TygerBurger Kuils River - 28 October 2020

Page 1

KUILSRIVIER

MINI-MARK

G A R A G E D O O R S

TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm • Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

New Installations & Repairs, Automation New Specials Offers!

Single Aluzinc Sectional door Plus motor R8400-00 Repair call out R 250-00 Garage door motor R 3 300 We also make Fully Aluminium Doors Cell : 065 914 7756

playsafedoors@gmail.com

X1WDGB09-AL281020

Woensdag, 28 Oktober 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

X1WDJ0P1-QK271020

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

KUILSRIVIER: WELDOENERS MAAK TROUDAG SPESIAAL

Hawelose paar haak af CARINA ROUX

’n

Hawelose paartjie se troudag verlede week het al hul verwagtinge oortref. Amber September (32) en Daniel Kepkey (28), albei werkloos, het vir maande in ’n informele skuiling in Kuilsrivier gewoon. Reeds voor die inperking was die twee gereelde besoekers by die voedingsprogram wat Dawn Roode van haar huis in Brantwood bedryf. Roode sê vir die eerste 150 dae van die inperking het hulle sewe dae per week kos gegee aan sowat 150 mense. Tans is dit vyf dae per week en die mense kom in kleiner groepies deur die loop van die dag sodat daar nooit lang rye staan nie. Dit gaan nie net oor kosgee nie, maar ook om holisties te probeer help en mense te bemagtig, sê sy. “Ek bied ’n program oor selfontdekking aan.” Toe Amber onlangs die nuus met haar deel dat sy en Daniel ’n datum het om by die departement binnelandse sake in Bellville te trou, het Roode uitgereik na haar kontakte. Binne dae is alles gereël vir die spesiale dag. Roode sê die Here het hulle so geseën dat daar uiteindelik omtrent dubbeld van alles was – twee rokke vir die bruid, twee ruikers en twee troukoeke! Terwyl die paar Dinsdagoggend 20 Oktober by die departement binnelandse sake getroud is, het Roode en ’n hele span helpers alles gereed gekry vir die onthaal by haar huis. Die bruid het van uitrustings verwissel en die pasgetroudes is vrolik toegejuig toe hulle uit die huis gestap gekom het. Mense van die voedingsprogram kon deel in die ete wat onder meer gebraaide hoender en poeding ingesluit het. Roode het in haar toespraak by die onthaal almal bedank wat gehelp en bydraes gemaak het – ook haar man, Patrick, “wat verstaan dat gemeenskapswerk nie kantoorure het nie”. Roode het gesê die aand voor die troue is daar ná 21:00 nog voorhuwelikse berading ook ingepas. Daniel se pa, Edward Kepkey, en Amber se ma, Mandy September, was ook aanwesig. Albei is ook werkloos en het gesê hulle is baie dankbaar vir wat vir hul kinders gedoen is. V Na bladsy 8

Amber en Daniel Kepkey

FOTO: CARINA ROUX

BOWL FLAT RIM

POT SALE!!!

LARGE WAS 409.95

NOW

3 VARIETIES

POT PEPPER CHILLIES WAS 59.95

GAURA (WHITE & PINK)

NOW

SUTERA WAS 79.95

NOW EACH

EACH

WAS 69.95

NOW

SALERNO POT

NOW EACH

www.stodels.com

WAS 429.95

GLAZE MILAN POT MED

NOW EACH

PETUNIA HANGING BASKET

EACH

NOW EACH

DAHLIA (BORDER)

10CM

15CM

NOW

NOW

NOW

NOW

EACH

EACH

EACH

EACH

WAS 12.95

WAS 14.95

WAS 24.95

NIKIE POT WAS 259.95

NOW

EACH

SMALL WAS 139.95

NOW EACH

WAS 179.95

NOW

EACH

8CM

WAS 439.95

TEA BUSH WAS 109.95

WAS 279.95

NOW

EACH

EGG POT WAS 399.95

TERRACOTTA BOWL

MEDIUM

EACH

WAS 139.95

NOW EACH

WAS 289.95 TERRACOTTA PROVINCE POT MED

NOW EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 Offers valid until 01 November 2020. While stocks last. X1WDCFMD-AL281020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.