KUILSRIVIER
Woensdag, 25 Maart 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Charles Summers by sy asters. FOTO: CARINA ROUX
HAASENDAL: SYKOUSE IS NIE VIR (VROULIKE) ASTERS
Skou-asters gekweek CARINA ROUX
C
harles Summers van Haasendal sê as die vroue hom grootoog aankyk wanneer hy ’n hele paar pakkies pantyhose by Pep Stores koop, verduidelik hy maar daar is geen rede tot kommer nie. Die sykouse is wel nie bedoel vir een
Van die plaas na die tafel
(vroulike) aster nie, maar vir ’n hele paar asters – van die plantfamilie Chrysanthemum Asteraceae. In die agterplaas van Summers se huis onder ’n skadunet staan 260 potte in rye met asterplante, waarvan die stamme elk met stukkies sykous aan ’n riet vasgebind is. Vir ’n leek lyk die plante, waarvan sommi-
From the farm to the table
ge skouerhoogte staan, dalk eenders, maar Summers wys gou verskillende variëteite uit. Die plante begin nou blomknoppe maak en behoort einde April te blom. ‘‘’n Kennersoog sal nou al aan die blomknop kan sien of dit ’n moontlike kampioenblom gaan oplewer,’’ sê Summers. Summers, ’n voormalige stasiebevelvoer-
der van die Brackenfell-polisie, sê vanjaar sal die vyfde jaar wees dat hy skou-asters kweek. Hy is ’n lid van die Stellenbosch Horticultural and Industrial Society (SHIS), wat spesifiek op asters fokus. Dié klub se jaarlikse skou word op 2 Mei in die saal van die Laerskool Rietenbosch in Cloetesville gehou. V Na bladsy 2
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303
TRADING HOURS: Mon to Thurs: 8.30am to 6pm | Fri: 8am to 6.30pm | Sat: 8am to 5pm | Sun: 8.30am to 1pm
We will be open during LOCKDOWN !! R R R R R 5599 2300 2300 1350 2000 /KG
OFFERS VALID FROM 25 - 29 MARCH 2020!!!
WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS
2X SWEETCORN PUNNETS
R
• 1X7KG POTATOES • 1X7KG ONIONS • 1X7KG BUTTERNUTS • 2X750G CARROTS FREE=1X CABBAGE GROOT COMBO
149
00
2X 1.5KG ECONO PEARS
R
35 00
1KG PB JUICY BURGERS
LOOSE BANANAS
R
/KG
2X ENGLISH CUCUMBERS
100 00
/bag
1.3KG GRABOU WORS
R
4999 /KG
PORK SHOULDER RIBS
GROUND BEEF
R
4299
/KG
PORK PACKS
ERRORS & OMISSIONS EXEMPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1W33VL6-AL250320