TygerBurger Tyger Valley - 14 October 2020

Page 1

TYGER VALLEY

GUARANTEED QUALITY AT YOUR FINGERTIPS

STARRY WILD JASMINE

WAS R79.95

NOW

R34.95 www.stodels.com

Offer valid until 18 October 2020 X1WC8RJJ-AL141020

Woensdag, 14 Oktober 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

ONLY 5 DAYS LEFT !

Valid @ all branches until Sunday 18 Oct 2020 While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

E&OE

Teken in by www.netwerk24.com.

‘PAPGESLAAN’: TUINIER ’N VERDAGTE

Bejaarde susters aangeval NIELEN DE KLERK @nielendk

T

wee susters is Saterdag gewelddadig in hul huis in Harrodstraat in Oak Glen aangeval – na bewering deur hul nuwe tuinier. Die vroue is albei seniors en die oudste is 80 jaar oud. Die ouer suster het die ergste in die voorval deurgeloop en is “papgeslaan”, lui ’n inskrywing op sosiale media deur Bassett Alarms, ’n plaaslike sekerheidsmaatskappy. Wonderbaarlik het ’n sameloop van omstandighede en die gemeenskap se samewerking meegebring dat die verdagtes kort ná die aanval vasgetrek is. Coenie Lourens, een van die susters se nabye bure en ’n lid van die buurtwag, sê sy huishulp het hom net ná 09:00 laat weet twee mans het “verskriklik vinnig” in die straat afgehardloop. Hy is dadelik buitentoe om hulle agterna te sit. Sy ander buurman, wat toevallig buite gestaan het, is ook agterna. En toe ’n kar in die straat afkom, het dié bestuurder ook begin soek. Intussen het Bassett se lid, Johan Saayman, gereageer op die noodknoppie wat die susters gedruk het. Saam het hulle die verdagtes gekry – selfs waar een in die bosse weggekruip het. Hulle het gehoor waar die voor-

‘Blomme’ ‘Blomme’ tussen tussen die die groente groente

val gebeur het en is daarheen, waar hulle ook gesien het hoe erg die susters aangerand is. “Toe ek haar sien, het ek trane in my oë gekry,” sê Lourens. Die susters se buurvrou, wat die verdagtes oor hul muur sien spring het, het hulle geïdentifiseer. Nooddienspersoneel en die polisie was kort daarna op die toneel, waarna die vroue na die hospitaal geneem is. Al die gesteelde artikels – ’n skootrekenaar, twee selfone en juweliersware – is by die verdagtes gevind. Lourens sê hy ken die susters al jare en die ouer een het onlangs ’n rugoperasie ondergaan. “Sy het elke dag twee keer saam met haar fisioterapeut verby my huis gestap” en het hulle dan bietjie gesels. Volgens Lourens en Jonathan Blankenberg, woordvoerder van die polisie in Bellville, was een van die aanvallers die susters se nuwe tuinier. Sy het juis onlangs gesê sy het ’n nuwe tuinier nodig. Dit is vermoedelik hoe hulle toegang tot die huis verkry het. ’n Bron na aan die ondersoek sê die ouer suster het onder meer gebreekte ribbes, ’n gebreekte kakebaan en haar brein is geswel. Die jonger suster het, soos die ouer een, ook ’n gebreekte kakebeen. Jacques Lightfoot, voorsitter van die buurtwag, sê dit is ’n jammerte dat die voorval gebeur het.

Merli de Wet (6), regs, en haar sussie, Zaan (4), van Durbanville het Saterdag saam met hul ma gaan kyk na die nuwe binnehof­tuin by die Rust-en-Vrede-kunsgalery in Durbanville. Dié galery-tuininisiatief het tydens inperking ontstaan en behels onder meer groentetuine in blombakke. Sien nog ’n foto op bladsy 2. FOTO: ESMÉ ERASMUS

SEED

GUARANTEED QUALITY AT YOUR FINGERTIPS

WAS 21.95

NOW

9.95

PETUNIA

NEMESIA

WAS 23.95

NOW

6 PACKS

19.95

www.stodels.com

CAPE DAISY

WAS 69.95

NOW

26.95

STARRY WILD JASMINE

ALYSSUM

WAS 69.95

NOW

29.95

WAS 79.95

NOW

29.95

CAPE DAISY HANGING BOWL

CALLA LILY

WAS 79.95

WAS 139.95

34.95

64.95

NOW

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

WAS 149.95

NOW

NOW

INDOOR

99.95

Offer valid until 18 October 2020. While stocks last. X1WCM89W-AL141020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.