TygerBurger Tyger Valley - 21 October 2020

Page 1

TYGER VALLEY

NEED A CAR?

100% QUALITY GUARANTEED

BIDENS SUN

BAD CREDIT? BANK DECLINE?

WAS R79.95

NO PROBLEM! CONTACT US TODAY: 021 949 7266 info@wheelfin.co.za www.wheelfin.co.za

NOW

R29.95

DRIVE AWAY IN YOUR

RENT TO OWN CAR WITHIN 24 HOURS *T&C APPLY

www.stodels.com

Offer valid until 25 October 2020

THE AFFORDABLE ALTERNATIVE-GETTING YOU GOING-FAST X1WD94H9-AL211020

Woensdag, 21 Oktober 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

X1WC8RJK-AL211020

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Geletterdheid kry hupstoot Die Primêre Skool The Valley op Altydgedacht is ’n hele klomp nuwe én ou leesboeke ryker danksy ’n skenking ter waarde van R2 700 deur die ATKV se Tygerberg-tak. Hier met die nuwe boekies is (van links) Oliver Wessels, Rodwaan September en Logan August, almal in graad R. Lees die berig op bladsy 5. FOTO: TWANETTE ACKER

DURBANVILLE: GROENGORDELS ‘DIE PROBLEEM’

Toename in misdaad ESMÉ ERASMUS

’n

Toename in misdaad in Durbanville, veral huisrooftogte, het weer begin kop uitsteek ná ’n lang stilte. In die jongste voorval verlede Maandagaand (12 Oktober) het vier rowers ’n egpaar oorval toe hulle tuiskom. Die rowers het hul-

le vasgebind en is vort met artikels ter waarde van R280 000, insluitend hul BMW X5-motor. Inwoners van Durbanville word in ’n mediaverklaring deur Fidelity ADT gewaarsku om paraat te wees teen die jongste vlaag van huisrooftogte, “dikwels vanuit die groen areas in en rondom die dorp”.

Volgens lt.kol. Theo Fisher van die Durbanville-polisie het die vlaag van huisrooftogte wel in Augustus en September weer ná ’n lang stilte skerp gestyg, maar is dit sedert Oktober weer in bedwang danksy meer misdaadvoorkomingsoperasies. Fisher het gesê misdaadvoorkomingsoperasies word weekliks en oor naweke gehou

– óók in groengordels om voornemende misdadigers voor te lê en vroegtydig in hul spore te stuit. “Meer sulke operasies is egter nodig en ons wil buurtwagte en sekerheidsmaatskappye aanmoedig om op eie inisiatief ook operasies te hou om misdaad hok te slaan,” het Fisher gesê. VNa bladsy4

POLES

CLAIM YOUR

20%

IAL P

CE RI

SP E C

WOOD SEAL

R 460

M A N U FA C T U R E - I N S TA L L - R E TA I L S T O R E - D I R E C T T O P U B L I C

STRUCTURAL TIMBER

CI PE A

GARAPA DECKING

L

S

DISCOUNT

each Bring in a copy of this ad to qualify for the Discount price only

NOW R 370 p/m

ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA

NOW R330 p.m. T’s & C’s apply

NOW R 5270

KIDDIES WENDY

MASON TOOLS

NOW R125 p.m. T’s & C’s apply

TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING

HARDWARE

Supply and Deliver to the

DIY

HORIZONTAL FENCING STOCK CLEARANCE SALE

All Mason tools with life time guarantee

We Supply and install

NOW R 17 670.00 incl. vat

On current stock only! T’s & C’s apply

ON RAILWAY SLEEPERS & OTHER HARDWOOD FURNITURE


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.