TygerBurger Kuils River - 26 August 2020

Page 1

KUILSRIVIER NEW LOCKDOWN TRADING HOURS

• Mon to Fri 8:30am to 6pm • Sat 8am to 5pm • Sun 8:30am to 1pm

R5000

valid from 26th August to 30th August 2020!! X1WA5N3R-AL260820

Woensdag, 26 Augustus 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

SAREPTA: SOP VANAF STOEP OPGESKEP

Baie baat by sop CARINA ROUX

D

ie toneel voor die Markgraafs se huis in Sarepta op ’n grou wintersmiddag gee dalk opnuut betekenis aan die Engelse gesegde “charity begins at home’’. Tydens die inperking het die sopkombuis op Thys en Vivian Markgraaf se voorstoep ’n weeklikse instelling geword waar mense van die omgewing ’n houer kan bring om sop in op te skep en ’n paar snye brood te kry. TygerBurger het op Donderdag 20 Augustus gaan inloer by Asterstraat nadat Diane du Toit van die organisasie Dorcas laat weet het van die goeie werk wat Vivian, met haar man, Thys, aan haar sy, aanhou doen in haar gemeenskap ten spyte daarvan dat kanker vroeër vanjaar by haar gediagnoseer is. Vivian sê hulle het al lank voor die inperking met ’n sopkombuis vir die skoolkinders begin. “Ons het gereeld vir hulle sop gemaak in Junie tydens die skoolvakansie.” Sy sê met die inperking het die getalle meer geword. “Ons kry nou grootmense ook, want mense kry verskriklik swaar.” In plaas van uitgaan in die gemeenskap het hulle met die inperking besluit om dit vanaf hul huis te doen. Sy sê die mense kom meestal uit die omliggende strate. As hulle klaar uitgegee het van hul voorstoep af, gaan gee hulle ook vir ’n groep hawelose mense wat hul skuilings naby Sarepta-kliniek opgerig het.

Van die bestanddele kom uit hul eie sak, maar Vivian sê hulle kry ook donasies van hul kerk, die Sewendedag Adventiste (SDA), asook Bet-elskool, wyksraadlid Desiree Visagie en van haar skoonsuster, Dawn Roode. Verlede Donderdag het Heidi de Buys van die SDA-kerk ook kom hand bysit en uit ’n groot pot sop opgeskep. Thys het genoem dat daar op ’n Donderdag ongeveer 150 mense na hul huis kom, van wie party dan ook ’n bietjie ekstra vir gesinslede saamneem. Vivian het ook gewys op die “open table” met klere waar “elkeen kan kom vat wat hy nodig het”. Vivian het in April gehoor sy het kanker en het verlede Woensdag haar laaste chemobehandeling gekry. Sy moet binnekort gaan vir ’n skandering, maar sê volgens die dokters herstel sy baie goed. “Die meeste van die kanker is weg.” Sy was baie siek en het baie gewig verloor omdat sy geen eetlus gehad het nie. Nou is die pyne weg en kan sy weer normaal eet, sê sy. “Ek glo en vertrou maar dit sal beter raak. Ek probeer om nie negatief te raak nie.” Vivian, wat lang hare gehad het, het haar wintermussie opgelig om haar kort hare te wys. Sy sê dokters het verskil daaroor of sy haar hare sou verloor, maar toe sy kam en die hare begin in ‘‘bollings’’ uitkom, het sy besluit: “Knip een keer af. Dit gaan weer groei.” V Nog foto’s op bladsy 2

Vivian sê hulle het al lank voor die inperking met ’n sopkombuis vir die skoolkinders begin.

Thys en Vivian Markgraaf gee elke Donderdag vir sowat 150 mense van hul voorstoep af kos.

POLES

FOTO: CARINA ROUX

CLAIM YOUR

P

STRUCTURAL TIMBER

E CI A

GARAPA DECKING

L

S

M A N U FA C T U R E - I N S TA L L - R E TA I L S T O R E - D I R E C T T O P U B L I C

NOW R 370 p/m

ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA

NOW R330 p.m. T’s & C’s apply

NOW R 5270

KIDDIES WENDY

MASON TOOLS

NOW R125 p.m. T’s & C’s apply

TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING

HARDWARE

Supply and Deliver to the

DIY

HORIZONTAL FENCING STOCK CLEARANCE SALE

All Mason tools with life time guarantee

We Supply and install

NOW R 17 670.00 incl. vat

On current stock only! T’s & C’s apply

ON RAILWAY SLEEPERS & OTHER HARDWOOD FURNITURE


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.