TygerBurger Tyger Valley - 19 February 2020

Page 1

TYGER VALLEY SOMETHING FOR EVERYONE

COMPLETE C3 CAT & DOG VACUUM CLEANER

- 2000 watt - with Active AirClean filter CRAZY PLASTICS BELLVILLE

FOLLOW OUR SOCIAL PAGES:

170 Durban Road, Bellville, Cape Town 021 949 8900

Woensdag, 19 Februarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

R4

2

Year Guarantee

was R6 499

999

Valid @ all branches until Sunday 1 March 2020 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330 NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

E&OE

Teken in by www.netwerk24.com.

Verandering uitgebeeld

Leerders van die Hoërskool Stellenberg beeld die tema “we the change” uit by die MTBS-pawiljoenbyeenkoms, wat Saterdag plaasgevind het. Die Hoërskool Stellenberg het met die louere in die atletiekstryd weggestap tydens die byeenkoms waaraan die hoërskole D.F. Malan, Tygerberg, Bellville en Stellenberg (MTBS) deelneem. Die Hoërskool D.F. Malan het die gees- en pawiljoenbekers gewen. Die byeenkoms is vanjaar vir die eerste keer in Kaapstad gehou, met die “flashes” en atletiek wat onderskeidelik in die Kaapstad en Groenpuntstadions plaasgevind het. Sowat 8000 toeskouers het vanjaar die flashes bygewoon. Elke skool het 650 leerders gebruik om ‘n tema uit te beeld. FOTO: RASHIED ISAACS

NUWE FLIEK: AKTEURS VERGEET BELLVILLE NIE

B’ville-talent blom NIELEN DE KLERK

Kenley Swart (26), wat Lara Hattingh speel, was in die Laerskool Bellville-Noord en die Hoërskool D.F. Malan.

@nielendk

D

ie nuwe Afrikaanse fliek Vergeet My Nie spog met nie minder nie as drie akteurs wat ’n deel van hul lewe in die noordelike voorstede van Kaapstad deurgebring het. Sean-Marco Vorster (28) en Marguerite van Eeden (22), wat die hoofrolle vertolk, was onderskeidelik leerders aan die Laerskool Eversdal en die Laerskool Welgemoed. Albei is daarna na Paarlse hoërskole.

Die storie agter die fliek Die fliek is deur die ware liefdesverhaal van Hugo en Mardaleen Derks geïnspireer. As wenners van Huisgenoot en kykNET se tweede fliekkompetisie, is die Derkse se storie gekies om in ’n film omskep te word, wat op Valentynsdag in teaters begin draai het. In die storie maak kykers kennis met Mardaleen, ’n stadsmeisie wat vasgekeer voel in

Join us for the very best Seafood and Sushi in Durbanville.

die “klein” Potchefstroom waar sy studeer. Sy smag na die stadsliggies en opwinding. Ná haar studie trek sy en haar vriendin, Lara, Londen toe en bly in ’n huis saam met ’n klomp ander Suid-Afrikaners. Sy en haar huismaat, Hugo, beland in ’n ernstige verhouding – die einste Hugo wat sy vlugtig op universiteit ontmoet het. Hy is van Namibië en is van plan om ná sy tyd in Londen terug te keer en te gaan boer. Liefdesverhale is egter byna nooit sonder kinkels nie en die twee moet eers ’n paar hindernisse oorkom voordat hulle werklik by-

mekaar kom. Vir die fliek moes die akteurs onder meer in Namibië en Londen tonele skiet. Dit was ’n hoogtepunt om oral vir hul werk te reis, maar het ook baie uitdagings meegebring. “Die reis het ons ook maar moeg gemaak, maar dit was vir seker nie sleg nie,” sê SeanMarco. Kenley sê nog ’n uitdaging was om tonele te skiet sodat dit lyk of dit in die somer plaasvind, al was dit in die winter. V Na bladsy 2

Well worth the visit!!

33 Oxford Street, Durbanville. For Bookings please contact us: 021 224 0063 X1W1VE45-AL190220


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.