TYGER VALLEY
SPRING SAVINGS
COMPOST 15DM
WAS R16.95
NOW
www.stodels.com
Offer valid until 27 October2019
X1VQVQQE-AL231019
Woensdag, 23 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
TygerBurger 11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante
@TygerBurger
Netwerk24. Netwerk24.Alles Alles op op een een plek. plek.
Teken Tekenininby bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com.
ALTYDGEDACHT: ROWERS WAS GEWAPEN MET METAALSTAAF EN GRAAF
Sussies red Ciska ESMÉ ERASMUS
@erasmusesme
V
yf rowers het verlede Vrydagmiddag toegeslaan op die plaaswerkershuis van Ciska Klein en haar gesin op Altydgedacht buite Durbanville, waar sy en haar drie sussies alleen tuis was. Haar oudste sussie, Marilise (15), was ’n ware heldin toe sy haar dapper oor Ciska gegooi en haar styf in haar arms vasgehou het toe die rowers, gewapen met ’n stuk metaal, vermoedelik ’n koevoet, en die Kleins se eie graaf, die ventilator van Ciska se lyfie af wou roof. Sy is vir haar lewe daarvan afhanklik nadat sy ’n invalide gelaat is deurdat ’n motor haar en een van haar sussies in Maart 2017 langs die pad raakgery het. Sy is sedertdien afhanklik van ’n rolstoel en aan ’n ventilator gekoppel. TygerBurger het voorverlede week berig oor Ciska se prent van ’n walvis, wat sy met haar mond geskilder het. Dit word tans in die Zeits Mocaa-museum vir kontemporêre kuns in die Waterfront in Kaapstad uitgestal. Toe TygerBurger die gesin Saterdagoggend ná die voorval besoek het, was die tieners nog bewerig oor die traumatiese gebeure nadat hulle die vorige nag maar sleg geslaap het. V Na bladsy 2.
Ciska Klein word hier liefdevol omring deur haar dapper sussies, (van links) Elize, Marilise en Christelle. Sy is afhanklik van die ventilator om te kan asemhaal. FOTO: ESMÉ ERASMUS
16
165.99 each
p/kg
Prices valid at all Brito’s stores from 23rd - 29th 9th October 2019 2019. W While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
-- ----------------------
36.99
-------- --------------
---- ----------------
EISBEIN FRESH
---
-- -
GOLDEN YOLK EGGS 6'S MEDUIM + STREAKY BACON 200G
p/combo
CHICKEN FREEZER BAG -5KG
E AIRTIM BLE A L I A V A RES! O T S N I
BACON AND EGG COMBO
25.00
.99 each
----------------- ----
FROZEN FRIES -1KG
---
FRIGHTFULLY GOOD DEALS