KUILSRIVIER
BLACK FRIDAY SAVINGS!!!
ALL PLANTS
LESS 50% BLACK FRIDAY ONLY Offer valid 29 November 2019. While stocks last.
X1VUFF1L-AL271119
Woensdag, 27 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Jonges help opruim Die jongspan van Kalkfontein is onlangs ingespan om een van die parke in die gebied te help opruim. Die opruiming vorm deel van die Kuils River Clean-up Volunteer-projek onder leiding van Leze Visser-Langenhoven. Alet Eland, ’n dansinstrukteur by Dynamic Dancers, en ’n paar van haar studente het onlangs by die skoonmaakaksie aangesluit. Die vrywilligers het op Saterdag 23 November van 09:00 tot 12:00 een van die openbare parke naby die Laerskool Kalkfontein opgeruim. “Ons het ’n paar bottels verf saamgeneem en oor die graffiti gespuit. Die bankies is ook mooi geverf,” sê die organiseerder. Sommige van die speeltoerusting is ook geverf en glas en ander rommel is verwyder.
RUGBYPROJEK: TEN SPYTE VAN TERUGSLAG LEEF HY STEEDS PASSIE VIR SPORT UIT
Niks stuit Croy nie BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
’n
Man van Eersterivier het ’n tweede kans gekry om sy liefde vir sport uit te leef nadat sy aanvanklike sportdrome gekelder is toe hy sy nek in ’n motorongeluk gebreek het.
Van die plaas na die tafel
Brandon Croy was 18 en topfiks toe sy lewe in 2014 tot stilstand geruk is. “Ek het in 2013 gematrikuleer en die volgende jaar by Northlink ingeskryf om sportfiksheid te studeer. In daardie stadium het ek rugby en krieket vir Bellville gespeel en groot sportdrome gekoester. In die ongeluk het ek my nek gebreek en is van my bors af
From the farm to the table
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 • VALID FROM 27/11/2019 UNTIL 1/12/2019
TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS
2X SALTEE CRACKERS
CORNED TONGUE
10KG FROZEN MIXED PORTIONS
ondertoe verlam,” sê Croy. Volgens Croy, wat in verskeie posisies kon speel, het wat met hom gebeur het nie sy passie vir sport geblus nie en hy het onlangs weer die geleentheid gekry om betrokke te raak. TygerBurger het verlede week berig oor die Blackheath Rugby Boys-inisiatief (“Rug-
Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.
2000
R
1.5KG NIPPY BRAAIWORS
100
R
/TRAY
35900
6999
R
1.2KG TENDERISED STEAK
100
R
/TRAY
R
4750
R
/KG
1.5KG PORK POTJIE
100
R
CORNED BEEF
/TRAY
EACH
7999
R
/KG
1.5KG SHORTRIB
12PC BRAAIPAK
100
R
R
MINI-MARK EERSTERIVIER
Old Fruit Veg Shop, Eersteriver | Tel: 021 902 0303 VALID FROM 27/11/2019 UNTIL 1/12/2019 WHILE STOCKS LAST
TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm • Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
1KG FLORIDA RIB BURGERS
FREE
SPICES 3X RAINBOW
by bring hoop”, 20 November), wat daarop gemik is om kinders uit die gemeenskap deur middel van rugby vir die uitdagings van die lewe voor te berei. Hierdie inisiatief wat by die Hoërskool Blackheath ontstaan het, bereik kinders van alle uithoeke van die gemeenskap. V Na bladsy 2.
/TRAY
45
99
/KG
COMBO DEAL • • • • •
7 KG POTATOES 7 KG ONIONS 7 KG BUTTERNUTS 2X CARROTS 750GR 1 CABBAGE
FREE
EMS 1X POCKET G
139
R
X1VUQ2LB-AL271119