Tygerburger Ravensmead & Belhar 30 May 2012

Page 20

Visit our NEW website.

- SEDERT 1984 -

ONS HET VOORRAAD !

B u r g e r

rger.co.za u b r e g y .t w w w

Taurusstraat 10 • Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za Fred Prinsloo Reklame gho/18/11/2011 A

TygerBurger Bladsy 20

Onder redaksie van Stehan Schoeman

Woensdag 30 Mei 2012

B’har amper bo met 14 man hy so byna met die tuisspan afgereken. Valsbaai het met ’n drie in die stuiptrekkings van die wedstryd met 29-27 die knoop deurgehak. ’n Eerste oorwinning ontwyk Tygerberg steeds hierdie seisoen. Ondanks ’n rustydvoorsprong van 17-9 teen Villagers, asook die feit dat Tygerberg met drie drieë teenoor die een van die tuisspan kon spog, moes die Floridapark-span uiteindelik met ’n gelykop-uitslag van 22-22 gediend wees. Bellville, wat Goodwood 38-22 geklop het, is saam met Noordelikes/ Northlink-kollege in hierdie stadium die toonaangeërs in die B-afdeling van die Superliga. (Helderberg het as die ander sterk aanspraakmaker op die titel Saterdag sy moses teëgekom teen Collegians). Bellville en NNK (wat Brackenfell 33-10 geklop het) kom op 9 Junie teen mekaar te staan. Hands & Heart het ’n ietwat verrassende oorwinning van 38-20 oor Pniël Villagers behaal, maar Kuilsrivier kon met 20-28 nie die mas opkom teen Primrose nie.

SAREL BURGER

Die onoorwonne Durbanville/Bellville het Saterdag met sy sewende agtereenvolgende oorwinning nou beslis beker-aspirasies in die WP se Super-rugbyliga. Die Durbies is ná ’n oorwinning met 26-14 oor die sterk span van Hamiltons tans in ’n wedloop met die Maties gewikkel vir die boonste plek op die punteleer. Maklik het hierdie oorwinning egter nie gekom nie, ten spyte van die feit dat die Durbanvillers in alle afdelings die botoon gevoer het en die meeste aanvalswerk gedoen het. Ná ’n rustydtelling van 3-5 het die Durbies in der waarheid driekwart deur die kragmeting nog 8-11 agtergeloop. Hul harde werk is darem in die laaste 20 minute beloon toe twee verdere drieë Hamiltons se doppie geklink het. Belhar moes (as gevolg van ’n rooikaart-voorval) vir driekwart van sy wedstryd teen Valsbaai met net 14 spelers oor die weg kom – en tog het

Prag­wenners! Vier en twintig leerders van die Alta du Toit­skool in Kuilsrivier (insluitend drie oud­leerders) het aan die SASAII (South African Sport Association for Intellectually Impaired)se somerspele deelgeneem wat onlangs in Kaapstad gehou is. ’n Bykomende sewe leerders het aan Nedbank se nasionale SASAPD (South African Sport Association for Physically Disabled)­kampioenskap in Durban deelgeneem. Altesaam 37 goud, 25 silwer en 25 brons medaljes is gewen. Voor van links is Lesey Losper en Marvin Fransman. Tweede ry: Octavia Fortuin en Morgen Briel. Derde ry: Michelle Matthys, Ashwin Thys, Darren Arendse, Lismarie Mouton en Johan Oktober. Vierde ry: Taylor Marais, Sean Thompson, Henwin Friesland en Rozanne Makappie. Vyfde ry: Nuschka van der Merwe, Neelin Koopman, Belin­ da Cooper en Nado Setloboko. Sesde ry: Kyle Fortuin, Mlungisi Jaho, Fransisco Bester, Cherwin Williams en Candice Pretorius. Sewende ry: Jean­Pierre de Villiers, Michaela Kretzen, Mary­Ann Adams en Kevin Boshoff. Agter is Bradley Burrows, Antonio Esterhuyse, Reagon Hartzenberg en Christine Harris. Afwesig: Lincoln Moshane.

HERO WHEEL & TYRE DEAL!

15’’ 195/50VR15 MY-01 195/50WR15 ” 15 ADRENALIN RE002 16’’ 205/55VR16 MY-01 16’’ 205/55WR16 ADRENALIN RE002 205/40VR17 ’’ 17 MY-01

15’’ POLAR

BRIDGESTONE

+4 195/50R15

R4495

R665 R825 R965 R1115

R995

FIRESTONE SUV & 4x4

O P E N S AT U R D AY S F R O M 0 8 : 0 0 - 1 3 : 0 0 / T Y R E S • W H E E L S • S U S P E N S I O N Firestone’s All Road Hazard guarantee. It’s free, because

BUDGET PASSENGER

14’’

175/65TR14

14” 14’’ 15’’

185/60HR14

R435 R465

185/65HR14

R495

195/50VR15

R515

15’’

195/65HR15

16’’ 17” 17’’ 18’’

205/55VR16

R695

205/40WR17

R625

225/45VR17

R795

225/40WR18

R975

R565

15’’ 15” 16’’

215R15C ATX AllTerrain

R1195

245/75R15C ATX AllTerrain

R1525

245/70R16 DESTINATION AllTerrain

R1545

R1355

MANY MORE SPECIALS INSTORE

R1365

COME SEE FORYOURSELF!

R2125

WHEELS +TYRES

RUN FLAT TYRES

16’’ 195/55VR16 ER300 RFT 205/55VR16 16” ER300 RFT 17’’ 225/45VR17 RE050 RFT ’’ 17 255/40VR17 RE050 RFT

R3445

COMBO DEALS

FIRESTONE BEST VALUE PASSENGER

14’’ 14” 185/65TR14 TZ200 195/65VR15 15’’ TZ200 16’’ 205/55VR16 TZ200 17’’ 225/45WR17 TZ700 175/65HR14 TZ200

WE WILL MATCH ANY WRITTEN QUOTE ON EXACTLY THE SAME ADVERTISED PRODUCT

you don’t pay for a new tyre, only for the tread you’ve used.

BRIDGESTONE

HIGH PERFORMANCE PASSENGER

SCANDAL

15’’

+4 195/50R15

R655

R4495

R785 R775 R915

GHOST

17’’

+4 205/40R17

R5595

R1245

BRIDGESTONE 4X4/SUV

17’’

IMOLA

+4 205/40R17

R5595 Performance Shock Absorbers

‘My School Cards’ accepted at all stores.

17’’ 17”

235/65R17 DUELER HP

R2125

265/65R17 D694 AllTerrain

R2495

Ty g e r V a l l e y : ( 0 2 1 ) 9 1 4 - 3 7 0 7 ( G P S : S 3 3 ° 5 2 ’ 1 4 . 8 ” | E 1 8 ° 3 8 ’ 2 3 . 5 ” ) WHEELS: Prices per set of 4 and include VAT and fitting. TYRES: Prices include fitting, but exclude valves and balancing. Prices are subject to fitment in-store.Offers are valid from 21 May to 9 June 2012. Only valid while stocks last. RCS: Revolving plan (10% repayment); 24 & 36 month budget plans. No deposit. RCS Terms & Conditions apply.

Stockists of Ironman 4X4 Suspension & Accessories

DWFCOLL 515925/TB

EXPECT THE BEST


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.