KRAAIFONTEIN COMPOST (WEEDFREE)
WAS 9,95
E-pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 31 Oktober 2012
595 15dm
Offers valid until 4 November 2012 while stocks last • BELLVILLE: 021 919 1106 • KENILWORTH: 021 671 9050/1 • MILNERTON: 021 528 4000 • CONSTANTIA 021 794 2221 • SOMERSET WEST: 021 852 7400 www.stodels.com
Tel: 021 910 6500
www.tygerburger.co.za
) Polisie sê mense jaag spoke op
Elke huis het sy kruis ner. “Maar ek glo dit nie! Ons weet die munisipaliteit gebruik oranje kolle om Honderde inwoners in Zonnendal is die dreine te merk wat hulle skoonop hol gejaag deur geheimsinnige maak, maar die kruisies het ons nog rooi en blou kruise voor hul huise. nooit elders gesien nie,” sê sy (sien ook berig op bl. 2). Volgens die inwoner het sy al vele stoHulle is oortuig daarvan dat hul huise deur ’n misdaadsindikaat of bende ries gehoor van bendelede wat huise só gemerk is as teikens, maar die polisie merk om te beroof. Op ’n medianavraag het Fred Monk, sê dis bog. ’n Onbekende man het verlede Son- subraadbestuurder, bevestig dat hy nie dag in die vroeë oggendure die kruise bewus is van enige departement van die in vetkryt voor die sowat 70 huise in Ha- munisipaliteit wat sulke kruisies met milton Place op die sypaadjies getrek, vetkryt trek nie. “Ek het by al die deen by sekeres die woorde “Een ietsie partmente navraag gedoen en niemand weet van sulke merke nie,” sê hy. wat nie meer twee is nie,” bygeskryf. Op die webtuiste van die Suid-AfriNog voor een van die inwoners die man kon konfronteer, het hy verdwyn. kaanse Polisiediens-reserviste in RandInwoners is heeltemal verbyster oor burg, Johannesburg, is daar egter sprake van soortgelyke merke. Michelle Caswell, gemeenskapskakelbeampte van Blue Sekuriteit in Durban en gewese polisielid vir 16 jaar, sê op dié webtuiste dat hoogs georganiseerde misdaadsindikate wel sulke kruise gebruik om huise te merk. “Wees gewaarsku. Die boewe gebruik kleurkryt om merke op of voor Van die blou kruise wat in Mosselbankstraat getrek is. huise, hekke, deure en interkoms te maak,” sê die oorsprong en betekenis van die te- sy. “Die merkers, soos hulle genoem word, word klein bedrae betaal deur die kens, maar verwag die ergste. “Ons is seker daarvan dat dit iets met sindikate om deur buurte te loop en misdaad te doen het,” het een inwoner kwesbare eiendomme uit te wys. Hulle hou gewoonlik die huise en strate dop gesê, wat uit vrees anoniem wil bly. “Almal in die woonkompleks is dood- en kyk uit vir ouer mense en enkelbang en een ou tannie wat alleen bly, vroue.” Volgens Caswell kom hulle ook het skoon begin huil, só getraumatiseer gewoonlike hiermee weg omdat hulle net vetkryte by hulle dra en daar nooit was sy,” vertel dieselfde inwoner. Hulle het die kruisies vinnig afgewas bewysstukke soos SMS’e, notas of foto’s en die polisiekantoor in Kraaifontein produseer word nie. Niemand sê die polisie kan nie bevesgeskakel waar hulle deur kapt. Gerhard tig dat die merke aan misdaad gekoppel Niemand te woord gestaan is. “Hy het vir ons gesê ons jaag spoke kan word nie. “Die persone wat die merop en dat die merkies deur die munisi- ke maak, sal eers aangekeer en onderpaliteit gebruik word om te merk waar vra moet word voordat ons enige aannahulle in die straat werk,” sê die inwo- mes kan maak,”sê hy. DESIREÉ RORKE
Die eerste Mej. TygerBurgerOktoberfees is die naweek te midde van groot opgewondenheid by die fees gekroon. Die wenners is (heel voor) Charmlyn Carelse (Mej. TygerBurgerOktoberfees vir 2012) en (agter van links) Ané Reynolds (eerste prinses) van Gordonsbaai, Gizelle Serdyn (Mej. Persoonlikheid) van Bellville en Renette Wasserfall (tweede prinses) van Kraaifontein. Sien berig op bl. 6. Foto: Carina Roux
REALLY HOT PRICES THIS WEEK! CHRISTMAS HAMPERS NOW AVAILABLE: Corned Ox Tongue, Corned Beef & Smoked Gammon,
49.99 p/kg
EXTRA VALUE COMBOS TAKE EITHER VALUE COMBO FOR ONLY
6kg Chicken Freezer Bag
139
.99 each
44
Oak Smoked Boneless Gammon
.99 p/kg
500g Smoked Viennas PLUS 500g Smoked Russians
17
Prices valid at all Brito’s stores from Wednesday 31 October until Saturday 03 November 2012. While Stocks Last. E&OE
.99 each
750g French Polony PLUS 750g Russian Loaf
Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
Brito’s Budget Burger Box (20s)
29.99 each