Tygerburger kraaifontein 22 jan 2014

Page 31

Woensdag, 22 Januarie 2014

SPORT

Eerste skote klap in krieketliga Die nuwe skooljaar is nog nie behoorlik onderweg nie, maar die eerste skote in vanjaar se Peter Buttner-krieketliga vir o.19A-spanne klap reeds die komende Saterdag. Die program vir die eerste paar wedstryde is: Durbanville t Edgemead, Milnerton t Fairbairn, HTS Bellville t Fairmont, Stellenberg t Bellville-klub.

TYGERBURGER Kraaifontein 31

Determined: Daniel Arendse (13) from Northpine won the Minimee (11­14 years) category and placed 10th overall in a time of 45;57 minutes last week during the Spur Trail Sunset run at the Tygerberg Nature Reserve short course.

In ’n uitdunronde vir die jaarlikse Sammy Bloch/Durbell-Apteke-uitklopkompetisie word twee wedstryde aanstaande Woensdag afgehandel. President ontvang besoek van die nuweling, El Shaddai, terwyl ’n ander nuweling, Milnerton, gasheer sal speel vir Monumentpark. – (Sarel Burger)

PHOTO: CARINA ROUX

Time to get your 99er entry in Get your entry in for the 99er Cycle Tour & MTB Challenge to be held on Saturday, 8 February. This will be the 16th 99er race and it has long been the third largest cycle race in the Western Cape, rated as a seeding event for the Cape Argus Pick n Pay Cycle Tour. Cyclists can therefore be assured that it will be a well-run event. As usual the race leaves from the Durban-

ville Race Course where there is ample parking, space for stalls and lawns for supporters to relax and enjoy the day while they wait for the prizegiving and lucky draw. These are the various race events: 99 km road race; 55 km road race; 35 km mountain bike race; 12 km mountain bike race; 5 km Fun Walk. Full details on www.99er.co.za or contact info@99er.co.za.

Wen medaljes:

Studente van Francois du Plessis se Goju­Kai­ karateskool het in Desember deelgeneem aan die Goju­Kai­karate­ wêreldkampioenskap in Moembaai, Indië. Altesame 42 lande en sowat 4 000 karatekas het deelgeneem. Francois du Plessis se studente het vier medaljes verower. Hier is (agter van links) Dylan de Kock (brons), Shihan Francois du Plessis en Antonio de Brito (silver). Voor is Ricardo Taljaard (silwer en brons).

Durbies se rugbyspelers sweet nou al Durbanville-Bellville, die voorste rugbyklub in die Tygerberg, het inderdaad reeds met sy voorseisoense oefeninge begin, sê die klub se voorsitter, Robert Wallander. Alle belangstellende spelers is welkom om Maandae, Dinsdae en Donderdae by die klub

in te loer en vanaf 18:00 saam met die spelers te kom draf. Vir meer inligting kan belangstellendes die hoofafrigters, Jan Loubser (082 460 7162) en Bobby Joubert (082 441 1826), skakel. – (Sarel Burger)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.