Tygerburger parow 10 julie 2013

Page 1

PAROW

WHILE STOCKS LAST Newport 3,2,1 – 3 Action Lounge Suite - Leather Mate - Selected colours only - items in stock only

Was R18999

NOW

R12999

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 10 Julie 2013 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za | www.tygerburger.co.za

Coenraad Groenewald, eienaar van die De Tyger Kwikspar in Frans Conradie­rylaan, het al verskeie kere verkeerskwessies by die Stad Kaapstad aangemeld. Die tydsberekening van die groen lig by die verkeerslig op die hoek van Frans Conradie­rylaan en McGuiness­straat is te kort en veroorsaak groot verkeersprobleme, veral tydens spitstye.

FOTO: ROWENA

HENDRICKS

WINKELEIENAARS RAADOP: GETALLE HET VERDUBBEL

Verkeersnagmerrie! ROWENA HENDRICKS

D

ie eienaars van die De Tyger Kwikspar in Frans Conradie-rylaan in ParowNoord sit met hul hande in die hare oor die verkeersprobleem wat homself daagliks voor hul winkel afspeel. Volgens Coenraad en Michel Groenewald word die probleem grootliks veroorsaak deur die sinkronisasie/tydsberekening van die verkeerslig wat net twee motors op ’n keer tydens ’n groen lig net-net vanuit McQuinnestraat laat ry. Hulle sê die grootste kwessie is die motors

wat in die parkeerterrein ophoop en vanuit McQuinnestraat weer by die hoofpad moet aansluit.

Probleem Die Groenewalds sê hoewel hulle al telkens die verkeersdepartement oor die probleem ingelig het, is daar glo aan hulle gesê Frans Conradie-rylaan se verkeer moet voorkeur geniet. “Die Stad se terugvoering was basies dat hulle self die verkeerslig se tydsberekening gemeet het en dat die intervalle van die groen lig korrek of genoegsaam is vir meer

Spitstye “Tydens spitstye soggens en saans is die probleem groot, soos motoriste probeer om in die hoofpad te kom, want die tweede motor ry letterlik oor ’n rooi lig,” sê hy.

Monte Vista

Monte Vista Fruit & Veg FRESH MILK SACHETS

5

99

AVO’S

1L

3 for

SPECIAL COMBO 1 x bag Potatoes 1 x bag Butternuts 1 x bag Oranges 1 x bag Onions 2kg 1 x bag Carrots 4kg

100

00 PER COMBO

Price valid Wed 10 - Son 14 July 2013 WHILE STOCKS LAST Prices incl VAT.

1000 BANANAS 499 TOMATOES 99 11 16 2999 BEEF 99 27 FILLET 89 /kg

SHOULDER SPARE RIBS

99 /kg

Mushrooms 250g White, Brown or Sliced Any 3 for

99

2 bags for

PORK BREAKFAST BANGERS

/kg

/kg

TRADERS WELCOME Address: 4 Monte Vista Blvd. Tel. 021 558 5273 Handelsure: Ma-Vr 08:00 - 19:00 • Sa 08:00 - 17:00 So 08:00 - 14:00

Coenraad sê wat die probleem vererger, is dat die drankwinkel nie ’n afleweringsontvangsgebied het nie en deur die parkeerarea moet beur. Hy sê hulle het ook al talle klagtes van kliënte ontvang oor die verweerde sloot waardeur motoriste van die parkeerterrein in McQuinnestraat moet ry, omdat die meeste motors se onderstelle met die uit- of inry raakgekap word. “Ons het dit al minstens twee keer (in Mei en Junie) aangemeld, maar daar word niks gedoen nie,” sê Coenraad. V Na bladsy 2.

as twee motors om te kan ry,” sê Coenraad. Hy sê die aantal voete wat maandeliks die Kwikspar-winkel besoek het, het die afgelope jaar meer as verdubbel wat die verkeersvloei verder laat toeneem het. “Dit raak net al hoe besiger hier. Ons sakeonderneming is ’n goeie aanduiding van die ekstra druk wat hier nou op die verkeer is.

TOILET PAPER 10’s

13

99 each

DICED JUMBO BACON 500g BANANA LOAF

19

99 each

13

99 each

EGGS 30’s

26

99 each

BEEF BILTONG

99 99 46 129 44 BULK CLUB & T BONE 99 99 119 STEAK 49 99 99 99 39 39 36

HINDQUARTER PACKS

A GRADE

BULK LEAN BEEF /kg MINCE

99

A GRADE

GRABOUW BOEREWORS DIK

WHILE STOCKS LAST

BEEF TEXAN /kg STEAK

/kg

BEEF DRY /kg WORS

BEEF POTJIE /kg KOS

per kg

/kg

/kg

Price valid from Wed 10 - Sun 14 July 2013. Prices incl VAT.

Address: 10/11 Monte Vista Blvd. Tel. 021 558 1067


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.