Tygerburger Kuilsrivier 24 April 2013

Page 38

38 SPORT SPORT

TYGERBURGER | KUILSRIVIER Woensdag, 24 April 2013

Durbell­stryd teen Maties belangrik

SAREL BURGER

D

ie uitslag van Durbanville-Bellville se Superliga-rugbywedstryd eerskomende Saterdag teen die Maties kan reeds op hierdie vroeë stadium ’n rol speel in wie hierdie seisoen as die WP-kampioen gekroon gaan word. Die Durbies en die Stellenbossers het albei hul eerste twee wedstryde sover met betreklike gemak gewen. Gevolglik kan ’n taai stryd op die Danie Craven-stadion verwag word.

Belangstelling ’n Ander wedstryd eerskomende Saterdag, wat groot belangstelling wek, is in die B-afdeling waar Noordelikes/Northlink-kollege teen die Universiteit van Wes-Kaapland te staan kom. Albei spanne speel opwindende rugby en kan as vroeë aanspraakmakers op die titel in hierdie afdeling beskou word. Puik spel die afgelope naweek deur Durbanville-Bellville se voorhoede het hom met 59-28 teen Bellville laat seëvier, maar die Durbies se afrigtingspan sal beslis aan hul

Hekkiesatlete blink uit RAYNO SNYMAN Die hekkiesatlete van die Bellville-atletiekklub het die afgelope seisoen onder leiding van hul afrigter, Marcel Otto, behoorlik hul stem dik gemaak. Nie alleen het hulle dié item aan die tuisfront oorheers nie, maar ook tydens die nasionale kampioenskapsbyeenkoms, wat die afgelope vakansie in Pretoria afgehandel is. Verskeie topprestasies is behaal. Jancke van Wyk, wat goud by die Westelike Provinsie gewen het, het ’n vyfde plek in die eindronde van die 100 m behaal met ’n persoonlike beste tyd van 14:30. Die 400 m-atlete, Rozelle Meier en Chanel Leuvenink, was toonbeelde van veggees. Chanel, wat tans die provinsiale o.18kampioen is, het die eindronde misgeloop

manne se verdediging moet werk nadat hulle toegelaat het dat hul groentjie-teenstander vier keer agter die tuisspan se doellyn gaan draai het.

Naelskraap Die Tygerberg-klub (31-33 t SK Walmer) en Belhar (28-32 t Victoriane) het in ander wedstryde in die A-afdeling naelskraapse nederlae gely. Belhar het nog tot in die doodsnikke voorgeloop, maar is toe met ’n drie deur die Victoriane gekelder. In die B-afdeling het Noordelikes/ Northlink-kollege nege drieë teen Hamlets ingeryg vir ’n weghol-sege van 65-12, terwyl die Universiteit van Wes Kaapland met 39-13 gans te sterk was vir Goodwood. Hands & Heart het met 33-31 deurgeskuur teen Brackenfell, maar Kuilsrivier het 16-26 teen Valsbaai vasgeval. Verskeie spanne het die komende naweek loslootjies. Saterdag se program (tuisspan eerste) is: Maties t Durbies, Bellville t Belhar, Tygerberg t Universiteit Kaapstad, NNK t UWK, Primrose t Hands & Heart.

Best chance to network on the greens The Durbanville Golf Club will host their IT Golf Day on Thursday 2 May. The event will provide the perfect networking platform for you to network with some of the leading players in the IT industry. The

Riverside have what it takes for third title THOMAS CAROLUS The ingredients are all there for Riverside Rangers to clinch a third successive Super League title when they face Central AFC on Sunday in a Northern Suburbs Football Association league match at Symphony Park. William Jacobs, captain of Riverside Rangers, is genuinely confident that they can go one step better than in 2012.

Hygiene & Bug’s ‘R’ Us

“We have a balanced team and quality players in every position. Most of all, everyone at the club has a positive mentality,’’ he says. “Equally important is the togetherness of the squad. We spend most of our free time together and that builds great team spirit. That was the secret behind the success of the team of the late 90s, and it’s something that’s finding it’s way into the current generation.

FOR UNBEATABLE SERVICE CALL ANDREW COETZEE 073-024 4579

nadat sy in die uitdunne oor haar eerste hekkie geval het. Sy het vinnig op haar voete gekom en steeds in die vierde plek geeïndig. Rozelle, wat silwer by die provinsiale byeenkoms verower het, het ’n puik derde plek behaal. Carlo Visser het goud in die Kaap gewen en die bronsmedalje in Pretoria gewen met ’n indrukwekkende tyd van 14:07 in die 110 m. Angus Julies, wat goud in die 110 m en silwer in die 100 m hier gewen het, het sy goeie vorm in Pretoria voortgesit en tweede gekom in die 110 m vir o.20’s met ’n tyd van 13:81. Een van die sterre van die nasionale byeenkoms was egter Tiaan Smit (o.20), wat nie alleen die goue medalje gewen het nie, maar ook die bestaande Suid-Afrikaanse rekord aan flarde gehardloop het met sy skitterende tyd van 13:51 in die 110 m.

That is why we won the League last season and why I’m positive we will defend it this time around.’’ Jacobs is reluctant to compare the current Riverside Rangers team to the side that won a hat-trick of titles. “I don’t want to compare the two sides. One thing that is similar though, is that both were filled with top quality players,” he says. “In the goalkeeping department we have

cost is R2 000 for a fourball which includes halfway house, dinner, gift bag and entertainment. Phone Shane Kasselman on 082 414 4462 to book your place in the field. two of the most experienced keepers in the league. “The defence has gelled as a unit and provides excellent cover for our goalkeepers. We give the midfielders and strikers the licence to play their attacking game without fear of worrying what’s happening at the back. Riverside Rangers are an offensive team and all our players are attack -minded, which is why we are so confident playing from the back. Most importantly, we communicate well. You can have the best players in the world, but if you can’t communicate, you won’t win.’’

VIBRACRETE MURE EN VERHOGINGS

(Registered PCO & Member of SAPCA)

Guaranteed Effective PEST CONTROL Specialising in pet stain & odour removal

Fleas

Ants

Crickets

Cockroaches

Spiders

Lice

Rodents, Bedbugs,

RESIDENTIAL & CORPORATE SERVICES

LOW MOISTURE SYSTEM QUICK DRY - DEEP CLEAN

Bird Removal & Proofing “They Bug You We Bug Them!”

Ons klop enige skriftelike kwotasie 5 Jaar Waarborg Duisende verwysings Vir Gratis Kwotasie

For a FREE Quotation Call * Bellville * Cape Town * Claremont * Goodwood * Paarl * Table View * Kraaifontein

-

021 949 5915 021 425 2363 021 674 5327 021 591 5209 021 872 4083 021 556 5601 021 987 6798

10% Discount for domestic business (T’s & C’s apply)

Est.1999

Kontak John Vraagom 083 563 1717 www.johnvraagom.co.za

BEFORE

AFTER The Re-dye Specialists Upholster y & Motor trimming

1 Kruger street, Central Building, Bellville. 021 825(ONYX)6699 082 69 007 98 info@leathercare.co.za www.leathercare.co.za

Contact Chris

082 77 89 777 or 083 490 5267


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.