TYGER VALLEY
SPRING DEALS!!
LAVANDULA BLUE MAGIC
WAS R89.95
57cm COMPACT KETTLE BRAAI
NOW
PATIO Offer valid until 15 September2019
49.95
www.stodels.com
X1VNRBPA-AL110919
Woensdag, 11 September 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
was R1 749
R1
399
Valid @ all branches until Tuesday 24 September 2019 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante
E&OE
Netwerk24. Netwerk24.Alles Allesop opeen een plek. plek.
Teken Tekenininby bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com.
KUSPATROLLIE 2: MEER AS 660 KM IN NEGE DAE
Oupas ry fiets vir Choc AVRIL FILLIES
D
ie mediese uitgawes wat gesinne het wanneer ’n familielid met kanker gediagnoseer word, is die rede waarom twee pensioenarisse vanjaar met ’n fietstoer genaamd “Kuspatrollie 2” geld vir die Kinder-kankerstigting (Choc) by die Tygerberghospitaal gaan insamel. Pieter Oberholzer (62) van Stellenberg en George Hamilton (62) van Doordekraal ry vanaf George, waar verlede jaar se toer geëindig het, tot by Beghamond, oos van Port Alfred. Hulle het Saterdag 7 September uit George vertrek en hoop om Saterdag 15 September die afstand te voltooi. Verlede jaar het hulle ook op 7 September ’n soortgelyke projek, “Kuspatrollie vir Elleny”, aangepak en van Kaappunt tot by George gery. Die geld wat met die fietstoer ingesamel is, is gebruik om die mediese onkostes van Elleny Engelbrecht van Durbanville te help dek. “Choc is ’n organisasie wat hom beywer vir die ondersteuning van kinders met kanker, asook hul families. “In Augustus verlede jaar, pas na haar sesde verjaardag, is Elleny met B-sel akute limfoblastiese leukemie gediagnoseer. Dié diagnose het ’n geweldige emosionele en geldelike impak op die familie gehad,” het Oberholzer gesê. Daar is dadelik met haar chemo- en ander behandelings begin en volgens Oberholzer het die mediese rekeninge ingestroom. “Pieter en ek is albei oupas en het die Saterdag met bergfietse vanaf Kaappunt tot by George gery en al die agterpaaie so na as moontlik aan die kus, gevolg. Na nege dae, 662 km en 5 458m se vertikale klim, het die toer by die George-lughawe geëindig,” het Oberholzer gesê. Elleny se behandeling was sedert verlede jaar só suksesvol dat sy in die tweede kwartaal vanjaar vir die eerste keer weer kon skool toe gaan. Sy drink steeds pille, maar dit gaan baie beter. Daar is baie ander gesinne met dieselfde behoeftes en daarom het die twee oupas besluit om vanjaar ’n soortgelyke projek ten bate van Choc aan te pak. Choc het ’n lang en roemryke geskiedenis van hulp en ondersteuning aan families wat
Pieter Oberholzer (links) en George Hamilton hou hier vir Elleny Engelbrecht vas.
deur kanker getref is. Hul webblad sê tereg hulle ondersteun kinders, ouers, families en gemeenskappe om meer as net hoop lewend te hou. “Daarom kies ons ook nie die maklike roete nie. Ons probeer so ver moontlik op agter-
WEE AARR W EE OOPPEENN 2244TTHH
SSEEPPTT 220019 19
paaie ry. Dit neem ons deur wonderlike natuurskoon, maar ook op verskeie uitdagende bergpasse. “Die roete sluit die Sewe Passe tussen George en Knysna in, asook die Grootrivierpas, die oorspronklike Boesmansrivierpas en vele ander,” het Oberhol-
MARINATED CHICKEN SOSASTIES - 4 PACK
20.00 for 4
SAVE R10
AI RABOSS B LIKE A WITH BRITO’S
WIN
AND
INSTORE COMPETITION: Purchase 2 participating products and stand a chance to win a Brito’s & St Louis Hamper to the value of R300. 26 hampers up for grabs! VISIT OUR FACEBOOK PAGE AND WEBSITE FOR ADDITIONAL COMPETITIONS
PORK FILLET
GRABOUW BOEREWORS
69.99 p/kg
SAVE R10
KARAN BEEF RUMP / SIRLOIN
55.99
99.99
SAVE R9
BRITO’S CHOICE
p/kg
Prices valid at all Brito’s stores from 11th - 28th September 2019. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
p/kg
zer gesê. Die ryers se vordering kan op Oberholzer se Facebook-blad gevolg word. V Lees meer oor Choc en die werk wat hulle doen by www.choc.org.za Daar is ook ’n skakel vir enigeen wat graag ’n donasie ten bate van die projek wil maak.
RIB BURGERS MARINATED
69.99 p/kg
NEW PACK SIZE Pork Rashers + Beef Sosaties + Grabouw Boerewors + FREE 250ML ST LOUIS FREE STEAKHOUSE CLASSIC SAUCE
“LET’S BRAAI” - BRAAI PACK
75.00 each
great deal