Tygerburger Ravensmead 8 Mei 2013

Page 2

2

NUUS NEWS

TYGERBURGER | RAVENSMEAD & BELHAR Woensdag, 8 Mei 2013

R AV E N S M E A D / B E L H A R

www.tygerburger.co.za

Gals only

Uitgewer: TygerBurger word uitgegee deur WP Koerante en is deel van die Media 24-groep

Verspreiding: TygerBurger Ravensmead/Belhar word elke Woensdag in die volgende gebiede afgelewer: Bellville-Suid, Belhar, Glenhaven, Roosendal, Voorbrug, The Hague, Ravensmead, Florida, Cravenby Estate, Connaught Estate, Eureka Estate en Uitsig. Totale verspreiding: 33 980 TygerBurger het twaalf verskillende uitgawes vir die volgende gebiede: Bellville, Durbanville, Parow, Goodwood, Brackenfell, Kraaifontein, Kuilsrivier, Milnerton, Table View, Eersterivier/Blue Downs, Ravensmead/Belhar en Elsiesrivier. Totale verspreiding: 285 531

TygerBurger joined some female bikers on a mass ride to celebrate International Female Ride Day.

Cycle­manic

Vir enige verspreidingsklagtes skakel Nikita by 021 910 6500 of e-pos: verspreiding@tygerburger.co.za

Kontak ons

Nuusredakteur: Marana Brand van Hulsteyn Tel: 021 910 6540 - E-pos: nuus@tygerburger.co.za Joernalis: Gary van Dyk Tel: 021 910 6559 E-pos: gary.vandyk@tygerburger.co.za Advertensiebestuurder: Garth Hewitt Tel: 021 910 6500 E-pos: ghewitt@tygerburger.co.za Hoofkoerant advertensies: Estelle Sam Tel: 021 910 6529 - 082 726 7626 E-pos: estelle.sam@wpkoerante.co.za www.tygerburger.co.za Geklassifiseerde advertensies: 0860 11 7520

Korreksies

Volgens die redaksionele beleid van TygerBurger verwelkom ons voorstelle en kommentaar oor die koerant se inhoud en stel ons beduidende foute so gou as moontlik reg. Stuur asb. inligting oor die regstelling van foute in die koerant aan die ombudsman van Media24 se Gemeenskapspers, George Claassen, by george.claassen@media24.com of skakel 021 851 3232 of 083 543 2471. Lesers kan ook klagtes oor die inhoud by die Persombudsman van Suid-Afrika, mnr. Joe Thloloe, aanhangig maak. Skakel in daardie geval gerus 011 484 3612/8, stuur ‘n faks na 011 484 3619 of 'n e-pos na nakhanyim@ombudsman.org.za or

Reading champs: Huguenot Square Library in Belhar recently hosted their annual Reading Competition.The winners were, from left, the winners of the English category, Natsai Budala (2nd) Damian Abrahams (3rd) Keisha Cunningham (winner), and in the Afrikaans category, Alzina Fourie (winner), Laeeckha Carelse (3rd) and Courtney Stevens (2nd).

Andre Bakkes shares some ideas on how to re­use your TygerBurger before recycling. Watch the video, share your fun ideas and stand a chance to win some movie tickets.

Competition Enter our Mother’s Day give­aways. Prizes include spa vouchers and Luci Hirsch Jackson’s recipe book, Mum’s On The Run. . tygerb.mobi facebook.com/tygerburger twitter.com/tygerburger(@TygerBurger) youtube.com/tygerburgerweb

Ooggetuies word gesoek Ooggetuies word gesoek van ’n motorbotsing op Woensdag 1 Mei waarin vyf motors afgeskryf is. Die ongeluk het omstreeks 18:50 op die hoek van Carl Cronjé- en Frans Conradierylaan in Bellville plaasgevind. ’n Volkswagen Tiguan, wat uit Tygervallei-winkelsentrum se rigting gery het, het na bewering eers teen ’n Audi A4 gebots, voor dit ’n Toyota Avanza, Daewoo en Nissan Almera weens die impak getref het. Die Tiguan het na bewering teen ’n baie hoë spoed gejaag. Al vyf motors is afgeskryf, maar niemand is ernstig beseer nie.

Tuinstyle bespreek Daar sal ’n vergadering van die Tygerbergse tuin- en blommeklub op Woensdag 15 Mei wees. Brenda Eksteen sal die gasspreker wees. By dieselfde geleentheid sal jy meer hoor oor potte en tuinstyle van Petro Jacobs. Die verrigtinge begin om 10:00 in die NG kerk-saal, Meathstraat, Bellville-Noord. Alle belangstellendes is welkom. V Vir meer inligting, skakel Frances van der Merwe by 021 558 8309.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.