Tygerburger kuilsrivier 12 nov 2014

Page 1

KUILSRIVIER

W EEKEND S PECIALS!!! WEEKEND SPECIALS!!! Kraaifontein | 021 981 9513 | Parow | 021 930 9337 Bellville | 021 917 1713

FRESH WHOLE & HALF A1 / A2 LAMBS

FRESH WHOLE BEEF HQ Consists of: Rump Steak, Topside, Silverside, Tenderised Steak, Club Steak, Beef Fillet, Mince, Meat Bones, Beef Ribs

R5999

R3999

/kg

/kg

All STORES OPEN THIS SUNDAY FROM 8:30 am - 1:00 pm

ON LY W HI LE STOCKS LAST

Woensdag, 12 November 2014 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za | www.tygerburger.co.za

Klassieke

f Kers ees AANGEBIED DEUR

Liqui-Fruit Amfiteater, Paarl SONDAG 7 DESEMBER 2014 bespreek by: cultivaria.com of online.computicket.com/ 0861 915 8000

KAA RTJ VAN IES AF

R13 R 1 500

MISDAAD: PEPERDUUR EN GESOGTE VOERTUIE GETEIKEN

Wieldiewe slaan toe RICHARD ROBERTS

Riëtta Odendal, Kuilsrivier­inwoner, het ’n week gelede besef haar bakkie staan op bakstene pleks van vier bande. Die wiele is deur die loop van die nag gesteel. Die polisie het gesê verskeie soortge­ lyke voorvalle is al by hulle aangemeld. FOTO: RICHARD ROBERTS

@richardjohn_rj

D

iefstal van peperduur en gesogte motorwiele is weer eens besig om in Kuilsrivier kop uit te steek. Dié verskynsel is in die verlede gereeld by die polisie aangemeld voordat dit afgeneem het, hoofsaaklik danksy die toename van buurtwagte. Dit het egter nou weer begin toeneem, het Alton Payne, voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), vandeesweek gesê. Twee sulke gevalle is verlede week – onderskeidelik in Mikropark en Elim – aangemeld. “Dit kom al meer as ’n jaar en ’n half voor. Ons as die GPF is bewus daarvan en daar is ook al vantevore oor die verskynsel in die media berig,” het Payne gesê.

Oplossing Volgens hom is daar net een oplossing. “Mense moet meer verantwoordelikheid neem. Moenie jou voertuig buitekant laat staan nie. Moet ook nie duur items in die voertuig los nie,” het Payne gesê. ’n Slagoffer van Sonnemeisiestraat, Elim het aan TygerBurger vertel hoe ’n dief in die middel van die nag met haar Toyota Hiluxviertrekvoertuig se wiele weggekom het. Riëtta Odendal was die betrokke nag vroeg verlede Donderdagoggend vas aan die slaap toe die diewe tjoepstil aan die werk gespring het. Eers toe haar tuinier die oggend vir diens aanmeld, het sy die gru-ontdekking gemaak. “Ek was baie geskok en het uitgehardloop,” het Riëtta vertel. Die bakkie is volgens haar splinternuut. “Ek voel so jammer vir hom, hy staan daar onder die dak en lyk soos iemand wat nie bene het nie.” Die wiele is verwyder en bakstene is gebruik om die voertuig te stut. Riëtta het die saak by die polisie aangemeld. “Een van die beamptes het gesê dis glo ’n sindikaat wat in die gebied bedrywig is.

Dit gebeur glo dikwels. Hulle werk saggies en is opgelei. Hulle werk op bestellings, so iewers is daar beslis ’n afsetpunt,” het Riëtta gesê. Mariëtte Stacey, inwoner van Mikropark, het dieselfde oorgekom. “Toe ek opstaan, merk ek op die kar is sonder wiele. Ek het my man geroep en hom ingelig daar is nie wiele aan die kar nie. Ek was so geskok,” het Mariëtte vertel. Die voertuig, ’n Honda Ballade, behoort aan haar seun. “Dit is spierwit met mags op,” het Mariëtte gesê. Die voertuig is ook op bakstene laat staan. Kapt. Isaac van Niekerk, polisiewoord-

voerder, het die voorvalle bevestig.

Voorvalle “Daar het al in die verlede soortgelyke voorvalle plaasgevind.” Dit gebeur meestal in sektor 3 (Soneike, Rouxville en Zevenwacht) en sektor 4 (Vredelust), het hy gesê. “Die outjies teiken voertuie wat nie in motorhuise staan nie, maar buitekant geparkeer is. Gewoonlik ook huise waar daar digte plantegroei is en die voertuig versteek is,” het Van Niekerk gesê. Die polisie het gesê hulle kan egter nog nie bevestig of ’n sindikaat agter die misdryf sit

We’ve gone Potty!!! Huge variety of pots up to

nie. “Dit gebeur wyd verspreid en nie net in een spesifieke gebied nie. Dit kom nogal gereeld in Kuilsrivier voor,” het hy gesê. Payne het gesê: “Die probleem wat ons tans in Kuilsrivier ervaar, is ’n tekort aan polisielede. Ons het tog ons buurtwagte vermeerder. Ons was eers vyf, maar daar is nou ’n totaal van 12.” Hy het gesê die vermeerdering van die buurtwagte en lede het bygedra tot die afname in die diefstal van motorwiele. “Ons kan egter nie die werk wat die polisie doen, vervang nie. Ons kan net hulp verleen.”

Prices valid until 16 Nov 2014

50% off

while stocks last

T’s & C’s apply

Planter Box

Veggie

(300x600) WAS 189.95 NOW

Tall Palmero Pot Medium

Iceberg Roses

Savoy Pot

“Antique” Medium Hydrangeas

Camilla Curved Butterfly

Bush

Hi fire Medium

White

129.95 24.95 219.95 18.95 169.95 16.95

WAS 269.95 NOW

WAS 49.95 NOW

WAS 349.95 NOW

WAS 59.95 NOW

WAS 299.95 NOW

Amalfi Tub

Terracotta Medium

129.95 55.95

WAS 29.95 NOW

WAS 199.95 NOW

Bellville 021 919 1106

Kenilworth 021 671 9050

All items sold seperately

Gold Crest Conifer

WAS 119.95 NOW

Milnerton 021 528 4000

99.95

Plastic Solar Dish

30cm WAS 79.95 NOW

WAS 21.95 NOW

9.95

Poinsettia

44.95

Constantia 021 794 2221

6 Pack

Somerset West 021 852 7400

WAS 84.95 NOW

14cm

44.95


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger kuilsrivier 12 nov 2014 by Tygerburger Newspaper - Issuu