TygerBurger Kuils River - 20 November 2019

Page 1

KUILSRIVIER

COMPOST 15DM

SAVE MONEY, GARDEN MORE!

WAS R16.95

NOW EACH

Offers valid until 24 November 2019. While stocks last.

Woensdag, 20 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Netwerk24. Alles op een plek.

11 tydskrifte + 35 koerante

Teken in by www.netwerk24.com.

X1VVQ5Y9-AL201119

HOËRSKOOL DE KUILEN: LANG VERBINTENIS MET SKOOL

Mnr. Roux groet CARINA ROUX

N

á 38 jaar in die onderwys, waarvan 31 by die Hoërskool De Kuilen, tree Gerhard Roux einde vanjaar as skeinatonderwyser af. Sy verbintenis strek egter verder terug as 1989, toe hy van die Hoërskool Tygerberg, waar hy as onderwyser begin het, na De Kuilen as departementshoof vir natuur-en skeikunde oorgeplaas is. Onderwys is in Roux se bloed. Sy pa was ’n Afrikaans-onderwyser by die Jan Krielskool en sy ma ’n biologie-onderwyser by die Hoërskool Bellville toe hy in 1963 as sub A-tjie by die Laerskool De Kuilen ingeval het. In graad 3 trek hulle Namakwaland toe. In graad 7 (1969) woon die gesin weer in Kuilsrivier en voltooi hy sy laerskoolloopbaan by die Laerskool De Kuilen. “My hoërskooljare was vyf aangename jare by die Hoërskool Charlie Hofmeyer op Ceres,” sê Roux. Vanaf sub A het hy elke Maandagoggend saam met al die leerders van die laerskool – wat toe nog nie ’n skoolsaal gehad het nie – oorgestap na die hoërskool vir die weeklikse saalopening. “Ons het op die vloer gesit, want daar was geen stoele nie – met die verhoog heelwat hoër vir ’n klein graad 1-leerder.” Hy sê in daardie jare was die Hoërskool De Kuilen die grens van Kuilsrivier. V Na bladsy 2

BLACK FRIDAY COMING SOON!

GRABOUW BOEREWORS

EGGS 18’S MEDIUM

19.99

each PROMO PRICE VALID UNTIL BLACK FRIDAY WEEKEND

PRODUCT BRAND MIGHT DIFFER FROM AREA TO AREA

69

.99 p/kg

55.99

PORK RASHERS - BULK

p/kg

CHRISTMAS HAMPERS AVAILABLE CORNED BEEF + BONELESS GAMMON + CORNED TONGUE

PORK LOIN CHOPS - 2 KG

120

.00 each

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 20TH - 26TH NOVEMBER 2019.

79

.99

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

p/kg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.