Tygerburger Kuilsrivier 9 Mei 2012

Page 5

Nuus/News

Woensdag 9 Mei 2012

TygerBurger Kuilsrivier Bladsy 5

We Make it Ourselves FREE PARKING AVAILABLE AT ALL STORES!

UTILITY 5 DRAWER

BUY DIRECT AND

SAVE!!

BALMORAL BED

PINE DOUBLE BUNK

WHITE

RRP R799

R399

ALSO AVAILABLE IN OAK/IMBUIA/ IVORY

92 cm wide MATTRESS OPTIONAL EXTRA

R459

TWINKLE BABY COMPACTUM

White & Ivory Colours extra

Die bestuurslede van die Tygerberg­Internasionale Eisteddfod is (voor van links) André Grové (ondervoorsitter), Elize Hayman (sekretaresse), Louis Blom (voorsitter) en Martie Rosen­ strauch (hulpsekretaresse). Agter is Neels Delport, Adri van Wyk, Coenie Koegelenberg, Mare­ tha Marais en Johan Engelbrecht.

Rekordgetal skryf in vir T’berg­eisteddfod Die Tygerberg-Internasionale Eisteddfod is besig om sy vere reg te skud vir ’n rekordgetal van 11 482 inskrywings wat in die onderskeie genres ontvang is. Die eisteddfod bied ’n platform aan jong opkomende kunstenaars om hul talente te ontwikkel. Met soveel inskrywings sal ongeveer 21 000 individue vanjaar beoordeel word. Die jaarlikse koorfees vind daagliks van 7 tot 9 Mei en weer van 14 tot 17 Mei om 19:00 in die ouditorium van die Hoërskool Parow (Tonerstraat) plaas.

Altesame 86 kore sal vanjaar hier optree en die beoordeling word waargeneem deur Danita Viviers, Byron-Mahieu van der Linde, Keith Jenniker, Celia Vos en Mark Mitchell. Dit beloof om ’n musikale fees te wees. Kaartjies sal ook by die deur beskikbaar wees. Die kore wat tydens die koorfees meer as 90 % behaal het, sal op 17 Augustus tydens die gala-koorfees in die ouditorium van die Universiteit van Wes-Kaapland optree om sake uit te spook. Kontak die sekretaresse, Elize Hayman, by 083 302 5501 met navrae.

DOUBLE SLEIGH BED

RRP R1799

White / Ivory Pedestals, Colours and Mattress optional extra

R899

RRP R3799

R1899

ZAP COMBO

RRP R2999

R1499

PEDASTALS OPTIONAL EXTRA

UTILITY MINI MULTIROBE SLEIGH COT WHITE White & Ivory Colours extra

RRP R3999

RRP R7799

R2399

R1999

MATTRESS OPTIONAL EXTRA

UTILITY ROBE

SLIDE UNDER COMBO White/Ivory

WHITE RRP R3999

R1999 CABIN COMBO

RRP R3999

R1999

wings optional extra mattress optional extra colours extra

RRP R1399

R699

RRP R5999

R2999

KUILS RIVER N1 VALUE CENTRE OTTERY: THE MEGASTORE

WHITE/ IVORY Colours & mattress optional extra

RRP R7999

R3999

TEL: 021 903 5254 TEL: 021 595 2909 TEL: 021 704 0349 TEL: 021 703 8622 MITCHELLS PLAIN INDUSTRIA TEL: 021 376 5699

LOFT COMBO

Business hours: Mo. - Fr.: 9 am - 5:30 pm SA.: 9 am - 4 pm

RRP R7199

R3599

WHITE/ IVORY Colours & mattress optional extra


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.