Tygerburger Ravensmead 9 Jan 2013

Page 1

RAVENSMEAD & BELHAR

Woensdag, 9 Januarie 2013 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za | www.tygerburger.co.za

Fun ideas for the last week of holidays:

Tour our beautiful city

Last fun before school starts

Take a deep breath before the cold reality of a new school ye­ ar hits home! Relax by burying yourself in the sand like Lohan Botha (8) and Marvin April (12) before you bury yourself in homework. Enjoy the mo­ ments when someone deci­ des to throw water in your face, because soon it might be a teacher who throws you with a piece of chalk. 2013 is here and there’s no better pla­ ce to stock up on happy me­ mories than on the beach!

P. 6

SKOOLGELD: STYGING VAN TUSSEN 8 EN 16 PERSENT

Go shark cage diving P. 10

Learn to surf

P. 12

Ouers gaan opdok VERSLAGSPAN

O

trobaan by die skool. Die res van die verhoging maak voorsiening vir prysstygings in elektrisiteit, salarisse vir beheerliggaamposte (sewe persent), asook vir die ondersteuning van skoolfondsverligting.

aanstaande jaar aangewend word vir elektrisiteitsverhogings, salarisse en vir meer klaskamers. “Die verhoging in leerlingaansoeke noodsaak meer klaskamers en die aanstelling van meer leerkragte,” sê die woordvoerder.

Hoërskool Durbanville Hierdie skool se skoolgeld beloop R16 600, wat oor ’n tydperk van 10 maande betaal kan word. Dié bedrag bly dieselfde ongeag die hoeveelheid kinders van een gesin wat in die skool is. Vergeleke met verlede jaar se fooie is die kosteverhoging 13,8%, waarvan R90 per maand aangewend sal word vir ’n nuwe as-

Hoërskool Fairmont By dié skool beloop die skoolgeld R18 750 per jaar. Vyf persent-afslag geld indien ouers voor die einde van Desember die volle bedrag vereffen, wat beteken hulle betaal dan R17 812,50. ’n Woordvoerder by die skool sê tientalle aansoeke moes afgekeur word omdat die skool oorvol is. ’n Totaal van 265 aansoeke is vir nuwe graad agts ontvang. “Ons bied finansiële hulp aan ouers by die skool,” sê die woordvoerder. Die heffingsbedrag sal

Milnerton High School Milnerton High School se skoolgeld verhoog van R11 400 in 2012 tot R12 600 in 2013.

uers gaan vanjaar hul sakke moet skud nadat skoolgeld in die noordelike voorstede met enigiets tussen agt en sestien persent gestyg het. Dié bedrae is egter steeds aansienklik laer as by sommige van die voorste openbare skole elders in die provinsie.

Buren High School By dié hoërskool betaal ouers vanjaar R4 100 in vergelyking met R3 560 in 2012. Hoërskool J.G. Meiring Skoolgeld by die skool verhoog van R7 500 in 2012 tot R8 500 vanjaar. V Na bladsy 3.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.