Tygerburger Kuilsrivier 4 April 2012

Page 1

KUILSRIVIER - SEDERT 1984 -

ONS HET VOORRAAD !

B u r g e r E-pos: tyger@dieburger.com

Taurusstraat 10 • Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za Fred Prinsloo Reklame gho/18/11/2011 A

Woensdag 4 April 2012

Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

) Teer­skelms in K’rivier bedrywig

Verneukers slaan toe sy. Barnard het ’n kwotasie van Die grasperk voor Joyce Bar- R1 800 aanvaar en die groep van sonard se huis in Rustdal is ver- wat sewe werkers het aan die werk woes nadat ’n groep skelms wat gespring. hulself voorgee as landskapargiTeen sononder het die werkers al tekte, dit uitgehaal en met ’n hul goed gepak en gery. “Ek het eers olierige poeier bestrooi het. niks daarvan gedink nie. Hulle het my gras uitgespit en eers met ’n wit “ ’n Mens dink nie dat iemand die poeier en toe ’n swart poeier bedek vermetelheid sal hê om hul mede- en daarna alles met ’n roller gekommens so te verneuk nie,” sê sy. pakteer. Vir my het dit gelyk asof Die teer-skelms wat inwoners hulle goeie werk verrig het,” sê sy. van verskeie gebiede in die noordeDit is eers toe Barnard besef het like voorstede al vir meer as drie dat die werkers met haar graaf ook jaar teiken, is nou in Kuilsrivier be- weg is dat sy die “teer” verder insig met hul skelmstreke. TygerBur- spekteer het. Sy het gevind dat dit ger het in 2011 oor verskeie voorval- bloot net ’n poeierlaag was wat hulle van inwoners in die noordelike le oor die sand gespuit het. voorstede berig wat slagoffers was “Ek dink nie my gras sal ooit van dié teer-verneukers. weer daar groei nie. Hierdie mense Barnard is onlangs deur twee moet vasgekeer en gestraf word vir vroue, Melani en Roxanne, genader wat hulle doen,” sê sy. Kaptein Isaac van Niekerk, kommunikasiebeampte vir die Kuilsrivier-polisie, sê hulle is bewus van dié skelms en hulle het al baie klagtes van dwars oor Kuilsrivier gekry. “Die probleem met dié mense is dat ons nie ’n ondersoek teen hulle kan instel tot iemand ’n kriminele saak teen hulle oopmaak nie,” sê hy. Die skelms het Wat veronderstel was om ’n teeroprit te wees, is telefoonnomnou net ’n taai, sanderige mengsel.Foto: Jessica Botes geen mer agtergelaat nie, om ’n stuk voor haar huis te teer. maar Barnard het wel die motor se “Twee netjiese bruin dames het registrasienommer neergeskryf en aan my deur geklop en gevra of hul- sy is van plan om ’n kriminele saak le dalk die stuk voor my huis kan teen hulle aanhangig te maak. Barnard het vir nou maar eers die teer. Die een dame het gesê hulle was besig om ’n stuk pad hier naby “teer”-oprit toegekamp met ’n paar te teer. Hulle kon nie met die oortol- houtstompe. Sy sê dat sy volgende lige teer na Houtbaai terugkeer nie, keer nie weer so liggelowig sal wees waar hul onderneming, Junior as ’n vreemdeling haar om hulp vra Landscaping, bedryf word nie,” sê nie. JESSICA BOTES

‘En nou sy neus’

Anya (8) en haar ma, Lucille Leon van Kuilsrivier, bou saam ’n sneeuman by die Ice Station by Grand West Casino. Kinders kan gedurende die skoolvakansie op Woensdae sneeumanne op die ys bou. Foto: Edrea Du Toit/Foto 24 CT

Easter madness

Prices valid from 04 April 08 April - while stocks last

10kg Chicken leg 1/4

R16899

/box

Hake Cutlets

Corned Beef & Tongue

R39.99

/kg

Mini Cooked Salami

R29.99

EERSTE RIVER 021 904 5806 Grand Central Centre SOMERSET WEST 021 852 8348

/kg

Shop 2, Tip Top Centre

KUILS RIVER 021 903 4444 Main Road, Kuils River

R9.99

each

GOODWOOD 021 839 1660

IN-STORE SPECIAL

Lamb A2/3

Mutton Braai Chops

Beef Mince

R4999

/kg

R29.99

/kg

Cnr Voortrekker & Spencer St, Goodwood MasterCard®

Debit/Credit Cards Accepted


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.