TygerBurger Ravensmead - 30 October 2019

Page 1

RAVENSMEAD

POT SALE!!!

HUGE VARIETY OF POTS

UP TO

50% OFF!

Offers valid until 3 November 2019. While stocks last. X1VQVQQD-AL301019

Woensdag, 30 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

RAVENSMEAD: MEISIE (11) ONTVOER

Ma verlig ná kind vrygelaat is BRENDEN RUITER @ruitervaniewind ’n Ma van Ravensmead sê in hierdie stadium is sy net dankbaar dat haar dogter lewe ná sy Donderdag 24 Oktober deur ’n onbekende man ontvoer is. Ashlin Pritchard (11) is onder bisarre omstandighede in ’n vaal Toyota Tazz ingelaai. Ingrid Pritchard, haar ma, sê alles maak nog nie lekker sin nie, maar sy is net bly haar dogter se storie het nie soos baie ander geëindig nie. “’n Man het voor my buurvrou, Anastacia Bowers, se huis stilgehou en sy wou by hom weet of hy hulp nodig het. Hy het glo beweer hy werk saam met haar man en dat dié se werksbakkie êrens gaan staan het. Al hoe hy glo die bakkie kon opspoor is deur ’n spesi-

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand ... Zoë Murphy (18) van Goodwood het die afgelope naweek op die loopplank gewys wie se matriekrok “is die mooiste in Kaapland” toe sy as wenner gekroon is van TygerBurger en die Parow-sentrum se Matriekrok-kompetisie. Altesame 10 finaliste het deurgedring na die eindronde van die kompetisie, wat Saterdag by die winkelsentrum plaasgevind het. Sien nog foto’s op bladsy 7.

Ingrid Pritchard en haar dogter Ashlin. FOTO: PETER ABRAHAMS/SON

ALABAMA WHITE FRAGRANT RICE 2KG

MR ORANGE SQUASH 5LT

KELLOGG’S CORN FLAKES 1KG

KNORR SALAD DRESSING ASST. 340ML EACH

BAKERS SNACKTIME ASSORTED CRACKERS 800G

GOLDEN PRIDE WHITE SUGAR 10KG

NOLA MAYONNAISE 750G 20.00/UNIT

fieke selfoon, Huawei. My dogter het ’n Huawei,” sê Pritchard. Bowers en Ashlin is toe omgepraat om saam met die man in die motor te klim. In ’n stadium is Bowers glo uit die motor geboender en die man het met Ashlin weggejaag. Die ontvoerder het glo omgedraai en na Bowers se huis teruggery en ’n televisie-stel gesteel. Nadat inligting oor die kind op sosiale media versprei is, het iemand haar by ’n nabygeleë Shoprite in die Tazz gesien en die polisie laat weet. Dit blyk of die ontvoerder geskrik het, die kind afgelaai en toe weggejaag het. Pritchard wil nie dink wat met haar kind kon gebeur het was dit nie vir die mense op sosiale media. “Met al die dinge wat deesdae in Kaapstad gebeur is dit net genade dat my kind lewe. Ek is net dankbaar dat sy ongedeerd hiervan afgekom het. Sy sê net heeltyd sy sien nog sy gesig. Alles sal seker mettertyd duidelik word,” sê Pritchard. Randall Botha, ’n gemeenskapsleier van Ravensmead, doen ’n beroep op inwoners om nie met vreemdelinge in gesprek te tree nie. “Dit is kommerwekkend hoe baie jong kinders alleen rondloop en ver van hulle huise af speel. Ouers en voogde moet asseblief kinders ten alle tye onder oë hou,” sê Botha. Kapt. F.C. van Wyk, polisiewoordvoerder, sê teen druktyd niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

CHAPMAN’S RAW SEAFOOD MIX 700G

D’LITE COOKING OIL 2LT

CORDON BLEU FAT SPREAD 500G EACH

RAINBOW MIXED CHICKEN PORTIONS 2KG DANONE NUTRIDAY SMOOTH YOGHURT 6X100G 11.66/UNIT

SONNENDAL NECTAR JUICE ASST. 3LT EACH

WhatsApp your name & surname to this number R5

R10

4 85 9 60

EPPING

127 Bofors Circle,Epping Ind.2 021 534 6227

R5

R10

R25

0630656777to join our growing WhatsApp database and receive all our store promotion sent directly to your phone.

R35

4 90 9 80 23 99 33 99

CRAVENBY

Cnr Connaugh & Balvenie Avenue 021 932 2633

R5

R12

4 80 1150

R40

35 50

MITCHELLS PLAIN PAARL STORE Charlie Street Opp Promenade 021 376 5724

No. 3 Zuidmeer Street Huguenot, 7646 021 862 2125

AIRTIME PRICES APPLICABLE TO 5 OR MORE

Visit us at: www.oneupcc.co.za / For more deals contact us at: info@oneupcc.co.za All stores are open on Sundays except Worcester branch

STEENBERG

Cnr. Military & Cornistan Avenue 021 701 1391

WORCESTER PAARL Napier Street 023 347 1067

17 Textle Street 021 870 1658

Promotion valid until 6th November 2019

Prices valid while stocks last. Pictures for illustration purpose only and may vary. We reserve the right to limit quantities. Prices include V.A.T E&OE.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.