Tygerburger kuilsrivier 28 may 2014

Page 12

12 TYGERBURGER Kuilsrivier

VERMAAK

Woensdag, 28 Mei 2014

Die Broers is slaggereed vir Opskop LOUISA STEYL

bum, Cowboys and Crooks, bekend gestel en Bakgat-promosies het toe vir die broers gevra of hulle nie ook deel van vanjaar se Opskop wil wees nie.

@lounotes

C

hristo en Cobus Snyman – twee derdes van die groep Die Broers – is slaggereed vir vanjaar se Bakgat-Country-Opskop. Tussen hul solowerk, hul optredes as Die Broers en hul vertonings as ’n duo, is hierdie manne omtrent besig. Christo sê dis danksy hul sekretaresse wat hul skedule sinchroniseer, dat al hul vertonings inpas. “Daai drie-in-een ding werk tans baie lekker vir ons,” sê hy. Christo sê dit hou dinge vir hulle interessant. Ná 22 jaar wat die twee saamspeel, sê hulle dis die musiek wat ook vir hulle dinge interessant hou. “Musiek is een van daai goed wat altyd ontwikkel,” sê Christo. Hy verwys na nuwe verwikkelinge in die bedryf en in klanke en sê: “Daar’s altyd ’n nuwe liedjie om te skryf.” Daar is ook altyd verwysings na ou klanke. Christo sê daarom maak al dié verwikkelinge dit nog altyd lekker en bly dit vir hulle ’n uitdaging.

Cirque

de la Symphonie

Christo en Cobus Synman gesels oor hul optrede by die Bakgat Country Opskop. Verhoog Wanneer hulle nie op die verhoog besig nie, is dié Snyman-broers en hul jonger boetie, Nic Stevens, met Snyman-musiekproduksies, hul platemaatskappy, besig. Hulle is tans besig met ’n nuwe Broers-album, en Cobus sê hy werk nog aan Christo

What’s On | Wat’s Waar V Vuur Gevang in Glas met Amanda Stryd­ om en Janine Neethling is vanaand (Woensdag) en Sondagmiddag by Die Boer te sien. R120. Bespreek by www.dieboer.com of 021 979 1911. V Sammy Webber and Friends will be at GrandWest’s Jackson Hall today (Wednes­ day) and Saturday from 21:00. Entrance is free.

‘N SIRKUSSKOUSPEL MET DIE KAAPSTADSE FILHARMONIESE ORKES

21 & 22 JUNIE

V Chris Chameleon is van Donderdag tot Saterdag by Die Boer te sien. R130. Bespreek by www.dieboer.com of 021 979 1911. V Patrick Canovi and Belinda will be at Quay 4 every Friday from 14:00 to 17:00. Entrance is free.

GRAND ARENA, GRANDWEST

Bespreek by Computicket

V Ignition will be at Die Plaaskombuis in Sil­ ver Street, Brackenfell on Friday from 20:00. Entrance is free. CAPE TOWN

V Touchdown will be at GrandWest’s Jack­

om te sien of hulle nie nog ’n romantiese album van hom kan opneem nie. Maar tot hulle nuwe albums beskikbaar is, kan aangangers hulle Sondag by die Bakgat-Country-Opskop in GrandWest se Grand Arena sien. Cobus het verlede jaar ’n solo-Countryal-

Weergawe Hulle sal liedjies soos On the wings of a Nightingale en Johnny Cash se Ring of Fire, asook ’n a cappella-weergawe van Dream sing. As dit by verrassings kom, spot Cobus, sal hy darem “ glimlag”. Christo voeg vinnig by dat enigiets op die verhoog kan gebeur en dat ’n mens nooit alles kan voorsien nie. Christo en Cobus sal die verhoog met legendes soos Dennis East, Lance James, Sally Vaughn, Jody Wayne and Tommy Dell, Ray Dylan, Wynand and Cheree, Blackbyrd en Country-Opskop se eie orkes, The Banned, deel. Die konsert begin om 15:00 en kaartjies kos R135 en R165 by Computicket. V Besoek die Snyman-musiekproduksies se webtuiste by www.snymanmusiekproduksies.net vir meer oor Christo en Cobus. V Die Snyman-broers het TygerBurger-lesers ’n voorsmakie van hul Bakgat-Country-Opskop-optrede op die Orange Couch gegee. Besoek www.tygerburger.co.za om hul optrede te sien.

ry.co.za to book.

son Hall on Friday from 21:00. Entrance is free.

V Ozone Rock Band will be at Plaasteater on Sunday from 13:00. Visit Plaasteater’s Facebook page for more.

V Ottoman Slap will be at Villa Pascal in Dur­ banville on Friday. R100. Visit www.villapas­ cal.co.za or call 021 975 2566 to book.

V Sarah Theron is Sondag vanaf 12:00 by D’Aria met Storm in ’n D­cup te sien. Kaartjies kos R250 of R230 vir pensioenarisse en sluit ‘n buffet­ete en glas wyn in. Bespreek by 082 074 1269 of events@venu­ edaria.co.za.

V Don’t Dress for Dinner is on stage at Mil­ nerton Playhouse on Friday and Saturday. R80. Call 082 267 1061 to book. V Ignition will be at Mustang Sally’s in Park West Centre, Parklands on Saturday from 20:00. Entrance is free.

V Jesse Jordan and Francois Louw will be at The Stage in Bellville on Sunday from 17:00. R80. Email sophia@thestage.co.za to book.

V UIF Rock Band will be at Plaasteater on Saturday from 19:00. R30. Call 021 981 5621 to book. V Johnny Clegg brings his Royal Albert Hall Concert to GrandWest’s Grand Arena on Sa­ turday. Tickets are available at Computicket.

V The Hunchback of Notre Dame will be on stage at Bellville Civic Theatre this Sunday until Sunday 8 June. Tickets are available at Computicket.

V Kiss the Sky will be at Hillcrest Quarry on Sunday from 14:30, where they will also per­ form their Rolling Stones tribute. R70. Call 021 976 4959 or email jacky@hillcrestquar­

V Jak de Priester is Woensdag 4 en Donder­ dag 5 Junie by Die Boer in Winterkonsert te sien. R130. Bespreek by www.dieboer.com of 021 979 1911.

BUDGET PASSENGER TYRES SIZE 155/80TR13 175/65TR14 195/50VR15

THIS WINTER’S BEST BUYS ON BIG BRANDS!

PRICE R 395 R 450 R 595

SIZE 205/55VR16 205/40WR17 225/40WR18

PRICE R 795 R 695 R 995

BRIDGESTONE – HIGH PERFORMANCE PASSENGER TYRES SIZE 175/65HR14 185/60HR14 185/65HR14 195/50VR15 195/55VR15 205/55VR16 225/45VR17

TREAD EP200 EP200 EP200 EP200 EP200 EP200 EP200

SIZE 205/40VR17 225/40WR18

PRICE R 695 R 665 R 680 R 685 R 895 R 995 R 1195

TREAD MY01 RE002

PRICE R 795 R 1795

FIRESTONE – EXCELLENT VALUE PASSENGER TYRES

ALLOY WHEEL COMBOS ENZO

CANDY

PLUTO

IMPERIAL

SIZE 155/80TR13 175/65TR14 185/65TR14 185/65HR15 195/65HR15 205/55VR16

TREAD MULTIHAWK MULTIHAWK MULTIHAWK TZ700 TZ700 TZ700

PRICE R 485 R 550 R 695 R 895 R 795 R 895

BRIDGESTONE & FIRESTONE – 4X4/SUV TYRES 14”+175/65TR14 14”+175/65TR14 MULTIHAWK

R4 790 PASSENGER

17” + 205/40WR17 MY01

17” + 265/65R17 SC-ATR

R5 690

R6 690

R15 500

PASSENGER

PASSENGER

INSTORE

SUV / 4x4 FOLLOW US

FREE

‘My School Cards’ Word aanvaar by alle handelaars

T Y R E S

15” + 195/50VR15 MY01

SIZE 215/80R15 245/75R15 255/70R15 30X9.50R15 245/70R16 245/70R16

FREE

INSTORE

Connect on our instore iPads while you wait. Explore our website! www.autoquip.co.za

S U S P E N S I O N

T y g e r Va l l e y :

PRICE R 1195 R 1595 R 1495 R 1850 R 1795 R 1495

OPEN SATURDAYS FROM 08h00 – 13h00

Performance Shock Absorbers

W H E E L S

TREAD DESTINATION DESTINATION D840 D697 D697 DESTINATION

(021) 914-3707

330 Durban Road

WHEELS: Prices per set of 4 and include VAT and fitting. TYRES: Prices include fitting, but exclude valves and balancing. Prices are subject to fitment in-store, while stocks last. Stockists of Bridgestone and Firestone and all other leading brands of tyres. Offers are valid from 19 May - 14 June 2014. All tyre prices exclude the tyre levy. RCS: Revolving plan (10% repayment); 24 & 36 month budget plans. No deposit. RCS Terms & Conditions apply.

DWFCOLL 517996/TY


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.