TygerBurger Kuils River - 13 November 2019

Page 1

KUILSRIVIER

GOING POTTY!!!

LAST WEEK!

UP TO

50’s RETRO STYLE KETTLE - 1.7L Cordless

50% OFF! PROMOTION ENDS 17 NOVEMBER

Offers valid until 17 November 2019. While stocks last.

Woensdag, 13 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

50's RETRO STYLE 2-SLICE TOASTER

VARIOUS COLOURS AVAILABLE

each

was R2 999

R2

399

Valid @ all branches until Sunday 24 November 2019 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger

E&OE

TygerBurger

Hier (van links) is die graad R-onderwysers, Danike Smith, Kara Jordaan, Anél Carstens en Elmarie Eksteen in die Laerskool Mikro se sensoriese tuin. FOTO: CARINA ROUX

LAERSKOOL MIKRO: RUIK, PROE, VOEL, KYK ...

Sintuie spelend ontdek CARINA ROUX ’n Juffrou by die Laerskool Mikro gaan met haar aftrede vanjaar ’n spesiale nalatenskap, ’n sensoriese tuin, aan die skool agterlaat. Elmarie Eksteen (60) was in 2002 die Laerskool Mikro se eerste pre-primêre juffrou. Einde vanjaar tree sy ná 37 jaar in die onderwys uit. Sy tree nie af nie, sy tree net “in ’n rustiger lewe in”, sê Elmarie.

Sy was haar hele loopbaan by die graad R’s betrokke, vir wie sy “’n ongelooflike passie’’ het – eers by die destydse Huppelland-kleuterskool en toe Mikro. Elmarie glo die grondslag word in graad R gelê. “As die grondslag nie stewig is nie, kry jy al die uitvalgevolge boontoe. Ek dink min mense besef dit eintlik.’’ Sy sê as die grondslag gelê word en dit vir ’n kind lekker is, bepaal dit ook of hulle vorentoe van skool gaan hou.

Sy skram weg om oor haarself te gesels en wil eerder gesels oor die nuwe toevoeging op die skoolterrein – ’n sensoriese tuin. “Dit was ’n droom wat ek nog wou bewaarheid voor ek weggaan.” Elmarie sê kinders leer deur hul sintuie en om in geheel te kan ontwikkel, moet hulle al hul sintuie gebruik. “Ons kry al meer kinders wat sensories benadeel is.” Sommige kinders sê sy wil byvoorbeeld nie aan verf vat nie, ander luister nie fyn nie, want daar is ’n klomp geluide

VALID FROM VALID FROM 13th NOV TO 17th NOV 2019

OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER From the farm to the table TEL: 021 902 0303

Van die plaas na die tafel

om hulle. “Hulle leer nie om op een ding te konsentreer nie of ’n kind wat nie kan fokus nie, druk te hard met sy potlood en sukkel om te skryf,” verduidelik sy. Nie alle ouers kan spesialisdienste soos arbeids- of spraakterapie bekostig nie. Elmarie sê dit is die onderwysers se plig om dan ’n oplossing te vind. “Vyf- en sesjariges leer deur te speel. As jy hulle op ’n spelende wyse kan betrek, dan geniet hulle dit. Na bladsy 2

Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.

LEKKER EET VIR MIN GELD! 1KG RIB BURGERS

4750

R

/BOX

1000

R

+ 10KG FROZEN MIXED FREE

35900

R

2999

R

/KG

R

1KG FROZEN FILLETS

2X SALTEE CRACKERS

/KG

4550

R

OOM SE PLAAS WORS

4450

R

SKAAP LEWER

PORTIONS

5X F&M NOODLES

BULK PORK PACKS

5 X F&M NOODLES

/TRAY

6999 /KG

2000

R

BULK LAMB PACKS

9999

R

/KG

1.5KG CF FROZEN DRUMS

7450

R

EA.

BONELESS GAMMON

6999

R

/KG

JUMBO EGGS 30’S

3600

R

/TRAY

WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS

PICKLED TONGUE

5999

R

TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

/KG

6KG K&K FROZEN MIXED PORTIONS

20000

R

/BOX

BULK STEAK PACKS

10000

R

/TRAY

5PC VARS BRAAIPAK

4499

R

/KG

X1VUQ2LB-AL131119


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.