TygerBurger Ravensmead - 29 January 2020

Page 1

RAVENSMEAD

Woensdag, 29 Januarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

First in Africa

At the handover of the R3 million bronchoscope, a first of its kind in the country, are (from left), Randall Barclay (district governor nominee designate from the Rotary Club Wallingford, Vermont, USA), Dr Bettye Walker (member of the Los Angeles Rotary Club, USA), Tommy Freeborough (president of the Blouberg Rotary Club), Prof Pierre Goussard (pulmonologist at Tygerberg Children’s Hospital), Helène Visser (international and foundation chair of Blouberg Rotary) and Ian Robertson (district governor nominee of Rotary District 9350, South Africa).

AMBULANSE GETEIKEN: KUNSTENAAR STEUN VELDTOG

Help nooddienspersoneel BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

E

mo Adams is een van duisende Kapenaars wat hul gewig agter ’n veldtog gooi om te verseker dat nooddienspersoneel veilig is wanneer hulle werk. Die Wes-Kaapse regering het onlangs die veldtog van stapel gestuur ná verskeie voorvalle waarin noodpersoneellede aangeval en verhinder is om hul werk te doen. Daar was al selfs gevalle waar personeellede aangerand is. Net verlede week is ’n nood-

voertuig, wat ’n pasiënt na die Tygerberghospitaal vervoer het, in Ravensmead met klippe gegooi. ’n Personeellid het in hierdie voorval ’n oogbesering opgedoen. Luidens ’n mediaverklaring deur die provinsiale regering was daar in 2019 altesame 26 voorvalle waarin noodpersoneel aangeval is. “Die hele gemeenskap moet verantwoordelikheid neem vir die veiligheid van die noodpersoneellede. Baie keer vind hierdie aanvalle plaas in gemeenskappe waar die dienste die nodigste is. Ons doen ’n beroep

MEAT CITY

KG

FRESH ‘A’ GRADE STEWING BEEF

6499

KG

Saturday 8:00-16:30 Sunday 8:00-14:00 Closed Fridays 12:30-14:00

PRICES VALID 29 JAN to 9 FEB WHILE STOCKS LAST

C/O BELVENIE & CONNAUGTH ROAD | 064 470 1647 OPPOSITE 1 UP CASH & CARRY FRESH WHOLE CHICKEN CHICKEN PIECES

“Dit is hoekom ek hierdie eed onderteken sodat die gemeenskap die gesondheidsdienste kry wat hulle verdien. Ek hoop julle sal my ondersteun deur die edele veldtog te ondersteun,” sê Adams. Om die veldtog te ondersteun kan inwoners na die provinsiale regering se webtuiste toe gaan en hul name daarop registreer. Alle name gaan dan op noodvoertuie verskyn ter ondersteuning van noodpersoneel. Inwoners wat die veldtog ondersteun kan dit by die volgende webskakel doen: https:// www.westerncape.gov.za/ems-pledge

Trading hours : Mon–Fri 8:00-18:00

OPEN 7 Days a Week

HALAAL MEAT MARKET | SHOP UNDER NEW MANAGEMENT

3699

op die gemeenskap om ons gemeenskap te beskerm, terwyl hulle hierdie baie belangrike diens lewer. Wanneer julle enige misdaad sien, laat weet die naaste polisiekantoor,” sê Deanna Bessick, woordvoerder vir die nooddienste. In ’n video wat Adams op sy Facebookblad geplaas het, sê hy hy kom van Mitchell’s Plain en sy ouers woon steeds daar. “Ek het goeie herinneringe van Mitchell’s Plain, maar die Mitchell’s Plain van daai tyd is nie meer die Mitchell’s Plain van vandag nie.

CARD FACILITY AVAILABLE SASSA, MASTER CARD & VISA

Quality Products!! All County Fresh Chicken will be instore for a good Price. FRESH CHICKEN FILLET

2999

KG

FRESH ‘A’ GRADE TENDERISED STEAK

4999

KG

QUALITY BOEREWORS

8499

KG

6499

KG

2KG FROZEN CHICKEN MIXED PORTIONS

18 EXTRA LARGE EGGS

5599

2499

/BAG

‘A’ GRADE LAMB CHOPS

9999 KG

/TRAY

WHOLE AND HALF BABY BEEF

3499 47

KG

TRYMORE DHANYA BURGERS

4499

/BOX

FRESH MR. MILK

68099 47

LITRE

X1W0CPUH-AL290120


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.