag

NO MORE

VARIETY BOX

SANDWICH HAM SLICED 200G + LIVER SPREAD 250G + FRENCH POLONY 750G + SMOKED VIENNAS 500G + SMOKED RUSSIANS 500G

60

.00 p/box

#

van opsetlike saakbeskadiging van stadseiendom by die Durbanville-polisie aanhangig gemaak, het Zahid Badroodien, burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsdienste en gesondheid, gesê. Dit het gevolg ná ’n inspeksie en deeglike ondersoek deur die Stad in samewerking met ’n kundige. Die boomlaning is meer as 150 jaar oud en was die ou waroete tussen Kaapstad, Wagen-

JANUWORRY

OXTAIL

makersvallei (Wellington) en Roodezand (Tulbagh). Die bome is op drie verskillende maniere vergiftig – die boomtoppe is met chemikalieë bespuit, chemikalieë is gegooi in ’n holte wat rondom die bome se basse gegrawe is en gate is in die stam geboor, waarin chemikalieë gegooi is. (“Historic bluegum trees poisoned”, TygerBurger, 16 Oktober 2019). Volgens kapt. Marchell Rhode, woord-

69

.99 p/kg

voerder van die Durbanville-polisie, gaan die polisie ondersoek watter soort chemikalieë gebruik is om die bome te vergiftig. Die Stad het in ’n mediaverklaring gesê die kwaadwillige vergiftiging van bloekombome wek kommer. In nóg ’n voorval vroeër vandeesmaand is ’n groot bloekomboom in Wesselsweg in Kenilworth vermoedelik vergiftig. V Na bladsy 2.

74.99

KALAHARI STEAK

p/kg

BRITO’S FAMILY BURGER DEAL BRITO’S CHICKEN BURGERS 8’S BRITO’S BUDGET BURGERS 8’S BRITO’S TEXAS BURGERS 8’S

ROSEMARY CHICKEN SAUSAGE

52

.99 p/kg

80

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 29TH JANUARY - 4TH FEBRUARY 2020.

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

.00

p/combo


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Tyger Valley - 29 January 2020 by Tygerburger Newspaper - Issuu