TygerBurger Parow - 11 December 2019

Page 1

PAROW

Woensdag, 11 Desember 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

TRAUMA-SENTRUM: ‘GEWELD NEEM TOE IN FEESTYD’

Slagoffers gehelp RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj Ao. Wynand Naudé en Rosaline Fortuin wat die slagoffer-ondersteuningsprogram by die Parow-polisiekantoor behartig. FOTO:

D

ie 16 Dae van Aktivisme-veldtog teen geweld teen vroue en kinders het gister ten einde geloop. Tog gaan die geweld teen vroue en kinders voort. Terloops, in die feestyd neem dit toe, meen Rosaline Fortuin. Fortuin is een van die ondersteuners by die Parow-polisiekantoor se slagoffer-bemagtigingsprogram en werk reeds sedert 2004 as ondersteuner. Oor die jare heen het sy slagoffers van verskeie tragedies, trauma-gevalle en ongelukke ondersteun. Moord, selfdood, motorongelukke, seksuele aanranding en huishoudelike geweld, sê Fortuin is van die gevalle waarmee sy te doen kry. Sy onthou hoe sy sowat 10 jaar gelede ’n seun se gesin moes bystaan wat homself aan die brand gesteek en sodoende selfdood gepleeg het. “Ek onthou nog daardie Sondagoggend. Ek moes vroeg na die toneel toe gaan,” sê sy. Met die feestyd om die draai voorspel sy dat meer klagtes van geweld teen vroue en kinders aangemeld sal word. Die feestyd is die tyd wanneer mense meer partytjies hou, drink, kinders verwaarloos word en vroue mishandel word, sê Fortuin. Die proses van hoe hulle hulp verleen, is heel eenvoudig. “Die polisie kontak ons gewoonlik. “Ons is nie beraders nie, maar eerder ondersteuners. Ons is daar om mense te ondersteun wat hulp nodig het. “Soms gaan ons tot by die toneel, maar gewoonlik bring ons die slagoffers tot by die program se trauma-kamer by die Parow-polisiekantoor,” verduidelik Fortuin. Om die slagoffers tot by ’n sentrale punt soos die trauma-kamer te bring, is beter. “By die toneel is daar net herinneringe wat soms die situasie bemoeilik. “Ons probeer heel eerste om hulle te kalmeer sodat hulle verklarings kan aflê. “Indien nodig, sal ons hulle na ’n maatskaplike werker of sielkundige verwys,” sê Fortuin, wat ook ’n plek van veiligheid bedryf. V Na bladsy 2

RICHARD ROBERTS

// Offers valid till Tue 24 Dec 2019. // While Stocks Last!

MAGS SPECIAL 14 inch

MAGS COMBO

FROM

R5500

MAGS COMBO FROM

15 inch

R5999

GET R1000 BACK

13" TYRES 155/70/13 155/80/13

R399 R389

14" TYRES 165/60/14

R450

165/65/14

R499

175/65/14

R450

175/70/14

R499

185/60/14

R499

185/70/14

R589

FOR YOUR OLD RIMS & TYRES ON YOUR CAR

15" TYRES 165/50/15 185/60/15 185/65/15 195/50/15 195/55/15 195/60/15 195/65/15 205/65/15 16" TYRES 195/55/16 205/45/16 205/55/16

R790 R579 R599 R499 R599 R599 R579 R699 R699 R699 R650

16"TYRES 205/60/16 215/45/16 215/65/16 235/60/16 205/55/16 Run Flat 17"TYRES 205/40/17 205/45/17 205/50/17 215/40/17

BAKKIE&COMMERCIAL TYRE

17"TYRES R759 R959 R999 R1100 R1150

215/45/17

R799

225/45/17

R799

225/60/17

R1099

235/55/17

R1099

18" TYRES R570 R895 R995 R895

225/40/18

R850

225/55/18

R1190

235/60/18

R1290

265/60/18

R1690

225/40/18 Run Flat R 1690

195/14c

R750

215/15c

R999

255/70/15

R1150

205/65/16c

R1100

215/65/16c

R1100

245/70/16

R1190

265/70/16

R1290

265/65/17

R1390

FIT AND BALANCING R60 PER WHEEL, OLD TYRE MUST STAY.

ALL WHEEL & TYRE

ALL WHEEL & TYRE

TYRENET

341 Voortrekker Rd, Goodwood Tel: 021 591 8035

278 Voortrekker Rd, Parow Tel:021-9113435 (Next to VW)

49 Voortrekker Rd Goodwood, Tel 021-591 1185/3 X1VXCLJW-AL111219


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.