TygerBurger Ravensmead - 5 February 2020

Page 1

RAVENSMEAD

Woensdag, 5 Februarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Nuwe uitdagings ‘n Groep seniors van die Proteaville Fitness Club het ten spyte van hul vrese vir die eerste keer einde Desember swemlesse begin neem. Hier is hulle by die swembad in Bellville-Suid saam met Arnold Terhart (links voor), Mary Carelse (hoof van die Proteaville Fitness Club) en Garron Matroos (fasiliteitsbestuurder by die Proteaville Recreation Centre). Lees meer op bladsy 4. FOTO: NIELEN DE KLERK

WESBANK: GEEN WATER NA GROOT WATERPYP BARS

Inwoners desperaat BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

I

nwoners van Wesbank was verlede week so desperaat vir water dat hulle agter ’n watervragmotor aangehardloop het. Klaarblyklik het ’n groot waterpyp in die omgewing gebars, wat veroorsaak het dat die hele woonbuurt se water af was. Dit het veroorsaak dat mense in rye by ’n vragmotor moes staan.

Nathan Adams van die plaaslike buurtwag sê die water-onderbreking het die gemeenskap erg ontwrig. “Niemand is vooraf gewaarsku en het geweet vir hoe lank daar geen water gaan wees nie. Inwoners was desperaat om water te kry. Uiteindelik het ’n vragmotor met water opgedaag, maar sonder enige kommunikasie van waar en wanneer inwoners water kon kry nie,” sê Adams. Volgens Adams het baie mense ook gekla

dat die water wat hulle by die vragmotor gekry het, nie skoon was nie. “Ek het self nie van die water gedrink nie, maar nie al die inwoners was tevrede met die gehalte van die water wat hulle ontvang het nie. Hoekom moet die arm mense altyd tevrede wees met enigiets wat aan hulle opgedis word?” sê Adams. Ebrahim Sawant, raadslid vir die gebied, sê kontrakteurs wat besig was om aan die padoppervlak te werk, het ’n pyp raakgeboor

en dit het veroorsaak dat ’n pyp gebars het. “Dit was werklik ’n onvoorsiene voorval, maar ons het onmiddellik versoek dat ’n vragmotor met water na die gemeenskap gebring word. Hoewel ons verkies dat sulke voorvalle nie gebeur nie, gebeur dit ongelukkig soms. Die pyp is so gou moontlik herstel,” sê Sawant. Volgens Sawant het hy volledige verslag aangevra sodat hy alle beskikbare inligting tot sy beskikking het.

// Offers valid till Sat 15 Feb 2020. // While Stocks Last!

MAGS SPECIAL

13" TYRES 155/70/13

R399

155/80/13

R350

14" TYRES 165/60/14

R450

165/65/14

R499

175/65/14

R399

R5999

175/70/14

R499

185/60/14

R450

GET up to R2000 BACK

185/70/14

R589

14 inch

MAGS COMBO

FROM

R5500

MAGS COMBO FROM

15 inch

FOR YOUR OLD RIMS & TYRES ON YOUR CAR

15" TYRES 165/50/15 185/60/15 185/65/15 195/50/15 195/55/15 195/60/15 195/65/15 205/65/15

R790 R579 R599 R4 7 5 R599 R599 R5 5 0 R699

16" TYRES 195/55/16 205/45/16 205/55/16

R699 R699 R650

16"TYRES 205/60/16 215/45/16 215/65/16 235/60/16 205/55/16 Run Flat

17"TYRES R759 R959 R999 R1100 R1150

BAKKIE&COMMERCIAL TYRE

215/45/17

R799

225/45/17

R799

225/60/17

R1099

235/55/17

R1099

18" TYRES

17"TYRES

225/40/18

R850

225/55/18

R1190

205/40/17

R550

205/45/17

R895

235/60/18

R1290

205/50/17

R995

265/60/18

R1490

215/40/17

R895

225/40/18 Run Flat R 1690

195/14c

R750

215/15c

R999

255/70/15

R1150

205/65/16c

R1100

215/65/16c

R1100

245/70/16

R1190

265/70/16

R1290

265/65/17

R1390

FIT AND BALANCING R60 PER WHEEL, OLD TYRE MUST STAY.

ALL WHEEL & TYRE

ALL WHEEL & TYRE

TYRENET

341 Voortrekker Rd, Goodwood Tel: 021 591 8035

278 Voortrekker Rd, Parow Tel:021-9113435 (Next to VW)

49 Voortrekker Rd Goodwood, Tel 021-591 1185/3


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.