Tygerburger kraaifontein 21 mei 2014

Page 12

12 TYGERBURGER Kraaifontein

NUUS

Woensdag, 21 Mei 2014

Tea for underprivileged children Diane Nel, a finalist for the Role Models Mrs Cape Town 2014 pageant, will be hosting a women’s tea on 24 May to raise funds for the Mfundo project providing for the needs of un-

derprivileged children. “Our aim is to use this money towards building schools in the community,” she says. The breakfast will take place at

D’Gracia Dios Bistro in Brackenfell at R100 per person. Guest speaker and entertainment will be provided. Book with Diane: 082 498 2810 or dianenl1@gmail.com.

Badisa Trio se Poppie­projek in skole gaan tydens die Kinderbesker­ mingsweek afskop en vir die res van die jaar voortduur.

Poppie-projek wys kinders hul regte

GODSDIENSTIGE INSTELLINGS KAN NOU VIR FONDSE AANSOEK TE DOEN MAATSKAPLIKE MISDAADVOORKOMINGSINISIATIEWE VIR DIE JEUG TE IMPLEMENTEER

Badisa Trio gaan in Kinderbeskermingsweek van 26 Mei tot 1 Junie sy Poppie-projek in skole begin om kinders van hul regte en ander kinders se omstandighede bewus te maak. Kinderbeskermingsweek word landwyd gevier om ouers, kinders en die gemeenskap bewus te maak van kinders se regte in terme van die Kinderwet en die land se grondwet. Dié Poppie-projek, wat die hele jaar sal voortduur, het ten doel om kinders te leer om hulself te beskerm en uit te reik na kinders wat in nood verkeer en blootgestel is aan ongewenste omstandighede. Elke klas sal aangemoedig word om ’n lappop aan te neem om voor te sorg. Die poppie verteenwoordig ’n regte kind wat in nood verkeer en aan wie Badisa Trio kinderbeskermingsdienste lewer. Die kinders sal ook aangemoedig word om die res van die jaar vir die poppie te sorg deur nie-bederfbare kos, klere, skoene, skryfbehoeftes, speelgoed, boeke en toiletware in te samel. Die teenwoordigheid van die lappop in die klas sal die kinders in die klas herinner aan die voorregte wat hulle geniet en dat daar kinders is wat hul hulp baie nodig het. Badisa Trio se maatskaplike werkers sal onder meer ’n aan-

Die jeug-, veiligheids- en godsdiensvennootskap met die godsdienstige gemeenskap sal, gebaseer op die suksesse wat gedurende die 2012/13-Desembervakansie en die 2013- en 2014-Paasvakansie bereik is, vanjaar verder uitgebrei word. Die Departement van Gemeenskapsveiligheid nooi godsdienstige instellings (NWO-geregistreer) uit om voorstelle wat op die implementering van misdaadvoorkomingsinisiatiewe vir jeug in hoë prioriteitsgebiede geteiken is, in te dien. Die Departement sal hierdie aktiwiteit teen ’n koers van tot R60 per dag per jeugdeelnemer ondersteun, op voorwaarde dat hierdie aktiwiteite vir ten minste 8 uur per dag aangebied word en dat deelnemers ten minste een maaltyd ontvang. Projekaktiwiteite moet maatskaplike misdaadvoorkomingsaktiwiteite insluit, byvoorbeeld die vertoning van films, aanbied van uitstappies, groepbesprekings, asook sport en ontspanning. Hierdie projekte moet tydens die periode 27 Junie tot 20 Julie 2014 geïmplementeer word. Aansoekvorms vir befondsing kan verkry word by: http://www.westerncape.gov.za/ dept/community-safety. Hierdie program is hoofsaaklik gerig op die volgende hoë prioriteitsgemeenskappe: Nyanga, Gugulethu, Khayelitsha, Mitchells Plain, Atlantis, Elsiesrivier, Kraaifontein, Manenberg, Dysselsdorp, Saldanhabaai-munisipaliteit (fokusgebied: Vredenburg), Swartland-munisipaliteit (fokusgebied: Malmesbury), Theewaterskloof-munisipaliteit (fokusgebied: Villiersdorp), Drakenstein-munisipaliteit (fokusgebied: Paarl-Oos); en Breedevallei-munisipaliteit (fokusgebied: Zwelethemba, Worcester). Aansoeke uit ander gebiede sal op meriete oorweeg word. Aansoeke moet nie later as 16:00 op Vrydag 30 Mei 2014 ingedien word nie. Navrae: Me. Amelia Pieterse by 021 483 3971 of Amelia.Pieterse@westerncape.gov.za

bieding vir die onderwysers van die skool oor kinderbeskerming doen en ’n poppekasvertoning vir graad R- tot 3-leerders aanbied. Hierdie projek word ondersteun deur die departement van onderwys se maatskaplike werkers in skole in metro-noord en metro-oos. Badisa Trio is die enigste geregistreerde nie-winsgewende welsynsorganisasie wat maatskaplike dienste lewer in Bellville, Durbanville, Morning– star, Fisantekraal, Kraaifontein, Scottsdene, Brackenfell en Northpine. Dié organisasie, wat daarop fokus om kinders te beskerm teen verwaarlosing, mishandeling, uitbuiting, seksuele molestering en seksuele misbruik, het die afgelope boekjaar 5 482 kinders in die noordelike voorstede van Kaapstad bereik. Dienste word gelewer vanuit die drie kantore, naamlik in Bellville, Kraaifontein en Scottsdene – vandaar die naam “trio”. Enige laerskool of organisasie wat belangstel om betrokke te raak by hierdie projek, kan Karen Minnaar by 083 409 2945 of kminnaar@badisatrio.co.za kontak. V Besoek www.badisatrio.co.za vir meer inligting oor Badisa Trio se werk­ saamhede.

BUDGET PASSENGER TYRES SIZE 155/80TR13 175/65TR14 195/50VR15

THIS WINTER’S BEST BUYS ON BIG BRANDS!

PRICE R 395 R 450 R 595

SIZE 205/55VR16 205/40WR17 225/40WR18

PRICE R 795 R 695 R 995

BRIDGESTONE – HIGH PERFORMANCE PASSENGER TYRES SIZE 175/65HR14 185/60HR14 185/65HR14 195/50VR15 195/55VR15 205/55VR16 225/45VR17

TREAD EP200 EP200 EP200 EP200 EP200 EP200 EP200

SIZE 205/40VR17 225/40WR18

PRICE R 695 R 665 R 680 R 685 R 895 R 995 R 1195

TREAD MY01 RE002

PRICE R 795 R 1795

FIRESTONE – EXCELLENT VALUE PASSENGER TYRES

ALLOY WHEEL COMBOS ENZO

CANDY

PLUTO

IMPERIAL

SIZE 155/80TR13 175/65TR14 185/65TR14 185/65HR15 195/65HR15 205/55VR16

TREAD MULTIHAWK MULTIHAWK MULTIHAWK TZ700 TZ700 TZ700

PRICE R 485 R 550 R 695 R 895 R 795 R 895

BRIDGESTONE & FIRESTONE – 4X4/SUV TYRES 14”+175/65TR14 14”+175/65TR14 MULTIHAWK

R4 790 PASSENGER

17” + 205/40WR17 MY01

17” + 265/65R17 SC-ATR

R5 690

R6 690

R15 500

PASSENGER

PASSENGER

INSTORE

SUV / 4x4 FOLLOW US

FREE

‘My School Cards’ Word aanvaar by alle handelaars

T Y R E S

15” + 195/50VR15 MY01

SIZE 215/80R15 245/75R15 255/70R15 30X9.50R15 245/70R16 245/70R16

FREE

INSTORE

Connect on our instore iPads while you wait. Explore our website! www.autoquip.co.za

S U S P E N S I O N

T y g e r Va l l e y :

PRICE R 1195 R 1595 R 1495 R 1850 R 1795 R 1495

OPEN SATURDAYS FROM 08h00 – 13h00

Performance Shock Absorbers

W H E E L S

TREAD DESTINATION DESTINATION D840 D697 D697 DESTINATION

(021) 914-3707

330 Durban Road

WHEELS: Prices per set of 4 and include VAT and fitting. TYRES: Prices include fitting, but exclude valves and balancing. Prices are subject to fitment in-store, while stocks last. Stockists of Bridgestone and Firestone and all other leading brands of tyres. Offers are valid from 19 May - 14 June 2014. All tyre prices exclude the tyre levy. RCS: Revolving plan (10% repayment); 24 & 36 month budget plans. No deposit. RCS Terms & Conditions apply.

DWFCOLL 517996/TY


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.